text
stringlengths
15
242k
Dit kom voorts teen die agtergrond van ABSA se transformasie-eise vir rugby, en veral die uitvoerende hoof, Maria Ramos se stelling dat wie se brood 'n mens eet, dié se lied moet 'n mens moet sing - 'n duidelike aanduiding dat ABSA van SA Rugby verwag om by ABSA se eie beskouing van ragebaseerde transformasie in te val.
"Ons kan die koste binne twee jaar verhaal," sê Cilliers.
Die kloostergeneeskunde was sodoende 'n belangrike voorloper van die geneeskunde in die Hoë Middeleeue wat danksy die brugfunksie van die Islamitiese wêreld en die geneeskundige skool van Salerno (Italië) in die laat 10de en 11de eeu begin het om die Griekse wetenskaplike geneeskunde stelselmatig te bestudeer en toe te pas.[34]
Daar was geen wolveiling in die week van 2 Mei nie.
Op soek na die waaroms van die moorde probeer Vermeulen grotere vrae te vra en te beantwoord oor die situasie van die blankes in die suide van Afrika, sedert 1993. Sekondêre temas wat aan die orde kom is:
Voorverhit die oond tot 180 °C en smeer 'n oondbak van 30 cm x 15 cm goed met botter. Verhit die dadels en water saam tot kookpunt en laat prut liggies vir ongeveer 3-5 minute. Verwyder van die hitte, laat staan vir 'n paar minute en voeg die koeksoda by. Laat staan eenkant vir 20 minute. Sif intussen die meel, bakpoeier, gemmer en sout saam in 'n groot bak. In 'n ander bak, verroom die botter en bruinsuiker tot lig en romerig. Voeg die eiers een vir een by en klits goed ná elke byvoeging. Voeg die meelmengsel by en klits tot net-net gemeng. Roer die dadelmengsel en die gekapte neute by. Skep in die voorbereide bak en bak vir 35 minute tot gaar. Vir die toffiesous: Smelt die botter en suiker en voeg die room by. Verhit verder terwyl aanhoudend geroer word tot die suiker gesmelt is. Prut vir sowat 10 minute tot die sous begin verdik. Verwyder van die hitte en roer die vanieljegeursel by. Sit die poeding voor met die toffiesous en roomys van jou keuse. Genoeg vir 8-10 mense.
Die begin- en eindpunt van al vier wedlope is by die Nasionale Instituut vir Dowes (NID) se sportterrein in De la Batweg. Die 30 km en die 2x15 km-aflos spring om 06:30 weg, terwyl die 10 km en die pretloop om 07:00 begin. Die inskrywings word reeds vanaf 05:00 in die saal van die NID Kollege gedoen.
dankie, gaan nou - vir julle gister se hertzoggies opsit
' n Eenvoudige 8 karakter wagwoord kan gebreek word binne twee en 'n halwe dae. Deur die karakters te meng sal dit huidige programme 210 jaar vat om dit te breek.
Een van ons verkope in die "township" registreer nou die dag. Mevrou die verkoper kom haal haar sleutels om in te trek, en tien minute later is sy terug… hoogs die moer in! Waar is die gordyne… die meubels… die beddegoed… die messe, vurke, borde en bekers..? Mevrou die verkoper het gedink sy koop die huis "lock-stock-and-barrel"! Sy was so ontsteld dat ons haar 'n glas suiker-water moes injaag en 'n prokureur moes kry om die kontrak aan haar te verduidelik…
Jy wil seker weet van die twee goed. Theresa, dis nou my wederhelf vir die wat nie weet nie, se niggie se man is oorlede. Hulle altwee was doofstom en hulle kinders ook. So kommunikasie met hulle was maar altyd moeilik tydens vakansie wanneer ons wel met Willem, Alta en hulle twee seuns Johan en Wimpy te doene gekry het. Ou Willem was 'n baie sagte liefdevolle goeie mens. Natuurlik het hy maar ook soos elkeen van ons sy foute gehad. Willem is dood laas week en sy begrafnis was vanoggend uit die De La Bat Gemeente vir Dowes en gehoor gestremdes.
smash die mol down meer as jou teenstander nie, maar pasop dat jy nie val nie.
