id
stringlengths 23
24
| text
stringlengths 3
4.68k
| anger
float64 0
1
| disgust
float64 0
1
⌀ | fear
float64 0
1
| joy
float64 0
1
| sadness
float64 0
1
| surprise
float64 0
1
⌀ | language
stringclasses 28
values |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
afr_train_track_a_00201
|
Hierdie voorsiening is nie beperk tot Suid-Afrika nie, maar kom wêreldwyd voor.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00202
|
Die regering van die Wes-Kaap gaan u nie versaak in u tyd van hartseer nie.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00203
|
Die twee stukke grond is tans in die besit van Goosen Trust.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00204
|
Die boubedryf is weer op dreef om die vaardighede van die Provinsie uit te bou en broodnodige werkgeleenthede te skep.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00205
|
Elke kind kry n mondstuk en word aangemoedig om mond tot mond asemhaling op die pop te oefen.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00206
|
Dit is noodsaaklik dat die dam gebou word omdat die boorgate nie genoeg water op 'n slag kan gee nie.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00207
|
Synde 'n chef van formaat daar in Australië sou dit darem lekker wees as NALN-se-lemoene eendag in een van sy boeke opduik.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00208
|
Jy sal wel bewus wees dat ons net verlede week 'n voormalige Streekskommissaris afgedank het.
| 1 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00209
|
Ons sal onderwysers help deur gedetailleerde daaglikse lesplanne te voorsien.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00210
|
Verdere landbou-ekonomiese navorsing sluit die evaluering van aanlegte in wat in hul eie energiebehoeftes (elektrisiteit) voorsien.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00211
|
Die provinsie produseer die afgelope sewe jaar 'n gemiddelde surplus van 286 000 ton koring.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00212
|
Wat prof. [J.J.] Smith bedoel met 'n obsene bybetekenis, weet ek glad nie.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00213
|
Ons vasteland wys die wêreld hoe hoop en deursettingsvermoë lyk.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00214
|
Materiaal vir die museum, voorwaar!
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00215
|
Ons moet verseker dat meer jongmense leerderskappe in die privaat- en openbare sektor betree.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00216
|
Ek weet ook dat u reeds verskeie kursusse op landbougebied deurloop het.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00217
|
Daar sal uiteindelik 16 ha tafeldruiwe ontwikkel word waarvan twee ha reeds in 2006 aangeplant is.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00218
|
Dus behoort die vraag of groei regverdig verdeel word ’n sentrale aspek van alle ekonomiese oorwegings te wees.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00219
|
Om betrokke te raak by die welsyn van hulel families en hulle kultuurgemeenskap.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00220
|
Die Vrystaatse ad hoc-komitee is nie tevrede nie en vra 'n onderhoud met die Minister van Nasionale Opvoeding aan.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00221
|
As gevolg van toeslikking en groter waterbehoeftes word die wal van Keeromdam gedurende 1889 - 1990 met 3 - 4 verhoog.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00222
|
Die skrywer self het egter verkies om sy verjaardag op die twaalfde te vier.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00223
|
Ons finansiële instellings is 'n kragtige voorbeeld wat ons ietwat beskut het teen die wêreldwye ekonomiese storms.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00224
|
Dit beteken ook dat elkeen 'n blyplek van sy eie sal hê waarop hy of sy trots kan wees.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00225
|
Ons sal die inhiberende faktore deeglik in oënskou neem sodat ons hierdie program as ’n saak van dringendheid kan bespoedig.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00226
|
Tans is een derde van ons orgaanskenkers lewende familielede en die res van die organe word beskikbaar weens sterfgevalle.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00227
|
Vandag moet ons, met selfs groter selfvertroue, oor vryheid praat.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00228
|
Volgens die 2001-sensus het 116 258 huishoudings in die Wes-Kaap nie oor basiese sanitasie beskik nie.
