text
stringlengths 15
242k
|
---|
Die Magaliesberg Koöperatiewe Tabakkwekersvereniging (MKTV) speel 'n groot rol in die projek wat daarop gemik is om aanstaande seisoen 75 klein tabakboere gevestig te hê en hulle te lei om oor vyf jaar selfstandige kommersiële tabakprodusente te wees.
|
Vraag: My twee Duitse Herdershonde is baie swak eters (13 maande en 23 maande). Ek voer hulle 'n baie goeie produk - blokkies (net by veeartse besksikbaar) - wat ek verdeel in twee voedings in die oggend en in die aand. Hulle pelse is pragtig blink en hulle is baie aktief en word gereeld ontwurm. Hulle is egter baie maer. Ek gooi soms melk saam met die blokkies en ander keer kook ek van hoenderlewertjies 'n sous wat ek ook oorgooi, of ek voer die blokkies net so droog. Hulle sal meeste van die tyd net ruik en weg loop. Ek moet ook by hulle sit anders eet hulle nog minder. As hulle dan slaap grom hulle mae vreeslik. Ek het ook al hondekos vir sensitiewe mae probeer, maar dit eet hulle glad nie. Hulle mae werk nie los nie. Is daar nie iets wat mens hulle kan gee om hulle eetlus te gee sodat hulle net meer gewig kan aansit nie? L. Kellermann - ([email protected])
|
Manasse was nou werklik 'n afvallige koning in direkte kontras met sy pa Hiskia. Dit is asof Manasse 'n lys gemaak het van alles wat vorige konings verkeerd gedoen het, en dit een vir een uitgevoer het. Deur sy lang regeringstyd was daar regtig niks positiefs wat die skrywers van Konings kon kry om van hon te sê nie. Hulle ignoreer selfs die klein verhaaltjie van hoop waarvan 2 Kron 33 vir ons vertel. Hoekom? Want, met die Baäl-godsdiens regdeur die Asjera-aanbidding tot by kinderoffers het hy die Here uitgetart en geminag met die "stinkende afgode" en die einde van die volk se tyd in Jerusalem verhaas. Konings oordeel daaroor baie skerp.
|
Daar is een aspek wat ons ook in gedagte moet hou. Dis dat hoewel ons die Lewe van Christus in ons het, dit in 'n beperkte mate is. Hoekom? Omdat, hoewel baie gelowiges met die Heilige Gees gedoop is en die salwing van Christus hulle tot 'n mate toerus met geestelike vermoëns en met gesag, die werking van die Heilige Gees baie beperk is indien ons dit vergelyk met die gemeente wat net na die Pinksteruitstorting tot stand gekom het. Wat die gemeente wêreldwyd kortkom, is KRAG! Die vroeë gemeente is gedoop met die HG én KRAG (net soos Jesus gedurende sy 3.5 jaar van aardse bediening - vgl. Hand 10:38 en 1:8).
|
Vermeulen kyk terug op sy verslaggewing van insidente oor sewe jaar en kom met betrekking tot die moorde tot die gevolgtrekking dat hy toe "onzin had uitgekraamd" (65 p.).
|
Mnr. Hylton Oliver, portefeuljebestuurder van Bayer, sê weerstandbiedendheid by onkruid ontstaan deurdat daar in elke bevolking gewoonlik 'n paar plante is wat natuurlik teen 'n spesifieke groep onkruiddoders bestand is.
|
selfde as osram se dot-it, die batterye is dem duur!
|
woordverklarings, indekse, voetnotas en diesulke gebruik ek om die taal op te splyt vir 'n meerlagigheid in woorde. dit amper asof vir elke woord 'n interne waarheid (die woordeboek), 'n eksterne waarheid (wat ek dink dit beteken), en 'n interpretatiewe waarheid (wat die leser daarvan/ daaruit dink). dit het ook tipografiese impak - byvoorbeeld. as jy die oë van links na regs in 'n reël beweeg, en dan terugspring tot die volgende reël, gebeur daar selfs dan vir 'n breukdeel iets emosioneel in die brein. tipografie van poësie is dus nie so lukraak as wat dit op die oog (if you'll excuse en daardie) af lyk nie. in Idea of Prose skryf Giorgio Agamben (en dit sluit aan by die prosa/ poësie klief) " No definition of verse is perfectly satisfying unless it asserts an identity for poetry against prose through the possibility of enjambement. Quantity, rhythm, and the number of syllables - all elements that can equally well occur in prose - do not, from this standpoint, provide sufficient criteria. But we shall call poetry the discourse in which it is possible to set a metrical limit against a syntactic one (verse in which enjambement is not actually present is to be seen as verse with zero enjambement). Prose is the discourse in which this is impossible. Enjambement reveals a mismatch, a disconnection between the metrical and syntactic elements, between sounding rhythm and meaning, such that (contrary to the received opinion that sees in poetry the locus of an accomplished and a perfect fit between sound and meaning) poetry lives, instead, only in their inner disagreement . voetnotas, indekse, lywaartse verwysings en diesulke breek natuurlik daardie enjambement in 'n mate op, verdoesel die interne vaart van die gedig. interessant genoeg kom voetnotas uitgebreid in fiksie voor (Paul Auster, Oracle Night; Jorge Luis Borges, Ficcione; Michael Chabon, The Amazing Adventures of Kavalier & Clay; James Joyce, die "lessons" hoofstuk uit Finnegans Wake; Georges Perec, Life A User's Manual ( La Vie mode d'emploi ); en so aan…)
|
Lapā jau: 709 dienas Manīts pirms: 2 mēnešiem Mājaslapa: Karma: 13 Komentēja 2 reizes (vidēji 0 dienā) Izveidotās tēmas: Ieraksti miniblogos: 41 Vērtējis citu komentārus: 0x (0)
|
Die seerowers verwys na die verhaal van 'n veiligheidsbeampte wat skepe teen seerowers gaan beskerm het. Die kameelkoppe is as 'n lekkerny aan 'n Suid-Afrikaner in Libië voorgehou. En chillies (ingelegde groenrissies) is wat jy in Oekraïne saam met jou tee sal kry, het Salzwedel aan Christelle Webb-Joubert op RSG verduidelik.