Wat dink jy van 'n kleiner voertuigie waarmee mens die onmiddelike area rondom jou ruimtetuig kan verken. Dit kan soos 'n vierwiel aangedrewe dik rubberband tipe ding wees vir planeet oppervlaktes, en dan 'n tipe kleiner, meer beweegbare ruimtetuig waarmee mens vir kort vlugte om die groot skip kan gaan. Ek glo ook dat jou ruimteskip nie meer 'klein' is nie. Dit sou energie spaar om 'n kleiner weergawe aanboord te he vir die kleiner verkennings. Het jy radar/sensors om planete of hemelligame mee te skandeer, op te spoor? 'n Outoloods modus is ook 'n vanselfsprekende byvoeging, omdat atmosferiese indringing so 'n gevaarlike en komplekse proses is.
500 ml koekmeelblom 10 ml bakpoeier 2 ml sout 2 ekstra-groot eiers 625 ml melk 15 ml gesmelte botter
"Ons het reeds die afgelope 20 jaar in die begeesterde debatte oor die aard en kwaliteit van die getuienis wat nodig is patrone van morbiditeit en mortaliteit te hersien Maar ons het amper geen tyd spandeer die dokumentasie van die koste van elke hand. En dit kan die voortbestaan ​​van mites oor wat 'n gepaste toekenning vir die evaluering van navorsing is, "sê Penelope Hawe, die sluiting van:" As ons nie begin verslagdoening ons kos ons is aan die risiko van permanente deur terwyl moontlike gapings in ons kennis voorkoming voortgaan om te ontvou. "
Sodra jy tot bekering kom, word jy deel van die geesteswêreld, dan het jy toegang tot die geesteswêreld, daarom moet ons "geestesoë oopgemaak word" sodat ons kan sien wat God vir ons sê.
al doen jy wat dit bly fup ek wns ek was meer soos my ma n sterk mense sy is die beste love u mom ek is 27 vndag ma as ek soos sy kan wees dink ek my lewe sal beter wees sy die beste love u mom by Nicole Stuurman 3 hours ago
Ek sien Vokof kry jou dat jy al sy entries lees! Hehe!
Dit tref Herrie hoe gelukkig Suid-Afrikaanse jongmense het wat goeie pa's tuis het. Volgens 'n opname het net 55 % van Suid-Afrikaanse tieners tussen die ouderdomme van 12 en 19 beide ouers tuis, En nie al hierdie ouers is aanwinste nie.
hulle se kry vir jou 'n werk waarvoor jy lief is, en jy hoef nooit te werk,wel ek het so 'n werk, maar dit voel ek word gemartel......." verstaan my mooi dis nie die werk, maar die verdommende mense rondom jou wat jou werk so moeilik maak" Wens ek kan ook soos andere se "hulle het die beste kollegas." by Schalk Saulse 15 hours ago
die lening deur die band van 'n paar nasionale, staat, of munisipale regering. Dit
"Die diere was in 'n haglike toestand tydens ons besoek. Die diere is eenvoudig net nie gevoer nie. Dit is 'n intensiewe veeplaas en die diere moet spesiale voeding kry. Dit is nie dieselfde as om vee in 'n kraal aan te hou nie."
Ek het so pas gedroom ek word wakker, en dis vakansie... Maar toe ek wakker word, nou is dit dan vakansie. Ek is nou nie so seker nie... Nou droom ek weer dat ek besig is om hierdie message te tik. Droom ek of is ek wakker... Nou's ek heel confused. Help my! by Warren Geldenhuys 16 hours ago
Die oorlog in Irak is nog skaars aan die afwen, dan is daar weer aksie in Libië. Of oorlog nou op groot skaal plaasvind soos met die twee Wêreldoorloë of op kleiner skaal waar een groep in 'n land na wapens gryp om 'n punt te maak; oorlog is deel van ons lewe op aarde.
