url
stringclasses
730 values
collection
stringclasses
17 values
source
stringclasses
17 values
original_code
stringclasses
612 values
source_text
stringlengths
4
2.02k
target_text
stringlengths
4
6.6k
source_lang
stringclasses
17 values
target_lang
stringclasses
302 values
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
“My vrou het gedink dat dit een van ons bure is wat water of brood wou hê en het die deur oopgemaak.
Mysleli jsme, že třeba někdo ze sousedů potřebuje vodu nebo chléb, a manželka otevřela dveře.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
My vrou het gedink dat sy liefde aan my betoon deur my baie kos te gee.
Manželka se dříve domnívala, že mi dobrým jídlem projevuje náklonnost.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
My vrou het gedurende hierdie tyd besluit dat ek mal geword het in die tronk en sy het ’n egskeidingsaak aanhangig gemaak.
V této době moje žena dospěla k názoru, že jsem se ve vězení asi pomátl a zahájila rozvodové řízení.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
My vrou het gesê: “Dis nou vir jou ’n vreemde Kersgeskenk wat jou ma ons gestuur het.” Maar nadat ek werk toe is, het sy dit begin lees en gehou van wat sy gelees het.
Manželka řekla: „To nám ale tvoje maminka poslala k Vánocům opravdu zvláštní dárek.“ Ale když jsem odešel do práce, začala tu knihu číst a to, co četla, se jí líbilo.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
My vrou het haar aan Jehovah toegewy en een van sy gedoopte Getuies geword.
Manželka se zasvětila Jehovovi a stala se jedním z jeho pokřtěných svědků.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
My vrou het haar skoene verloor terwyl sy probeer loskom het.
Moje manželka ztratila boty, když se pokoušela vyprostit se.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
My vrou het haar standpunt vir die waarheid ingeneem en is in 1975 gedoop.
Má manželka zaujala postoj pro pravdu a dala se pokřtít v roce 1975.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
My vrou het in die gang afgehardloop en die verpleegster geroep.
Moje žena běžela na chodbu zavolat zdravotní sestru.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
“My vrou het ingestem om op te hou rook”, het hy gesê. Mev.
Ještě před tím, než mohl soud vydat nějaký příkaz, tam však pan Thomas znovu přišel s dobrou zprávou. „Má manželka souhlasí s tím, že přestane kouřit,“ řekl.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
“My vrou het in ’n negatiewe gesinsmilieu grootgeword”, sê hy, “en ek het dus noue omgang met my skoonouers vermy.
A tak jsem se častému kontaktu s jejími rodiči vyhýbal.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
My vrou het kort daarna Bybelwaarheid aangeneem en is in 1957 gedoop.
Moje manželka zanedlouho přijala pravdu a v roce 1957 se dala pokřtít.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
My vrou het kort tevore een van Jehovah se Getuies geword en het hulle daar gesit.
Moje žena se právě stala svědkem Jehovovým a dávala mi je tam.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
My vrou het met haar begin gesels.
Moje manželka si s ní začala povídat.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
“My vrou het my 10 kinders gevra om met die viering van my 80ste verjaarsdag te help.
„Moje žena požádala našich deset dětí, aby jí pomohly s oslavou mých osmdesátin.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
My vrou het my en ons vyfjarige dogtertjie uit die vlamme gered.
Manželce se podařilo mě i naši pětiletou dcerku zachránit.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
My vrou het my gehoor. “Dit was nie mooi nie, Hans Kristian”, het sy gesê. “Jy het nog altyd in die doel van die lewe belanggestel.”
Zaslechla to moje žena. „To od tebe nebylo laskavé, Hansi Kristiane,“ řekla. „O smysl života ses vždycky zajímal.“ Měla pravdu a já se zastyděl.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
My vrou het my heel onverwags begin teëstaan omdat ek soveel in die Bybel begin belangstel het.
I moje žena se postavila proti mému zájmu o Bibli, což jsem vůbec nečekal.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
My vrou het my nie eens by die plaaslike polisiestasie kom besoek nie.
Moje manželka se na mě na místní policejní stanici ani nepřišla podívat.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
My vrou het na die solder gegaan en ’n ou Lutherse vertaling van die Bybel gevind.
Má manželka šla do podkroví a našla tam starý Lutherův překlad Bible.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
My vrou het nie my besluit teëgestaan nie, hoewel sy soms gewonder het of ek mislei word.