|
So laat ek groet, kyk waar staan die tyd, wat skop die kriek?, vaarwel en tot weersiens.
|
Dit het niks te doen met my geloof wat te swak geword het nie.
|
Cena zahŕňa: 10x ubytovanie so stravou na osobu, leteckú dopravu, služby delegáta, poistenie insolventnosti CK, DPH. Zvýhodnená cena: dieťa do 2 r. bez nároku na služby ZDARMA. Cena nezahŕňa vízum: 15 € / osoba - platí sa na letisku v Turecku. Povinné príplatky: servisný poplatok (letisková taxa, bezpečnostná taxa, transfer, komunálna taxa): osoba od 2 rokov 149 €/pobyt; Palivový príplatok: osoba od 2 rokov 25 €/pobyt; Odporúčaný príplatok: Komplexné cestovné poistenie 1.70 €/deň; akcia platí do vypredania zásob.
|
Ek is gebreek want ek is lief vir jou, ek het eendag probeer dat jy my raaksien,
|
"History of Time" - ek probeer weer Gaan kyk of ek die naweek iets daaroor kan krabbel.
|
In Suid-Afrika se geskiedenis was daar gebeure wat families, vriende en kollegas uitmekaar geskeur het weens hul politieke sien- inge wat geen ruimte gelaat het vir dié van ander nie, hoe naby die bloed ook al geloop het. Dink maar aan die Anglo-Boereoorlog en sy joiners; later die Rebellie van 1914, waartydens die oorlog se Boereleiers die rug op mekaar gekeer het. En dan was daar die Natte en die Sappe, en die dae toe die ondersteuners van die Nasionale Party en dié van die Suid-Afrikaanse Party, later die Verenigde Party, nie gehuiwer het om mekaar te lyf te gaan by openbare vergaderings nie. Dit is dus amper ondenkbaar dat venynige skeuringe nie ook sou opduik in gesinne waar sowel nasionalistiese as kommunistiese strewes gebloei het nie. Maar dan is daar die verhaal van die Fischer-gesin van Bloemfontein, waaruit die ikoniese struggle-held adv. Bram Fischer sou stam... Dié verhaal skets 'n uitsonderlike prentjie van verdraagsaamheid en liefde tussen Fischer en sy ma, Ella, ondanks hul uiteen-lopende politieke oortuigings. Ella, 'n nooi Fichardt van Duits/Engelse afkoms, is in 1884 gebore en was deur geboorte en haar latere huwelik bestem om in die voorste kringe van haar gemeenskap te leef. Haar familie was Afrikanergesind en deel van die room van Bloemfontein. Ella, 'n kort vrou met blonde hare en blou oë, is later getroud met 'n Afrikaner-advokaat en latere Vrystaatse regter-president, Percy Fischer, en sý republikeinsgesinde familie is ook deur sommige as Vrystaatse aristokrasie beskou. Die talentvolle Ella het haar leierseienskappe ingespan om Afrikanerbelange te bevorder en diens te verrig in die kulturele, sosiale en maatskaplike sfeer van haar gemeenskap. Sy het noodlenigingswerk gedoen tydens die Anglo-Boereoorlog en die Rebellie van 1914, en was betrokke by die President Steyn-gedenkfonds. Met die verskyning van haar roman Die Loutering van Petrus in 1939, het sy ook as skrywer ontluik. Uit Ella en Percy se huwelik in 1907, is Abram (Bram), 'n jaar later op 23 April 1908 gebore. Die band tussen Ella en Bram was van die begin besonder heg, en sy het sy kostelikhede noukeurig in dagboeke aangeteken. Hierin het sy onder meer geskryf hoe Bram ontevrede sou wees dat sy ma "alleen" is wanneer Ella soms in rus en vrede gelaat wou word of 'n boek wou lees. Op 14 Desember 1912 skryf Ella in haar dagboek: "Bram haunts my footsteps like a little ghost. I don't know what is in the little fellow's mind, but he is constantly at my side - kissing my hands or laying his little face against my gown." Hy was toe drie en 'n half jaar oud. Wanneer Ella siek of ongesteld was, was die mannetjie deurentyd aan haar sy met drukkies en idees om haar op te beur, het sy in haar dagboek geskryf. Op Ella se vraag hoeveel Bram haar liefhet, sou die seuntjie antwoord: Soveel soos God my mammie liefhet. Volgens Ella se dagboeke het Bram hartseer geword wanneer sy hom van haar oorlede ma sou vertel, en het sy hom eenmaal huilend en met 'n hartjie wat "clop clop" in die bed gekry nadat hy gehoor het arm kinders wat nie kos het nie, het naby hulle ingetrek. "He is such a queer sensitive affectionate little chap," het sy geskryf. Toe Bram op 18 Desember 1931 as 22-jarige Rhodes-beurshouer per skip die tog na Engeland aanpak vir sy regstudies aan die Universiteit van Oxford, het Ella met 'n swaar hart van haar seun afskeid geneem. Hoekom die Bybel 'n ophef maak van kinders wat met pyn in die wêreld gebring word, maar niks meld van die pyn om hulle te sien vertrek nie, het haar verstand te bowe gegaan, het sy in 'n brief aan Bram geskryf. Kort ná sy aankoms op Oxford, het Bram sy knie in 'n rugby- wedstryd beseer, en Ella was rasend van bekommernis. Sy het haar seun in 'n brief vermaan om nie enige kwak toe te laat om na die knie om te sien nie, maar die familietradisie gestand te doen en die beste raad te kry. "I'll pay for it," het sy laat weet. Op 9 Maart 1932 het Ella in 'n brief geskryf: "Thank you for writing so fully about your knee, yet no matter