Alles goed en wel tot Dinsdag toe, toe val die wiele af. Krisisse by die werk, deadlines wat dreig, personeel probleme en vergaderings wat al om sirkels gaan en nooit klaarkry nie.
Dit bring my by die bespreking in Universiteitsoord NG Gemeente. Al die pleidooie vir meer nederigheid en die skynbare pogings om nou presies te verstaan wat die betrokke dosente dan sou glo, is skrikwekkend naïef en klaarblylik onkundig met betrekking tot bogenoemde raamwerk. Oor en oor moes die betrokke dosente hot en haar keer om nie dalk verdink te word dat hulle die fisiese, letterlike, liggaamlike opstanding van Jesus sou ontken nie. Hulle moes oor en oor hul geloof bely net sodat iemand anders weer van 'n ander kant af kon inkom om suspisie te wek of hulle wel nog binne bogenoemde fundamentalistiese raamwerk inpas.
Ek het nie geweet enigiemand se testes is so swaar nie!
Die seerowers lyk altyd so avontuurlik. Ek is mal oor hulle. Weet darem nie of ek regtig in praktyk een kan wees nie. Hou nie te veel van bloed, derms of die see nie.
Cloete se ontdekkings van insinjes as sweempies van Goddelikheid en die gedig as uitdrukking daarvan, word geïllustreer deur sy gebruik van die metafoor dons in die gelyknamige gedig (2007:116):
Ná heelwat navorsing het ou, ongebruikte sonneblomperse wat nie meer winsgewend was nie deel geword van 'n eg Suid-Afrikaanse aanleg waar mnr. Jasper van Zyl suiwer diesel uit sonneblomme vervaardig.
Die etnoloë verdeel die verskillende volke van die Eerste Nasies in twee hoofgroepe: Die vroegste immigrante wys kenmerkende lang skedels op en is later opgevolg deur 'n tweede groep met ronde skedels. Die langskedelgroep is na die westelike en oostelike randgebiede van die vasteland teruggedring, terwyl die rondskedelgroep, die sogenaamde Pueblo-Andiede groep, die sentrale gebiede bewoon het. Die Inoeïet of Eskimo's het as die derde en laaste groep na Amerika gekom.
Al-Buhayra, "klein see", Sy is deur die More, daar in die 10de eeu vir die eerste keer rys plant wat sy het een keer het uit China. In die 18de eeu begin die kwaai stryd tussen boere en vissers: diegene wat uitgestort baie van die Albufera met klippe en die aarde, wou die honger deur middel van die landbou om te ontsnap, maar voortgaan met die ander paling te kry, garnale en mosquitofish uit die water.
Die Lions (tussen 1998 en 2006 bekend as die Cats) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyunie wat as 'n konsessie aan die Super 14-kompetisie deelneem. Hulle het nie veel sukses in heirdie kompetisie behaal nie en het reeds vier keer heel onder aan die punteleër geëindig (in 1998, 2003, 2004 en 2008). Hulle het egter ook al daarin geslaag om twee keer tot die halfeindronde deur te dring (in 2000 en 2001). Die huidige kaptein van die span is Cobus Grobbelaar.
Dié strategie het ek met Du Plessis se eie verse gevolg. Sy gebruik van aksenttekens het eers vir my na 'n maniërisme gelyk wat deur N.P. van Wyk Louw se voorbeeld geïnspireer is, maar ek het spoedig ontdek dat aksenttekens belangrike merkers in Du Plessis se verse is, en die leser in die skanderingsproses help. Die twee slotreëls van "Geliefde reën" is hier 'n voorbeeld:
Hierdie neiging sal waarskynlik vanjaar voortduur. Pryse in Suid-Afrika het reeds begin daal ná die hoogtepunt in Desember. 'n Gunstige ontwikkeling in hierdie verband is dat die rand die afgelope paar maande heelwat teen die Australiese dollar verswak het.