| 0 | 1 | 0 | 0 | 1 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00229
|
Hierdie stelling is baie van toepassing op die mense op die Koebeeberg by Vanrhynsdorp.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00230
|
Daar is reeds 24 ha tafeldruiwe onder net gevestig en 'n verdere 14 ha is ook onder net ontwikkel.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00231
|
Intussen voorsien die Hexvallei Besproeiingsraad water aan die groep uit hul bestaande bronne.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00232
|
Net om bevolkingsgroei te neutraliseer beweer Minister AB Williams dat 'n groei van 6% daarvoor nodig is.Dit is tans ongeveer 2%.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00233
|
Dit is 'n belangrike mylpaal dat u daarin gelsaag het om die verdelings van die verlede te oorbrug.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00234
|
Dit sluit eerstens hoër beleggingskoerse in, beide deur die openbare en privaatsektor.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00235
|
So hier is ons kans om ook ons kant van die saak te stel.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00236
|
Die versameling bevat ook heelwat ander werk as taalrubrieke wat Hiemstra vir die koerant geskryf het.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00237
|
Kom ons maak die gesamentlike geveg teen rassisme ons eerste prioriteit.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00238
|
Hierdie vyfjaar rollende plan is in 2007/08 nagesien en dit beloop nou R78 biljoen.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00239
|
Hier is koffie gedrink, en is die Museumdag-aspek sinvol beklemtoon.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00240
|
Ek het die reg om te glo wat ek wil glo.
| 1 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00241
|
Donderdag, 7 Augustus, word gewy aan alle besigheidsvroue in die landbousektor, en spesifiek dié betrokke by uitvoere.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00242
|
Ons Inter-Ministeriële Komitee op Korrupsie ondersoek maniere om korrupsie doelgerig die nek in te slaan.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00243
|
Laat die dood van Nadine Jantjies nie verniet wees nie.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00244
|
Die skaaltjie wat hy gebruik het om die posstukke te weeg is in Pretoria in die museum in Boomstraat te sien.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00245
|
Ek wil u uitnooi om onbevange te praat sodat ons die tipe gesprek kan voer waaraan ons binne landbou gewoond is.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00246
|
Afrikaans is nie my moedertaal nie, maar dis belangrik dat ek u in die taal waarmee u gemaklik is, toespreek.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00247
|
Ek kom so baie hier by u op Vuki dat die motor al vanself hier wil indraai as ek verby ry.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00248
|
Dit is waar die verskil gemaak gaan word, dit is die vennootskap vir verandering.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00249
|
Ons moet hierdie groot prestasie inderdaad vier.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00250
|
Briewe moes geweeg en possakke moes verseël word.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00251
|
Dit is slegs mense wat iets het om mee te spog wat skou.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00252
|
By geleentheid het die Ambassadeurspaar op Wesselsbron kom besoek aflê.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00253
|
Graag wens ek u geluk met die inisiatief om hierdie Kongres te reël.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00254
|
Ons is die enigste Afrikaanssprekendes by die MinMEC vergaderings.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00255
|
Junie 2007 is daar 'n konferensie oor alkoholmisbruik onder plaaswerkers gehou.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00256
|
Maar dit het my aan die dink gesit.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00257
|
Sedertdien is 231 huise gebou.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00258
|
Die status en die welvaart van die taal is ten nouste gekoppel aan die besit en uitoefening van politieke mag.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00259
|
Die verskyning van hierdie boek het dus betekenis wat veel verder strek as die toekoms van Afrikaans.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00260
|
Dit sê vir my dat u strewe na `n beter lewe vir u en u families.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00261
|
Die susters glo ook dat hul moeder daarteen gekant was dat haar lied soos Ellie Rhee op elke straathoek gesing word.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00262
|
Die redery was Van Maenen & Van den Broeck (Antwerpen).
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00263
|
Hy was 50 jaar lank ouderling in die kerk, Chris Barnard se pa voorgestel in die NG Kerk op Beaufort-Wes.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00264
|
Dit is ons volkskontrak.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00265
|
Daar is ook 'n begroting van R200 000 aan die plan gekoppel vir die huidige finansiele jaar.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00266
|
Dennis Horn) en sy neem sedert haar 12de jaar deel aan die Junior Nasionale Seëlskou (JUNASS).