how fully you write there is always more I want to know." Sy ma se geneul oor sy welstand het Bram in 'n stadium aan sy ouers laat skryf: "Health: latest bulletin: Excellent, colour too good to pass as Englishman...For the Lord's sake, don't worry about my knee...I'm taking every care." Ella het nie 'n geheim daarvan gemaak dat sy haar doodverlang in die stortvloed briewe aan haar seun nie, maar sy het haar oudste nooit laat skuldig voel dat hy sy ma verlaat het nie. Trouens, sy het Bram aangemoedig om so lank as moontlik oorsee te vertoef, want dit was 'n geleentheid wat hom nie gou weer sou voordoen nie. Ella het Bram selfs laat weet dat sy ondanks sy afwesigheid amper nader aan hom voel, omdat hulle sulke lekker geselsbriewe aan mekaar geskryf het. Tog het sy op 17 Mei 1932 geskryf: "Make your letters just a little more personal. Tell me how you are, & how things & people strike you & what you're thinking, as well as what you're doing." Bram sou eers ná sy terugkeer huis toe 'n ware kommunis word, maar hy het reeds op Oxford met dié ideologie te doen gekry. Hy het Rusland in 1932 as Oxford-student besoek, en was beïndruk met die sosialisme. Op 6 Julie 1932 skryf sy ma juis aan hom: "My dear old son... bless you dear - if you've not been blown up, or sent to Siberia, you must be having a wonderfully, engross- ingly, interesting time." Ná sy terugkeer in 1934 en sy vestiging as advokaat in Johannesburg in 1935, het Bram 'n lid geword van die Kommunistiese Party van Suid-Afrika (KPSA) omdat hy dít beskou het as die enigste party waar wit en swart vrylik kon meng en kon saam werk om apartheid omver te werp. Hy sou ook later 'n leiersfiguur word in die verbode Suid- Afrikaanse Kommunistiese Party (SAKP), soos die party sedert 1953 bekend gestaan het nadat dit in 1950 deur die regering as 'n verbode organisasie verklaar is. Bram het sy linkse sentimente aan sy ouers laat deurskemer en hy en Molly, met wie hy in 1937 getroud is, sou hul progressiewe idees gereeld met sy ouers bespreek. Ella en Percy was egter waarskynlik nie bewus van die strekking van hul seun se betrokkenheid by die politiek nie. As besorgde ouers moes die godsdienstige Ella en Percy (Bram het ook 'n goeie verhouding met sy pa gehad) met hulle nasionalistiese sentimente 'n "ontstellende" gedaanteverwisseling in hul seun gewaar: hy het verander van 'n nasionalis na 'n kommunis; van iemand uit 'n Christelike agtergrond na 'n ateïs. Tog het hulle hul daarin berus. In 'n onderhoud met die tydskrif Sarie Marais in 1953, het Ella te kenne gegee ouers het nie die reg om hul sienings op hul kinders af te dwing nie. Ondanks Bram se kommunistiese ingesteldheid, iets wat in daardie dae deur die Afrikaner-gemeenskap verafsku is, het die nasionalistiese Ella haar seun deurgaans ondersteun en lief gehad, en die gesin se paaie het nooit geskei nie. Vir Ella was die behoud van familiebande belangrik, en dit moes teen elke prys gekoester word. Sy het gesorg dat haar kinders se ouerhuis - 'n liefdevolle huis waar mensliewendheid en beskaafdheid belangrike waardes was - vir hulle 'n toevlugsoord sou bly. Dit het haar eindelose genot verskaf om haar kinders te bederf. Toe sy "dear old folks" eenmaal met 'n verjaarsdag drie geskenke aan hom gee, het Bram hulle speels vermaan die demokratiese manier is één geskenk vir één verjaarsdag. (Ella en Percy het graag ruim gedeel - met 'n tjek wat hulle op Kersfees 1939 vir Bram gegee het, kon hy vir 'n vakansie betaal, sy ou motor vir 'n nuwe verruil, en 'n grassnyer en voorhekkie vir sy huis koop. Wanneer Ella in Johannesburg by Bram en Molly sou gaan kuier, het sy haar seun ook bederf en met haar vertrek whisky in die huis weggesteek of dit ná haar vertrek daar laat aflewer.) Bram en Molly het sy ouers altyd hartlik by hul huis in Beaumontstraat in Johannesburg ontvang en aangedring op gereelde besoeke. Wit en swart het hier vrylik gemeng. Ofskoon Ella nie 'n rassis was nie, was sy waarskynlik nie hieraan gewoond nie - advokaat Fischer kon haar egter waarskynlik gerusstel almal is "kliënte". Bram het sy ouers op hoogte gehou toe hy oudpres. Nelson Mandela en ander verdedig het tydens die Hoogverraadsverhoor van 1956-1961, en ook tydens die Rivonia-verhoor van 1963, toe hy die hoof was van die regspan wat Mandela, Walter Sisulu en ander in die hof verdedig het. Dit was deels te danke aan hom dat hulle gevonnis is tot lewenslange tronkstraf eerder as om die doodstraf te kry. Bram was allerweë bekend vir sy ideaal van 'n nie-rassige Suid- Afrika, maar dit is te betwyfel of Ella en Percy geweet het hoe direk hy by die struggle betrokke was. Ironies genoeg, het Ella haar seun in 1960 ietwat ergerlik versoek om nie inligting van haar te weerhou nie nadat hy in 'n motorongeluk was, maar vir sy ma gesê het 'n krap op sy gesig is deur 'n boomtak veroorsaak om- dat hy haar nie wou ontstel