Jou lippies is so mooi styf op sy mond
Dit en Aksie Acapulco (sp?) was bo aan my lysie van gunsteling tv vermaak - maar nick slaughter het nog altyd vir fabio getrump. appel, ek sou nie heeltemal jou kan sien met geghriesde bokstertjie nie, maar sal baie geld betaal om jou te sien probeer.
Almal is nou gelukkig, behalwe die polimeerketting wat die waterstofatoom verloor het. Dit het nou nie net een koolstof met 'n ongepaarde elektron nie, maar twee. Maar gelukkig is dit nie veel van 'n probleem nie, aangesien hierdie twee koolstofradikale reg langs mekaar is. Hulle kan dus baie maklik elektrone met mekaar paar, en so ontstaan daar dus nog 'n verdere chemiese binding tussen hulle. Hierdie twee atome deel reeds 'n elektronpaar, en die tweede paar skep dus nou 'n dubbelbinding aan die einde van die polimeerketting.
Ek het geleer dat die liefde geduldig, vriendelik, nie afgunstig is, nie grootpraterig en nie verwaand is nie…nie onwelvoeglik handel of sy eie belang soek nie…nie liggeraak is en boekhou van die kwaad nie……Nee die liefde bedek alles, glo alles, hoop alles en verdra alles…..
BETSIE VAN DER MERWE Omdat Sharemax Investments (Pty) Ltd geen aandeelhouding in die eiendomsmaatskappye wat hul administreer het nie, is beleggers se geld veilig. Dit is die mening van twee onafhanklike finansiële adviseurs wat versekeringsmaatskappye se beleggingsprodukte sowel as dié van eiendomsbeleggingsmaatskappye soos Sharemax bemark. "Om in eiendomsindikasies by Sharemax te belê, is so goed soos om 'n huis by 'n eiendomsagent te koop, dit kontant te betaal en in die privaateienaar se naam te registreer. Indien die eiendomsagent nie meer bestaan nie, behoort die huis steeds aan die privaateienaar," sê Fanie van …
As dit vir u moontlik is gee asseblief vir my die aanbevole innames en die verwagte daaglikse toenames in gewig.
"Ek dink nie hulle verwag het gebeur, wat gebeur het," Brannon gesê. "Dit is 'n aaklige gebeurtenis wat plaasgevind het, maar dit was nie hul konseptualisering, in my opinie, van wat gaan gebeur."
Slagplase word gewaarsku om te sorg dat hulle werknemers wat met diere werk beskermde klere dra en op die uitkyk is vir diere wat moontlik die siekte onder lede het.
See? All depending on the size side you're on!
Gerhard Fourie kan gekontak word by 072 735 9979 of by [email protected] vir meer inligting oor die skouerskure in hierdie omgewing.
Wat is die naam van die POF se groot nuwe vliegtuie, wat in die Verenigde Koninkryk aangekom het vir die eerste keer hierdie week?
Ek het nou mnnet besluit om van my ashoop af op te staan - en dit voel skoon so mooi hierbinne in my soos die sonskyn dag daarbuite so enige duiwel wat dink hy gan nou met my mors kan ma stop die deure is toe in die Naam van my Here Jesus wat my rots is Haleluja by Rubyda Friester 5 days ago
"My spanmaats gevier met my asof hulle hulself behaal het."
Deur die vroegtydige dood van Caesar is die eerste openbare boekery eers later in die Atrium Libertatis gestig. Daar het toe reeds belangrike private versamelings bestaan. Augustus het in 33 vC 'n biblioteek in die Porticus Octaviae en een in die tempel van Apollo op die Palatynse heuwel gestig, wat egter albei deur brand vernietig is. In die tweede en derde eeu het die aantal boekerye steeds uitgebrei, en in die vierde eeu het daar in Rome alleen reeds 28 openbare biblioteke bestaan.
Ten spyte van 'n kwellende bewustheid van die haglikhede van menslike ondernemings en van die bestaan, bly die digter dus oorwegend idealisties. Die belangrikste temakomplekse in die bundel stoot almal hierdie wederwilligheid op die voorgrond.