Manželka proti tomu nebyla, i když občas vyjadřovala pochybnosti, zda jsem nebyl oklamán.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
My vrou het nog na die Boeddhistetempel gegaan, en sy het kos vir die voorouers neergesit.
Moje manželka stále chodila do buddhistického kostela a odkládala potravu pro předky.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
My vrou het onlangs by my in die voltydse diens aangesluit.
Nedávno se ke mně připojila i moje manželka.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
My vrou het ons kinders ook die waarde van harde werk geleer.
Mohl jsem proto věnovat rodině i duchovním věcem víc času.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
My vrou het ook op ongeveer hierdie tydstip uit haar werk as onderwyseres bedank en haar by my in die pionierdiens aangesluit.
Asi v té době přestala s prací učitelky i moje manželka a připojila se ke mně v průkopnické službě.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
My vrou het ook swak gesondheid, en ek help haar om met haar Alzheimer se siekte saam te leef.
Má Alzheimerovu chorobu a společně se s tím učíme žít.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
My vrou het op die bank gelê terwyl ons oor die dag se bedrywighede gesels het.
Manželka se natáhla na pohovku a povídali jsme si o tom, co jsme ten den prožili.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
‘My vrou het probleme met haar gesondheid begin ondervind, en verlede jaar moes sy ’n groot operasie ondergaan.
Má manželka začala mít zdravotní potíže a loni potřebovala velkou operaci.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
My vrou het uit die Verenigde State met Jehovah se Getuies in Taiwan in verbinding getree.
Moje manželka, která byla ve Spojených státech, kontaktovala svědky Jehovovy na Tchaj-wanu.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
My vrou het voorgestel dat ek iets lees om my gedagtes te laat ontspan—’n boekie met die titel Peace—Can It Last? wat die Getuies by ons gelaat het.
Moje manželka si myslela, že by mi pomohlo, kdybych přišel na jiné myšlenky a něco si přečetl — například brožuru, kterou tu zanechali svědkové a která se jmenovala Mír — může být trvalý?
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
My vrou, Huabi, wat ook ’n wetenskaplike navorser is, het by ons aangesluit.
Zajímalo to i moji ženu Chuapi, která se také zabývá vědou.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
“My vrou is baie bly om te sien hoeveel ek verander het”, sê Alonso. “Ek kan Jehovah nie genoeg bedank omdat hy my van ’n weg van selfvernietiging bevry het nie.
„Moje žena je šťastná, že jsem se tak změnil,“ říká Alonso. „Nikdy nepřestanu Jehovovi děkovat za to, že mě osvobodil.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
My vrou is drie jaar gelede oorlede, en my seun is verlede jaar dood in ’n ongeluk.” ’n Vrou het teruggeskryf: “Julle brief het my gehelp om die waarheid te leer ken.
Před třemi lety mi zemřela manželka a loni se mi při dopravní nehodě zabil syn.“ Jistá žena odpověděla až za delší dobu.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
My vrou is in 1984 ná ’n lang siekbed oorlede.
Moje žena zemřela po dlouhé nemoci v roce 1984.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
My vrou is in 1994 gedoop en ek in 1998.
Manželka byla pokřtěna v roce 1994 a já o čtyři roky později.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
My vrou is met bloeding op die brein in die hospitaal opgeneem. ’n Operasie was nodig, maar die dokter het geweier om dit sonder bloed te doen.
Manželka byla hospitalizována s krvácením do mozku.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
“My vrou is nie onderdanig nie.”
„Moje manželka se nedokáže podřizovat.“
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
• “My vrou is nie onderdanig nie”
• „Moje manželka se nedokáže podřizovat“
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
My vrou is ’n ondertekenaar van my bankrekening.
Manželka má podpisové právo k mému bankovnímu účtu.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
“My vrou is ’n regte steunpilaar”, sê Harry, wat hartprobleme en Tipe 2-diabetes het.
Nemáme doma potraviny, které bych neměl jíst.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
My vrou is ’n ware steunpilaar.
Nesmírnou pomocí je pro mě moje manželka.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
My vrou is vir my ’n ware steunpilaar
Manželka je pro mě zdrojem síly
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
My vrou, Jennifer, het die Bybel saam met Jehovah se Getuies begin studeer en hulle vergaderinge begin bywoon.
Moje žena Jennifer začala studovat Bibli se svědky Jehovovými a chodit na jejich shromáždění.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
My vrou June het na die soldate gehardloop en moedig gesmeek dat hulle ons nie moet wegneem nie.