nie. Ná Percy se dood, het Ella alleen op die plaas Diepwater buite Bloemfontein agtergebly. In die laaste jare voor haar dood in die ouderdom van 80 op 7 Maart 1964, was sy steeds 'n kloekende moeder wat haar seun se vergete pajamas agter hom sou aanstuur en bekommerd sou meld sy wonder wat hy teen slaaptyd op die trein gedra het. Ella was waarskynlik ook bekommerd dat haar geliefde seun en skoondogter se betrokkenheid by die struggle hulle in die moeilikheid sou bring. Tragedie sou inderdaad volg. Molly is 'n paar maande ná Ella se dood op 13 Junie 1964 in 'n motorongeluk oorlede, en Bram is kort daarna, in September 1964, in hegtenis geneem weens sy betrokkenheid by die SAKP. Toe hy borgtog toegestaan word, het hy ondergronds gegaan, maar hy is in 1965 weer aangekeer en van onder meer sabotasie aangekla. Hy is in die daaropvolgende jaar op 9 Mei 1966 tot lewenslange tronkstraf gevonnis. Ella het nie die openbaarmaking van Bram se "ondergrondse aktiwiteite" in die hof beleef nie, ook nie sy verguising deur konserwatiewe Afrikaners nie. Sy is die wete van sy stryd teen kanker in die tronk gespaar, en ook sy dood op 8 Mei 1975. Selfs in die konserwatiewe wit Afrikaanse gemeenskap van Bloemfontein, het agting vir Ella nie gedaal toe haar geliefde eersteling se politieke strewes bekendgemaak is nie. En jare ná sý dood, is ook Bram vereer - as 'n ikoon van die stryd om vryheid en geregtigheid.
|
Ek het nie 'n dag se sielkunde agter my naam nie. Maar ek lees baie. Hoofsaaklik vrouetydskrifte. En daarin lees ek dat 'n mens nie moet streef na orgasmes tydens seks nie. Om die waarheid te sê, orgasmes maak glad nie saak nie. Seks gaan nie om die orgasme nie, maar om die daad van liefde. Jy hoef nie 'n orgasme te hê vir die seks om goed te wees nie.
|
Nou met die plaaslike verkiesing om die draai, gons dit weer oor waar jy jou kruisie moet trek. Daar is die wat sê, die minderheid, dat ons nie vir die Joodse of onvriendlik-teenoor-Afrikaner-belange DA moet stem nie. Trek jou kruisie agter die VF+. Hulle staan op vir jou regte.
|
Teresa en Charlie was en in Derry-en die Noordwes met hul kameras . Neem 'n blik .
|
Dié vyf streke meen samewerking sal hulle 'n beter kans bied om teen die Europese Unie mee te ding. ProWein word jaarliks in Düsseldorf aangebied en sal vanjaar sowat 3 200 uitstallers van meer as 50 lande lok.
|
Sy posisie in die party het beteken dat hy verantwoordelik was vir die sekerheid van die staat en party. As hoof van S-21 word hy direk verantwoordelik gehou vir die marteling en dood van sowat 14 000 Kambodjane. Tsjea het egter aangevoer dat hy onskuldig is aangesien die Khmer Rouge se militêre komitee, waarvan hy nie 'n lid was nie, die ware mag in hul hande gehad het. As guerillabevelvoerder was hy glo ook nie bewus van wat by ander basisse gebeur het nie.
|
FOKKKKK!!!!!!!!!! , nou sit ons met 'bekwame Suid Afrikanse kunstenaars' wat cheap special effects ondek het , wat n pot holsop! Dit raak net alhoe beter , my R50.00 is op dat Steve poessuiser of Gay Dyalan die volgende 'special effects extravagaza' gaan gee!
|
Om gewone wetsgehoorsame middelklas-Afrikaners links en regs in polisieselle aan te hou, is besig om die indruk te versterk dat ons voortaan in 'n tipiese Afrikaland woon waar die regstaat en menseregte die tweede plek naas magsvertoon inneem. Waar persone in uniform maar kan maak wat hulle wil, veral daar waar hulle nie omkoopgeld ontvang nie. Dat etniese minderhede vandag in Suid-Afrika rede het om ernstig oor die toekoms bekommerd te wees, word deur die reakse van die staat op die ses Verkenners bevestig.
|
Tag:kerkjaar. liturgiese herdenkings en feeste. heilige drie-eenheid | drie-eenheidsondag
|
Die konferensie, wat deur die Suid-Afrikaanse Chemiese Instituut in Pietermaritzburg aangebied word, dek alle dissiplines binne chemie.
|
Intussen het ʼn sielkundige wat deur AfriForum gekontrakteer is, reeds met beradingsessies by die Kleutermaatjies-kleuterskool in Pretoria begin. Die skool se personeel en kinders is erg deur die moord op mev. Abraham getraumatiseer.
|
wonder soms hoekom het ek so n sagte hart en hukm gee ek so baie om ma weet jy wat eks bly ek doen :) by Willie Hanekom 26 minutes ago
|
Eks so gatvol vir griep regtg nou by Jo Bester 1 day ago
|
Dit is waarskynlik nie die eerste keer dat jy hierdie lys gesien het. Maar hoeveel van hierdie eenvoudige veranderinge jy eintlik gemaak?
|
Gevolglik verlaag die potensiíle seleksiedruk of, nog slegter, dit verlaag die aantal puik diere wat vir seleksie beskikbaar is.
|
Ons moet 'n lys van wat het van die lens en die wat die lens gaan kry, sodat ons weet waar dit gaan en wanneer ons kan verwag word om dit te kry. Ek sal 'n nuwe draad te maak en miskien kan ons dit kry stickied sodat almal kan verwys na hierdie draad gaan voort om te groei. Ons kan ook na die foto's in dieselfde draad.