Maroga het voorheen aan die portefeuljekomitee gesê verbruikers kan gerus wees dat "die geld van hoë kragtariewe nie aan ondoeltreffendhede bestee sal word nie".
« Die Franse Revolusie | Die Konferensie van Parys en die vrede verdra »
Hoe voel julle oor die mans wat in die middel van die beskawing nie 'n toilet kan gaan soek nie.
Probeer om jouself te vra wat jou smaak pas vir musiek. Is jy die slepende soort? 'N alternatiewe soort dalk? Is jy meer oor die jazzier kant of net duidelik gekenmerk deur die Spaanse voel? Keuse is afhanklik van die soort musiek wat jy luister of te waardeer.
Die liturgiese kalender, wat die godsdienstige en ander feesdae bepaal het, is gebruik as grondslag vir bepaling van datum en uur van talryke handelinge van die owerheid en besondere byeenkomste: geregtelike sittinge, vergaderings, markdae, die opening en sluiting van die poorte, die sluit van pagkontrakte, ensovoorts. Die begin van die jaar is deur die kerklike kalender bepaal; soms het die jaar met Kersfees begin, soms met Pase en soms met die Maria-boodskap (25 Maart).
"Dierbare Een, gaan in My in hierdie dag en geniet die vreugde van Dankseggingsdag. Want Ek is JaHshua, Ek is JaHWeH, die Allerhoogste God van die Aarde.
3. Pienk Zuit | December 4, 2007 at 4:18 nm
"Die omvang van die probleem kan gemeet word aan die hand van opnames wat op die plaas Ysterfontein van mnr. Willie Nel uitgevoer is. Die gemiddelde vlak van besmetting in lewende plante daar (gemeet ten opsigte van boorder- en/of tonnel-teenwoordigheid) is op 27 % bereken binne die eerste seisoen nadat dit uitgeplant is."
Ek is besig om baie ongemaklik te raak met die DA se aanslag teen die ANC. Dis nie dat ek meen niemand mag rekenskap van die land se regerende party vra nie - inteendeel. Wat my pla is die manier hoe die ANC in alles wat die DA skryf sonder uitsondering die aartsopperpoephol is. Hul nuutste poging is die Wasteful Expenditure Monitor, 'n tabel wat aantoon hoe die ANC geld spandeer wat volgens die DA onnodig is (met die daarmeegepaardgaande holruggeryde argument dat mense swaarkry - so hoe durf die ANC groot bedrae geld spandeer?) en beter gebruik kon word.
Dat daar weer 'n tyd sal kan wees waar boere en hul gesinne aanddienste in die dorp kan bywoon, Oujaarsaand die buurman se hek met 'n stewige stuk draad kan gaan vasdraai, buurmanne weer vir hul bure se kinders kan gaan Kersvader speel...sonder die gevaar om oorval te word of deur boosdoeners by die huis ingewag te word.
Adéle Niemand se Lightning Roses het reeds 30 ligapunte waarvan sewe bonuspunte is. Ná die Galaxy Blues se skoknederlaag van 46-57 teen die Starlight Jets beklee die Noord-Gautengers die tweede plek met 24 punte en selfs met twee bonuspunt-oorwinnings kan die Roses nie verbygesteek word nie. Dit het die afgelope naweek groot veggees van Niemand en haar troepe in die Kaap geverg om die Western Storms 42-27 te tem. Ná 'n goeie begin in die eerste kwart van 12-6 is daar weer verskuiwings aan die doele gemaak en in die volgende twee kwarte het die Storms die botoon gevoer.
Hy meen dit is verstaanbaar dat landbou-organisasies besorgd is oor die verslag en hy sien uit na verdere samesprekings.