Moje manželka June běžela k vojákům a s odvahou prosila, aby nás neodváželi.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
“My vrou Kaitlyn het nie omgegee as ek oor my vorige vrou praat nie”, sê Ian, wat tien jaar gelede weer getrou het.
Také se snažte nedělat ukvapený závěr, že vás srovnává. „Moje manželka Kaitlyn se rozhovorům o mé zemřelé ženě nikdy nebránila,“ říká Ian, který se znovu oženil před deseti lety. „Spíš to vnímala jako příležitost se dozvědět, díky čemu jsem dneska takový, jaký jsem.“ Možná dokonce zjistíte, že takové rozhovory vám pomohou vytvořit si se svým novým partnerem bližší vztah.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
My vrou kan meer tyd op die internet spandeer, en as dit vroeër op interessante webwerwe op soek was na artikels en gebeure, word die meeste van die tyd deur verskeie sosiale netwerke besig gehou en raak jy al hoe meer aan die klank van 'n tikbord. Sy gaan in kommunikasie in die virtuele wêreld om die gebrek aan warmte en belangstelling wat sy van jou verwag, te verlig en dit is beter om nie hierdie sein te ignoreer nie, omdat sy bly is dat sy agterbly. Want die virtuele vriendskap sal binnekort ook 'n ware roman word, of sy sal verstaan ​​wat om te doen. sy het niks voor die monitor nie en sal begin soek na iets in die werklike lewe.
Moje žena může trávit více času na internetu, a pokud to dříve bylo surfování na zajímavých stránkách, hledání článků a událostí, nyní většinu času je obsazena různými sociálními sítěmi, a vy stále více usnete na zvuk klávesnice psaní. Jde do komunikace ve virtuálním světě, aby nahradila nedostatek tepla a zájmu, který od vás očekává, a je lepší, aby tento signál nebral, radoval se, že zaostává, protože brzy buď virtuální přátelství vyroste v opravdový román, nebo pochopí, co má dělat. nemá nic před monitorem a začne hledat něco v reálném životě.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
“My vrou kan saans tot laat wakker bly en nog steeds vyfuur in die oggend opspring, maar ek moet sewe tot agt uur lank slaap, anders raak ek knorrig”, sê ’n man met die naam Brian.
Já ale potřebuju spát sedm nebo osm hodin, jinak je se mnou k nevydržení,“ říká Brian.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
My vrou, Lidia, met wie ek al 30 jaar gelukkig getroud is, ondersteun en help my ook, hoewel sy nie my godsdiensoortuiging deel nie.
Má choť Lidia, se kterou žiji v harmonickém manželství už 30 let, mě také podporuje a pomáhá mi, ačkoli nesdílí mé náboženské přesvědčení.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
My vrou, Maria, en ons kinders is toegelaat om my te vergesel.
Mé manželce Marii a našim dětem bylo umožněno, aby mě doprovázely.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
My vrou, Maria, was nog ’n seën van Jehovah.
Dalším požehnáním od Jehovy byla má manželka Maria.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
“My vrou, met wie ek 17 jaar getroud was, het gesterf.
Ale věděli jsme, že něco takového se může stát.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
My vrou, met wie ek nog net ’n paar jaar getroud was, moes dus in dorpe naby die spoorwegeindpunt agterbly, waar daar dikwels geen ander Getuies was nie.
Přestože jsme byli svoji jen několik let, musel jsem Emily nechávat ve městech, která ležela blízko konečných stanic železniční dráhy, kde často nebyli žádní jiní svědkové.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
My vrou... my eks-vrou...
S mojí ženou... bývalou ženou... jsme se kvůli tomu dost často hádali.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
My vrou ondersteun my baie.
Manželka mě velmi podporuje.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
My vrou, Pushpam, het al die voorreg gehad om te sien dat een van haar studente haar lewe aan Jehovah toewy.”
Pushpam, moje manželka, měla tu výsadu, že se jedna její zájemkyně zasvětila Jehovovi.“
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
My vrou, Rowena, het toe nog nie Bybelwaarhede aangeneem nie.
Moje manželka Rowena v té době biblickou pravdu ještě nepřijímala.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
“My vrou sal die meisies dalk iets ligs gee om te eet, maar sy maak altyd seker dat ons ons ete saam as ’n gesin kan geniet.