|
Ek deel Willem Landman (DB, 26.07) se verontwaardiging oor die skerp aanvalle op prof. Anton van Niekerk. Die meeste Afrikaanse intellektuele is deesdae óf tjoepstil óf maak hulle skuldig aan revisionisme en verontskuldiging (selfs romantisering) van die verlede.
|
Here ek bid dat elke lid van my gesin en al my vriende en kennisse met vrede, gesondheid, versorging, en n dieper kennis van U en u Woord geseen sal word. by Marietjie van Niekerk 1 day ago
|
Jacques getroud Susanna Deborah (Debbie) VAN ZYL, dogter van Willem Daniel VAN ZYL en Judith Susanna ENGELBRECHT. Susanna is gebore op 16 Aug 1972 van Garies.
|
I refuse you access to my blog .. not because you want to be black … but because you have over stayed your welcome … come back without ID theft and you are welcome to Blog … it is one thing to presume an avatar … it is another to pretend to be the other …
|
Dat dit hier om persepsies van 'n onbekende skaal handel, is kwalik ter sake. Die feit is dat dit bestaan, en soos sake nou staan waar koerantopskrifte met slegte nuus nie minder word nie, en die regering se reaksie daarop meer ontstellend word, sal dit in alle waarskynlikheid verder toeneem.
|
nnnnjarwoefekse. Bitch. Hy het haar obviously nie by die agterdeur binnegegaan soos sy daarvan hou nie. Sien, sy like van rektumrangers en toe kom die galante kont met sy klein tottie en sit hom versigtig net onnder die agurkie in, al 3 cm van dy totterjossie. Sal my self n bietjie seksueel onvervuld laat. Poes is n snaakse ding.
|
Soos belowe, die Bybelse perspektief. Hier is 'n paar verse wat ons solank aan kan herkou. Skuinsdruk is kwotasies en die ander my kommentaar.
|
Klein Karoo kort reën Intussen sê mnr. Johannes Merlett, wingerdboukonsultant vir Vinpro in die Klein Karoo, dié streek kort dringend reën vir 'n goeie oes. "Die wingerde hier het ook mooi gebot. Van die trossies wat al op die plante sit lyk ook goed, maar die gebied het dringend reën nodig vir besproeiing."
|
as groente gaar is geur met knippie neutmuskaat , vars suurlemoensap en botter
|
Pragtig! Ek hou ook van daai rooi rok. Lady in Red, of hoe? Ek is amper seker daai song het gespeel!!
|
Ek lees die Afrikaanse WordPress bloggers al vir 'n ruk. Ek hou daarvan om te sien hoe julle met mekaar gesels en mekaar ondersteun op allerhande gebiede. Julle praat soms hier oor diep en baie persoonlike dinge, maar gee ook jul menings oor alles wat met en om julle gebeur, waar julle ookal op die aardbol bly.
|
Spanje het die laaste paar jaar op pedofilie toegeslaan en byna honderd mense tydens operasies in April en Junie vanjaar gearresteer. Ondersoekbeamptes is gehelp deur programmatuur wat hulle in staat gestel het om die name en adresse van internetgebruikers wat op die pornografiese werwe inskakel, op te spoor.
|
Baie van ons het ons wortels in die tyd en die wêreld van "of". In hierdie wêreld het ons mense, idees en aksies maklik en gerieflik gekategoriseer, indien nie gestereotipeer nie, as die een ding óf die ander. Alles was, by wyse van spreke, wit of swart. Jy was Afrikaans of Engels, 'n Matie of 'n Tukkie, van die kampus of van die dorp. Dinge was reg of verkeerd, goed of sleg, mooi of lelik, eerste of laaste, wen of verloor, vriend of vyand, alles of niks. Oor enige saak was jy vir of teen; in enige omgewing was jy een van ons, of een van hulle. Op enige vraag was daar 'n antwoord, en die toekoms was, in beginsel indien nie in die praktyk nie, 'n voorspelbare uitkoms van die verlede.
|
Derick van Wyk, voormalige waarnemende landdros van Middelburg in Mpumalanga, het vandag van die Noord Gautengse hooggeregshof verneem dat hy suksesvol was in sy dringende hofaansoek teen die minister van justisie.
|
Regte van bewaring is verwronge rigting van moeders te lank, op die veronderstelling dat moeders is beter bestuurders, egter, hierdie konsep is bevraagteken deur die talle ouers wat dink dat hulle ook kan gee en op te voed kinders. Op die oomblik, regte van die bewaring van kinders word toegeskryf aan die hoof beste toegerus is om te sorg vir die kind of kinders. In die verslag van die Verenigde State se sensusburo, 15 % Van bewaring regte is toegeken aan vaders in 2004 en die persentasie sedertdien toegeneem. Verskillende howe, erkenning van die gesin en die toekenning van bewaring aan die vader, is belangrik om bewus te wees van kindersorg vir die regte van vaders.
|
New. Chef Lukas Nguyen deel die geheime van die groot Vietnamese cuisine. Hy verken die lewendige mark leefstyl en plaaslike voedsel in die klein plattelandse dorpie van Vinh.
|
Hierdie Web weergawe van hierdie regulasies © S A Raad op Verpleging.
|
Maankind, ek kry sommer hoendervleis. Die boek het my erg aangeraak. Ek kyk met ander oe na kinders, hulle ouers. As 1 kind gered word van so 'n afgryslike lewe, is hierdie boek 'n sukses.