Net twee slapies dan is my baba weer terug ek kan nie wag nie dit was die langste week in my lewe eks sooo opgewonde voel sos n klein kind wat n nuwe geskenk gekry het:-) by Tosche Terblanche 1 day ago
Ingevolge die Wet op Basiese Diensvoorwaardes (Wet 75 van 1997) is ʼn "werknemer" ‒
Praat jy nou net met die klippe? Is jy kwaad vir die mense?
Een groot rede waarom ek en jy nie bymekaar kan uitkom nie, is omdat my basis die gesaghebbende, Goddelik geinspireerde skrifte is, terwyl jy en die kerke algemeen steun op nie slegs die Bybel nie, maar wat in die kerk vanaf so 'n eeu of twee na Christus ontwikkel is en wat nie ooreenkom met wat ons in die Bybel van die vroee gemeente (die "prototipe") lees nie. Dit is toe die gemeente reeds verval het in wat toe "kerk" geword het ('n godsdienstige stelsel met voorskrifte en vorms).
[87] Isabel Hofmeyr, Popularising history: the case of Gustav Preller.
Dit is altyd 'n openbaring om 'n blogger te ontmoet. So kry 'n mens bekkige mense op 'n rekenaar wat nie 'n woord in die regte lewe se nie. Of 'n onbeskofde mens wat heel beskaaf is in vlees en bloed.
En soos Mnr. Vaughn dit so mooi opgesom het, is enige aanspraak op n afsonderlike... wel basies enigiets, 'n magsvergryp i.t.v. ons getalle.
Die onderstaande tabel vertoon die omskakeling van 'n aantal algemene hoeke.
. Hou aan met Edgarweg en draai by die 2de straat links (Laurentiaweg)
Die oudste bekende teorie oor die oorsprong van die Etruskers gaan terug op Herodotus, wat in die 5de eeu v.C. eweneens Lidië (in die huidige Turkye) as die Etruskiese stamland aangewys het. Genetiese studies oor Toskaanse beeste het getoon dat hulle oorspronklik uit Klein-Asië ingevoer is.
Die velde wat ondersoek word in Ekonomie oorvleuel dus dikwels met ander sosiale wetenskappe insluitend politieke wetenskap en sosiologie. Sien politiese ekonomie vir die studie van ekonomie in die politieke konteks. Die oorheersende politiese ekonomie word losweg kapitalisme genoem.
Dis nie 'n unieke geval nie. Ek het WantItAll op die proef gestel deur vir verskillende skerms te soek en dit met ander aanbiedinge te vergelyk: almal was deur die bank dubbeld so duur soos dié wat in ander winkels verkoop word. (Vergelyk byvoorbeeld die resultate vir die Samsung 2493HM by Shopmania en Wantitall).
 N van Schalkwyk BA LLB LLD (UP) Professor in Privaaterg aan die Universiteit van Pretoria. [email protected] .
Die geskiedenis van Afrika sedert 1960 is een van dikwelse burgeroorloë, revolusies, oproer, ekonomiese en voedselkrisisse soos in Zimbabwe en selfs volksmoord soos in Rwanda. Meer as ooit in sy geskiedenis is Suid-Afrika vandag 'n Afrikaland wat volgens Afrikareëls funksioneer. Slegs gekke of lesers van die huidige regime se propaganda in die hoofstroommedia sal dit wil ontken.
Moenie kommentaar lewer as jy nog nie die amarok bestuur het nie, want jy maak jou naam gat. Die bakkie hoef vir niks terug te staan nie, en kan nog amper 1.3 ton dra ook teen 7.6lt/100km. Ek ry 1 en is baie gelukkig. Mis nie my toy nie
Intelligente ontwerp self is nie vreeslik problematies nie. Dis die bestaan van 'n ontwerper self wat sommiges omkrap. Dit krap jou duidelik om?