U jídla si povídáme o tom, co jsme během dne dělali, připomeneme si biblický text na daný den, mluvíme o problémech a také se dost nasmějeme.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
My vrou sal verduidelik wat gebeur het.
Manželka vám vylíčí, co se stalo.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
My vrou se briewe het my ook laat insien hoe leeg my doelwit was om die hoogste sport in die bendewêreld te bereik.
Manželčiny dopisy mi také ukazovaly nesmyslnost mého cíle udělat kariéru v gangu.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
My vrou se dood - O, goed 'n dag wat ek gebore is!
Moje paní je mrtvá - O, dobře, den, kdy jsem se narodil! -
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
My vrou se eerste sendingtoewysing in 1947 was Mexiko
Moje manželka začala svou misionářskou službu v Mexiku v roce 1947
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
“My vrou se entoesiasme om Bybelonderwerpe te bespreek, kan soms ’n bietjie oorweldigend wees,” sê Tony, “en in die verlede het ek gehuiwer om geestelike onderwerpe met haar te bespreek.
Tony vysvětluje: „Nadšení, se kterým má žena rozebírá biblické náměty, mě občas odrazovalo a moc se mi do takových rozhovorů nechtělo.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
“My vrou se familie het my van baie van die uitgawes bevry wat deel is van die tradisionele bruidsprysseremonie, soos om duur uitrustings te koop.
„Rodina mé manželky mě zprostila mnoha výdajů, s nimiž je spojen tradiční obřad předávání ceny za nevěstu, například nákupu drahých šatů na převlečení.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
My vrou se familielid het bevestig dat die Bybel waarlik die Woord van God is.
Příbuzný mé manželky potvrdil, že Bible je opravdu Boží slovo.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
My vrou se gesondheid het agteruitgegaan en sy is in ’n waaksaal geplaas waar besoeke beperk is.
Ale chirurgovi svědomí diktovalo, že by se k záchraně života měl použít každý možný prostředek, včetně krve.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
“My vrou se gewilligheid om na die kinders en die huishouding om te sien terwyl ek weg was”, het Clay gesê, “was ’n baie groter opoffering as myne.” Trouens, al die mans wat nie hulle vrouens kon saamneem nie, sal heelhartig met hom saamstem!
Některé manželky mohou své manžely doprovázet, a dokonce mohou pomáhat na staveništi, ale jiné musí pečovat o děti, které ještě chodí do školy, nebo se musí starat o rodinný podnik. „To, že byla manželka ochotna starat se sama o děti a o domácnost,“ řekl Clay, „byla daleko větší oběť než to, co jsem obětoval já.“ A všichni manželé, kteří nemohli vzít své manželky s sebou, by k tomu ze srdce řekli své „amen“.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
My vrou se nagmerrie
Utrpení mé manželky
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
My vrou se nier is verwyder, en sy herstel nou ná die operasie.
Moje manželka prodělala nefrektomii a nyní se po této operaci zotavuje.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
"My vrou se nooiensnaam is baie algemeen, en my laaste naam is baie uniek. Daarom wou sy my naam ook aanvaar, soos ek gedoen het. Ek dink ek was gelukkig dat alles uitkom soos dit gedoen het, want ek wil nie die probleem oordryf nie as gevolg van die tradisies. "- Michael, 31.
„Rodné jméno mé ženy je velmi běžné a mé příjmení je velmi unikátní. Proto také chtěla vzít mé jméno, jak jsem to udělal. Myslím, že jsem měl štěstí, že všechno dopadlo tak, jak to udělal, protože bych nechtěl tento problém přehánět kvůli tradicím. “- Michael, 31.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
My vrou se ouers het ernstig siek geword en ons het die voltydse diens verlaat om vir hulle te sorg.
Rodiče mé manželky vážně onemocněli a my jsme opustili službu plným časem, abychom se o ně mohli postarat.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
My vrou sê: “Voorheen was my lewe ondraaglik.
Manželka říká: „Dříve jsem měla ze života peklo.
afr_Latn
ces_Latn
tatoeba_parallel_training_data
train
afr - ces
My vrou sleep my skielik na ’n muurbehangsel toe. “Is dit nie pragtig nie!” roep sy uit en wys na ’n lieflike kanttafeldoek met ’n baie ingewikkelde ontwerp.
Manželka mě najednou táhne k výloze. „To je ale nádhera!“ zvolá a ukazuje na krásný vyšívaný ubrus s velmi složitým vzorem.
afr_Latn
ces_Latn