|
In die boek "The Bible Tells me So: The Use and Abbuse of Holy Scripture" van Jim Hill en Rand Cheadle vertel hulle een en ander oor die argumente van die voor en teenstanders van die afskaffing van slawerny in die VSA. Hulle vertel onder andere die volgende: "The Fugitive Slave Law, passed in 1850, called for a fine of one thousand dollars for any person who helped a runaway slave. " Dit sou jou nogal duur te staan gekom het om 'n slaaf te help ontstnap aan sy slawerny. En dan volg daar enkele paragrawe later die volgende: "In a critique of minister Josiah Priest's 'Bible Defense of Slavery' (1853), a 'Baltimore Sun' editorialist blasted back: 'Bible defence of slavery! There is no such a thing ... Slavery is recorded in the Bible and approved, with many degrading characteristics. War is recorded in the Bible, and approved, under what seems to us the extreme of cruelty. But are slavery and war to endure for ever because we find them in the Bible?" (1996:8)
|
Sedert die 1970's het die stad se bevolking vinnig toegeneem toe mense van Anatolië daarheen getrek het op soek na werk in die talle fabrieke wat in die buitewyke van die groot metropool ontstaan het. Dit het 'n groot behoefte aan behuising veroorsaak en baie dorpe en woude is deur die groeiende Groter Istanboel opgeslurp. Onwettige bouwerk en kortpaaie is die rede dat 65% van die geboue in die stad sonder vooraf beplanning gebou is.[16] Kommer het toegeneem ná die rampspoedige aardbewing op 17 Augustus 1999 in die stad İzmit.[17] Op 9 September 2009 was daar ook aansienlike vloede in die stad.[18]
|
Prof. PJJS Els (021 976 4817 / 083 285 2617) en Naomi Engelbrecht (Radio Tygerberg: 021 936 8109 of 021 936 8104).
|
Meeste mense is nie gemaklik daarmee om voor ander te bid nie. Veral nie voor 'n groot groep nie. In 'n kleingroep neem jy deel aan 'n baie persoonlike gesprek met God. Niemand is onder druk om te bid nie, maar soos jy vrymoedigheid kry sal jy kan deelneem. Daar is baie beloftes in die Bybel oor wanneer groepe saambid. Wanneer ons saam met ander bid bind dit ons aan mekaar en kry ons antwoorde vir die behoeftes van ons lewens.
|
Ook sê jy dat ten spyte van God se alwetendheid ons steeds vrye wil het. Maar hy het 'n plan vir ons gehad nog voordat ons gebore is… of dan hoe? Waarheen ons ten einde bestem is (hemel, hel) is reeds vooraf bepaal. Al het ons beperkte vrye wil lei dit tot dieselfde bepaalde uitkoms. Die kerke sê ook dat God wil hê dat ons hom kies. Maar hy weet reeds of ons gaan of nie. As dit nie God se wil is nie, wie s'n is dit? Hy het dan alles geskape en alles wat gebeur het God as oorsprong, oorsaak, die "First Mover". Is God dan steeds almagtig? As hy sou wou, sou hy dinge kon verander het?
|
"Kom na My toe , almal wat uitgeput en oorlaai is,en Ek sal julle rus gee en julle sal rus kry vir julle gemoed" Matteus 11:28-29 by Rina Potgieter Theron 21 hours ago
|
'n Halwe maan laat die son vol lyk.
|
Die 30 % etanol wat tot 'n jel verdik word, dien as brandstof vir stofies en 'n warmwaterstelsel.
|
Johan, ek is 'n ou wat like van goeie comments, en jy is f@#$ uitstekend. Net die woorde sick fuck is gonoeg om my te laat smile!! Well said and done!
|
And Sings it back to You when you've forgotten the Words."
|
Aanhangers van Deon Opperman se treffer-musiekspele soos Dis hoe dit was - die Steve Hofmeyr-storie, die Boere-oorlogtreffer Ons Vir Jou, en die onlangse Jock of the Bushveld, kan nou reeds hulle tande begin slyp vir sy volgende musiekspel TREE AAN! -Dit was die dae toe ons troepies was, wat op 11 Junie in die Staatsteater in Pretoria open.
|
As ek aangehou het en tot ná die tweede en derde generasie sou gewag het, sou ek veel gouer by die eindresultaat gekom het. In my haas het ek waardevolle tyd verloor. Gelukkig gebeur dit dat ons duiwe ons dikwels op van ons foute wys, ons moet dit net raaksien en verstaan. Soms wil ons daaroor huil, maar gelukkig is hy wat ook vir homself kan lag - en as hy baie gelukkig is, lag die geluk ook saam.
|
Voordele en nadele vir landbou Mnr. Dawie Maree, 'n ekonoom vir Agri SA, sê hy stem saam met die voorspelling. Hy meen wel dat 'n wisselkoers van R7,075 (wat vir die einde van die jaar voorspel word) nie baie drasties is nie, as 'n mens in ag neem dat die wisselkoers al R8 en meer teenoor die dollar was.
|
Voltooi aanlyn-argiewe van BMJ tydskrifte, met komplimente van die Amerikaanse National Library of Medicine.
|
Hoewel die Jugenstil of Art Nouveau bepaalde plaaslike tendense aangeneem het soos dit geografiese versprei het is daar 'n aantal algemene kenmerkend van die vorm. 'n Beskrywing van Hermann Obrist se muurbehangsel,Cyclamen (1894), gepubliseer in die Pan-tydskrif, beskryf dit as "skielike gewelddadige kurwes gegenereer deur die slaan van 'n sweep", wat welbekend geraak het tydens die vroeë verspreiding van Art Nouveau. [23] Daarna het nie net werk self bekend geword as Die Sweepslag , maar is die term "sweepslag" dikwels aangewend om die karakteristieke krommes wat die Art Nouveau kunstenaars gebruik het te beskryf. [23] Sulke dekoratiewe "sweepslag" motiewe, gevorm deur dinamiese, golwende, en vloeiende lyne in 'n gesinkopeerde ritme word deurgaans aangetref in argitektuur, skilderye, beeldhouwerk, en ander vorme van Art Nouveau-ontwerp.