Trek by Samuel 2 in die Bybel,lees van Koning Dawid,God se lieflings kind,wat als gehad,klomp vroue geen tekort-kome,tog pleeg hy moord&owerspel oor die mooi getroude Batseba.God se genade is groot,Hy het vir Dawid gestraf, maar vergewe.Hoekom is dit vir so baie mense moeilik om getrou te bly.Besef hul nie God sien als raak nie. Hoor elk dag van so iets dis asof dit al aanvaarbaar is vir die samelewing Raak soma vies by Karlien Jenkins Strauss 11 hours ago
Dit is so 'n goeie idee! Ek het nog altyd ons in die minderheid en ek regtig wens ek dit kon maak, maar dit is net nie gaan gebeur met twee gou-tot-vyf-jariges. Dit, en dat ek in Florida ... By the way, ek is lief vir al die meisie name het ons verkry is, hier! Hilarious!
Voer in my rekenaar druk Ctrl + F - tipe soektog png of BMP.. indien nie sal jy nie ssow UB Ek sien uit daarna om ssy
Dit is belangrik dat 'n hoë slagstandaard in abattoirs gehandhaaf word. Huide word met 'n lugslagmes skoon geslag en daar word veral toegesien dat die huid nie stukkend gesny word nie. 'n Gat in 'n vars geslagte huid verander later in die verwerkingsproses in skeure. Voorts is die ideaal dat vars geslagte huide so gou moontlik in die looiproses beland voordat bakteriese afbreekprosesse kan begin. Daarom moet looierye verkieslik by abattoirs of so naby moontlik daaraan opgerig word.
Geplaas deur in Aanlyn Oordragte - (0 Kommentaar)
"Nee wat, eintlik is ek 'n ou baba-pofaddertjie wat rûûûstig kan wag om toe te slaan. Geduld, o geduld wat so baie kan verdra."
Gauteng kry 15% meer poste vir dié leerlinge: Die ware feite
Hierdie jaar het op 'n vinnige noot afgeskop. Ons vee ons oë uit en dit is Februarie. Almal het seker darem nou al hulle e-pos inboksies onder beheer? Kinders is terug in die skool en begin ons weer dinge in dagboeke vaspen. Baie word oor die tyd van die jaar geskryf, maar ons val sommer met die deur in die huis - alles wat binnekort gebeur word hier uiteengesit.
Tuisblad > Jou Regering > Prins Albert Plaaslike Munisipaliteit
Maar dan spring jy na taal en werklikheid en na waarheid asof die "bemiddelde" werklikheid waarmee/waarbinne mense leef, hiermee aangespreek is. Jy sê: "Taal bly egter altyd metafories sonder objektiewe, direkte kontak met die waarheid". Eerstens, as dit wat jy hier sê waar is, dan het dit wat jy met "taal" hier betoog mos geen direkte kontak met die waarheid nie. Eenvoudig gesê, dan is dit wat jy sê mos nie waar nie (dit is mos wat "sonder direkte kontak met die waarhied" beteken, of hoe?). Net een paragraaf verder beweer jy: "Jy kan die waarheid nie objektief vastel, bekyk of beskryf nie; jy kan dit slegs "beleef" - eksistensieel, rasioneel, emosioneel, intuitief en konkreet". Anders gesê, dit wat vir jou waar is, is waar. Sulke kategoriese uitsprake is misleidend.
Dit is die slégte kant van die soort gesprek wat deur Pieter Craffert bepleit (?) word - die wat éíntlik deel moes wees van die gesprek ignoreer dit doelgerig. So is die heftigste teenstanders van Charles Darwin tot vandag toe diegene wat nooit The Origin of Species sal lees of moeite sal doen om die basiese beginsels van evolusie onder die knie te kry nie. Dieselfdes "weet" ook Richard Dawkins is 'n direkte gesant van Satan, maar het nog nooit 'n woord gelees wat die man skrywe nie. Om die waarheid te sê, ek kom gereeld nog antagoniste teen wat Dawkins met Darwin verwar, en andersom. Wanneer ek hulle daarop wys, noem hulle dit 'n "tikfout".