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00267
|
Holloway en vergesel hom later na Washington en Londen as Ambassadeursvrou.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00268
|
Dis ook nie sake waaroor ons net in die Parlement kan praat nie, daar moet dade volg.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00269
|
Ons kan nie toelaat dat die bedryf deur sulke vrot kolle bederf word nie.
| 0 | 1 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00270
|
Ek weet dat julle als het wat nodig is om Dalrose 'n energieke en belangrike deel van die gemeenskap te maak.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00271
|
Die mikpunt is dat oor 4 jaar 'n totaal van 50 ha ontwikkel moet wees.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00272
|
En dit hoef nooit 'n dodelike siekte te wees nie.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00273
|
In Augustus 1997 het prof. N.J. Snyman sy versameling knipsels oor veral die Afrikaanse letterkunde, aan NALN oorgedra.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00274
|
Ons het wetstoepassingsagentskappe beveel om strenger op te tree teen wetteloosheid in Balfour en ander gebiede.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00275
|
Jou beste prestasie nou, het jou net in posissie geplaas om die volgende uitdaging te oorkom.
| 0 | 0 | 1 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00276
|
Deur die jare het dit duideliker as ooit geraak dat hierdie vennootskap baie wedersydse voordele inhou.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00277
|
Ons sal voortgaan om ons gesondheidsorgstelsel te verbeter.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00278
|
Deur saam te werk sal ons misdaad verslaan.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00279
|
Kom ons maak werk daarvan om skouriviere in ons provinsie te hê.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00280
|
Dit is ons toekoms.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00281
|
Ons sal harder met ons internasionale eweknieë moet saamwerk om 'n wettig bindende verdrag te beding.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00282
|
Deur die jare het ons voortdurend die regeringstrukture verbeter.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00283
|
Dit is deels die gevolg van doelbewuste programme deur die Regering om openbare infrastruktuur uit te brei.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00284
|
Ons begroot binne 'n drie-jaar of medium termyn raamwerk, en jaarliks in Oktober gee ons 'n begrotingsvoorsmaak aan die parlement.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00285
|
Die filosofie van lewenslange leer en uitkomsgebaseerde onderrig vorm die hoeksteen van die opleiding wat in 'n verskeidendheid vorme aangebied word.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00286
|
Hierdie tipe inligting stel die Museum eweneens aan navorsers en ander belanghebbendes beskik-baar.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00287
|
Die ontstaan en ontwikkeling van die leeskringkultuur vorm 'n belangrike tema in die geskiedenis van die Afrikaanse literatuur en die Afrikaanse boek.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00288
|
Van besondere belang was die erosie wat naby Calitzdorp plaasgevind het.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00289
|
Hierdie basiese waarhede word reeds erken in ons Grondwet.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00290
|
Hierdeur is die basis gelê vir die historiese aankondigings wat President FW de Klerk 20 jaar gelede gemaak het.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00291
|
Ons gee hier 'n samevatting en enkele uittreksels uit die lesing.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00292
|
Hier in sekere Wes-Kaapse dorpe is die aantal teringgevalle kommerwekkend hoog en neem dit jaarliks toe.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00293
|
Ons wil hê dat u mede-eienaarskap van u eie toekoms moet opneem.
| 1 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00294
|
My beklemtoning van kulturele diversiteit moet nie verkeerd verstaan word nie.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00295
|
Maar ons, as Afrikaanse moedertaalsprekers, moet daarteen waak om nie die taal te isoleer van ander taal-omgewings nie.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00296
|
Verlede jaar het ons ons eerste resessie in 17 jaar ervaar.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00297
|
Hierdie afname is grootliks te danke aan 'n dramatiese uitbreiding van besteding op maatskaplike toelae sedert 2002.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00298
|
Met die toenemende belangrikheid van dienste en nuwe tegnologie fokus ons sentraal op die beskikbaarheid en kwaliteit van onderwys en opleiding.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00299
|
Ek glo baie sterk daaraan aan om te kan boer nie'n reg is nie, dis 'n voorreg.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
afr_train_track_a_00300
|
Kommersiële suiwelprodusente kan volgens die unieke konsep ook koeie verhuur aan die projek en daardeur punte op hul SEB-telkaart kan verwerf.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
afr
|
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.