|
Kry 'n Swaard Bewapen jouself broer! Kry gratis Bybel sagteware by http://www.e-sword.net . Download ook die AOV (Afrikaanse Ou Vertaling) en die KJV en die "Strong's Hebrew and Greek Dictionaries". Gratis, geen toutjies. Dis die bargain van jou lewe. "Ma, is dans sonde?" "Shutup Sussie! Gaan soek vir die woord "dans" in jou Bybel!" e-Sword sal al die versies vir jou gee. Dis so maklik soos val uit die bus. Jy download hom, jy installeer hom en jy gebruik hom. Wanneer ek in e-Sword in die Nuwe Testament 'n search doen op die woord 'gebooie' kry ek die volgende versies: Gebooie Mat 5:19
|
'n Nuwe geel kultivar, Energy, is ook vrygestel. Dit is in dieselfde groeiseisoenklas as die ander twee staatmaker-kultivars, Woodriver en High Flyer. Energy het goeie weerstand teen siektes en is wyd aangepas. Gevolglik is dit vir besproeiing én droëland geskik. Diegroeikragtige baster het 'n hoë opbrengspotensiaal.
|
Maar eintlik weet Miempie sy is net jaloers omdat antie Delphine vier jaar terug al die jackpot geslaan het toe sy die werk en die woonstel op Kruisbaai gekry het en uiteindelik uit Kieranghut weggetrek het om nooit weer terug te kom nie. Uit haar eie. Meneer Roark het nie eens nodig gehad om hulle te vergoed nie, maar hy het. Betaal al Faantjie se universiteitsgelde en dis glo ʼn hoop geld.
|
Hoewel 'n paar kouefronte die afgelope twee weke die suidelike dele van die land begin beïnvloed het met reën oor die Suidwes- en Suid-Kaap, lyk dit nie asof daar sterk kouefronte oor ten minste die volgende twee weke gaan voorkom nie.
|
Everson volg 'n werkwyse wat tot dusver vir hom goed gewerk het: Hy beskou die granaatbome as soortgelyk aan die peerbome en doen alles dieselfde vir die twee gewasse, maar vir die granate gebeur alles twee maande later.
|
Verkeerde beeld. Die byle van misdadigers is reeds aan die kap om skoon te maak hier waar die Britte met hul volksmoord dit nie kon vermag nie. Ek bedoel, Skoppensboer het gaan oplees om te probeer verstaan of die Botoxnaalde deurgedring het tot binne in die brein om 'n floute te kon veroorsaak het.
|
Hoewel die opvoubare rugleuning heeltemal gemaklik is, was dit 'n bietjie te regop vir my. My vrou wat baie kleiner as ek is, vind dit egter heel gemaklik. 'n Mens besef dat kompaktheid en gewig 'n groot rol speel en daar 'n kompromis tussen dit en gerief getref moet word. Tog sou dit dalk met 'n klein aanpassing geriefliker kon wees.
|
Solidariteit het besluit om die Welkom-noodfonds die afgelope Vrydag te loods nadat Pamodzi nie hul ooreenkoms wat Donderdag met Solidariteit-bestuur gesluit is, nagekom het nie. Ingevolge dié ooreenkoms sou die myn Vrydagoggend voor 12:00 ? verdere 25% van werknemers se Februarie-salarisse oorbetaal het. Daar is egter Vrydag slegs ? verdere 10% aan werknemers oorbetaal. "? Geweldige maatskaplike krisis is besig om in die Welkom-omgewing te ontvou, waar die meer as 4 000 werknemers reeds vir meer as twee weke op hul volle salarisse wag," verduidelik Dirk Hermann, adjunk-uitvoerende hoof van Solidariteit.
|
Wêreldwyd, in 2009, het 'n rekordgetal van 14 miljoen boere (13.3 miljoen in 2008) in 25 lande op al ses vastelande 134 miljoen ha (125 miljoen ha in 2008) GM-gewasse verbou - 'n toename van 9 miljoen ha. (ISAAA-verslag 2009)
|
Sit in die sonnetjie en bak op Lien se stoep! weer soo leka in langebaan! vuurtjie brand.... ga nog braai en dan pak en ry by Loekie Strydom 3 days ago
|
Dis nat en Koud in die Kaap. Lekker rooiwyn aande, maar heellaas is daar siekte in die huis. Nina het middel-oor ontsteking/mangelontsteking, so die lewe is nie so fraai in lala-land nie. Tot later R
|
Die program hanteer die volgende: 1) Elke gewas se ontrekkingsyfer word per ton gegee sodat die boer kan beplan rondom bemesting en wat sy sak gaan pas. 2) Die boer kan al sy eie voedingsprodukte (kunsmis) met die regte pryse daarin stoor. 3) Blaaranalises kan ingevul word, waarna die voorgestelde regstellings aan plante gemaak kan word. 4) Grondontledings word ingevul, en die program gee aanbevelings om die grond te herstel. 5) Alle landerye se betrokke hektare en gewasse word daarop gestoor.
|
'n Dankseggingsdiens is ook gehou buite Sint Paulus-katedraal. Victoria het regdeur die diens in haar koets gesit; sy het een van haar gebruiklike swart rokke aangehad wat met wit kant versier was.[8]
|
Toe hy in 1905 na Engeland terugkeer, was baie van die oorlogskade herstel. In 1916, tydens die Eerste Wêreldoorlog, word hy lid van Lloyd George se oorlogskabinet en in 1918 minister van oorlog en later minister van kolonies. Nadat hy in 1919 hoofsaaklik verantwoordelik was vir die daarstel van Brittanje se nuwe departement van gesondheid, tree hy in 1921 uit die politieke lewe en besoek Suid-Afrika vir oulaas in 1924. Hy sterf die volgende jaar op 13 Mei in Engeland.