Durand open sy boek met 'n hoofstuk wat handel oor die veranderende Suid-Afrikaanse godsdienstige landskap. Hierin verwys hy na Willem de Klerk se boek Die vreemde God en sy mense (1998), Ben du Toit se boek God? Geloof in 'n postmoderne tyd (2000), en na die boek Die Omstrede God (2004) wat die LitNet-debat van 2003 weergee. Na my mening verhoog dit die waarde van sy boek. Hy erken dat daar 'n groter gesprek oor God en godsdiens binne Afrikaansprekende geledere aan die gang is as wat vele dominees wil erken. Hy sluit die hoofstuk af met die vraag of die Nuwe Hervorming 'n tuiste vir die twyfelaars en ondervraers buite die tradisionele kerke kan bied. Dis veelseggend dat hy nie kennis geneem het van die boek van Annelie Ferreira met die titel Die dag toe ons God gevang het: 'n Persoonlike soektog na sin (1996) nie. Sy het vóór teoloë haar uittog uit die tradisionele Christendom op 'n aangrypende wyse verwoord en uitgewys waar probleme lê.
Hel maar dis koud en vandag gaan weer n lang dag wees. by Lorinda Ludeke 17 hours ago
Onlangs het 'n kortverhaal uit Herrie se pen Praag se webblad gehaal: Duskant die longdrop. In een van die dele word vertel van hoe Koos blou in die gesig op die troon aangetref is na hy asem opgehou het tot hy hom sou hoor hoor val. Met dié dat die longdrop bo-op 'n droë olieboorgat van 'n kilometer en 'n half opgerig was...
Dis die beste ding ooit om jou kind so gelukkig te sien. n Ma kan nie vra vir iets beter nie, David jy moet haar altyd so gelukkig hou. Ek is lief vir julle!!!!!!!!!!!! by Louise Ungerer 16 hours ago
Kom ons drink gereeld 'n koppie sterk, soet tee saam - net om daai alledaagse katastrofes in elkeen van ons se lewens op sy plek te sit. "Laat ons die swaarkry met lekkerkry klaarkry." (Langenhoven het dit gesê.)
pappa vader... wees asb met my ouma..Here Jesus, hou haar veilig en dra haar in die palm van U hand.. I love U my Father... amen by Anoesjka Graaff 1 day ago
Die koue is nou nie meer snaaks nie!! WTF???? Ek dink nie Nelspruit was al ooit so koud nie!! Nou moet ek werk in die reen en koue doen :-( so not funny by Maryke Coetzee 8 hours ago
Lapā jau: 1499 dienas Manīts pirms: 2 gadiem Mājaslapa: Karma: 19 Komentēja 30 reizes (vidēji 0.02 dienā) Izveidotās tēmas: 4 Ieraksti miniblogos: 0 Vērtējis citu komentārus: 0x (0)
as van lyke, onsigbaar vervoer deur eensame riviere,
Die seisoenale veranderinge (bestaande uit die krimp van die poolkappe en die donker areas sigbaar tydens 'n somer) in kombinasie met die kanale, het gelei tot spekulasies oor lewe op Mars; dit was reeds lank geglo dat Mars uitgestrekte seë en plantegroei bevat. Die teleskoop het nooit die vereisde resolusie bereik wat hierdie spekulasies kon bewys of ontken nie. Soos beter en groter teleskope beskikbaar geword het, is daar minder lang, reguit kanale waargeneem. Tydens 'n waarneming in 1909 deur Camille Flammarion met 'n 840 mm-teleskoop, is onreëlmatige patrone waargeneem, maar daar was geen spoor van die kanale nie.[85]
Voorverhit die oond tot 200?C. Sit die patat en soetrissie in 'n oondbak, geur met sout en drup olyfolie oor. Oondrooster tot goudbruin en gaar. Skep in die tertdop en pak bokmelkkaas bo-op. Klits die eier, room, melk, sout en peper saam. Giet bo-oor en bak vir 15 tot 20 minute tot goudbruin en ferm. Om voor te sit: Stapel roketblare bo-op, drup olyfolie oor en geur met swartpeper. Sit louwarm voor. Genoeg vir agt mense.