|
Vetkoek en mince......... Mmmm gaan heerlik wees op so koue aand by Charlene DuPlessis van Heerden 1 week ago
|
In jy jongste skattings oor die vraag en aanbod vir verskeie mielieproduserende lande sê die Amerikaners hulle dink Suid-Afrikaanse mielieboere gaan vanjaar 'n oes van 7,18 miljoen ton afhaal. Die Oeskattingskomitee verwag egter 6,06 miljoen ton kommersiële mielies. Op die Amerikaanse departement se webblad word die totale Suid-Afrikaanse oes op 7,5 miljoen ton mielies geskat. Dié syfer sluit die ontwikkelende landbou se produksie in. As die Oesskattingskomitee se raming van 317 000 ton in die ontwikkelende sektor afgetrek word, is dit 'n skatting van 7,18 miljoen ton vir kommersiële boere.
|
Ek handig die huiswerkies in sodra dit gedoen is.
|
Hy het nog kommentaar lewer oor sy hantering van 'n kind seks misbruik geval met' n Duitse priester, wat ontwikkel terwyl Benedictus het die toesig oor die München aartsbisdom.
|
Wat 'n aaklige dag!!!!! by Sonanda Erasmus 2 weeks ago
|
Baie geluk met Perels! Ek het dit vandag aangeskaf. Kon nie wag nie vir die pos nie.
|
Druk HOME, Antoinette, dan sien jy jou boekrak... Ek is absoluut gehook op my Kindle. Die beste is daardie woorde wat jy kan opsoek terwyl jy lees. En die notas wat jy kan maak En 'n mooi stukkie kan ek met die druk van 'n paar kbnoppies op Facebook en Twitter 'share Ek kan ook van enige plek af iets op Google opsoek, of iets op my blog skryf Ek kan in die donker lê en lees, die cover het sy eie liggie.
|
En toe hulle saam in Galilea gesprek, Jesus sê vir hulle:: "Die Seun van die mens sal oorgelewer word in die hande van die mense.
|
Hy sê 'n lae rentekoers en 'n sterk rand maak dit vir boere moontlik om ingevoerde produkte en veral kapitaalgoedere op 'n voordeliger grondslag te bekom. "Die gehalte van Suid-Afrikaanse kommersiële boere is welbekend. Hoe anders as meer as 20 Afrikalande by Agri SA kom aanklop om elders met landbou-ontwikkeling behulpsaam te wees?"
|
het jou menswees simfonies vir my 'n nuwe lewe gekomponeer die fluweel-swart gordyn vir altyd gelig
|
Theuns jy moet Kol. 2:14-15 lees om 'n begrip te kry van Christus se oorwinning wat Hy oor die bose magte behaal het op Golgota. Ek glo dat Jesus die mag van satan op Golgota finaal verbreek het toe Hy uitgeroep het "dit is volbring." Die Bybel gee ons baie min inligting oor die ontstaan van die bose. Baie van die dinge wat jy aanhaal soos Jes. 14, praat nie noodwendig oor satan nie, maar verwys na die val van die koning van Babilon.
|
Here, wys my die weg wat ek moet gaan, leer my u paaie. Lei my deur u waarheid en leer my, want U , o God, is my redder. Die hele dag wag ek op U. Psalm 25: 4-5 by Shaun Theron 1 week ago
|
Toe besluit ek om maar eerder in my warmlugballon te klim en weg te sweef en by elkeen van my nuwe blog-pelle te gaan inloer.
|
Butter Block 1 ½ cups butter 2 tbsp flour
|
Die neutrone en protone waaruit die kern bestaan asook ander partikels wat hulle mag nader, word deur verskeie interaksies beïnvloed. Die sterk kernkragte, wat nie op 'n makroskopiese skaal waargeneem kan word nie, is die kragtigste oor subatomiese afstande. Die elektrostatiese kragte is ook beduidend, terwyl die swak kernkragte verantwoordelik is vir beta-verval.
|
« Boogie Woogie | Die Wêreld Volgens Russell Brand HDTV XviD »
|
Aan die begin het ek genoem dat een van die sleuteloortuigings van die pluralisme is dat alle godsdienste dieselfde is en dat geen godsdiens eksklusiewe aansprake kan of mag maak nie. Stellings soos hierdie word dikwels duidelik gemaak as daar oor die verhouding tussen verskillende godsdienste gepraat word. Baie min mense het egter al oor die implikasies en bewyse vir 'n aanspraak soos hierdie gedink.
|
grys, soos gemengde verf of die vooraansig van septisemie;
|
Die kardioloog Murray (58) word beskuldig van die dood van die 50-jaar-oue sanger, 25 Het gelei tot nalatigheid in Junie 2009 deur Jackson 'n oordosis slaap-en verdowing toegedien. Jackson gesterf van hartversaking.
|
Benewens uitsprake oor mediavryheid, het die regering en ANC verskeie ander sake op die agenda geplaas wat 'n verbintenis tot die grondwet onder verdenking plaas. Verskeie sake het in die howe beland, byvoorbeeld die versuim om 'n taalwet deur te voer soos die grondwet vereis, terwyl nasionaliseringspraatjies en planne vir grondonteiening voortduur terwyl die onteiening van mineraleregte nog bereg word,
|
Kies liewers n beter voorbeeld. Wat van "Vroumense kan logies dink"? Daar is nou vir jou iets wat jy seker vas 'glo' maar niemand as waar sal kan bewys nie...(die teendeel is maklik!)
|
I.p.v. om te vra waarom slegte goed met goeie mense gebeur, moet ons eerder vra waarom goeie goed met slegte mense gebeur? Ons ontvang oor die algemeen vér meer as wat ons ooit kan verdien. God is baie geduldig met ons en ook baie goed vir ons.
|
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.