en
stringlengths 4
1.43k
| af
stringlengths 4
1.45k
|
|---|---|
She must confront her past, embrace her gifts, and decide her fate.
|
Sy moet haar verlede in die gesig staar, haar begaafdheid aangryp en op haar lot besluit.
|
Set over a day, it sees the duo wander aimlessly around a sleepy seaside town, developing a tentative connection.
|
Dit speel oor ’n daglange tydperk af, waar die twee doelloos in ’n sluimerende kusdorpie ronddwaal en ’n tentatiewe band smee.
|
By the way, they did not screw up the rack of lamb, and I attribute that to divine intervention or just plain dumb luck.
|
Terloops, hulle het nie die lamsribbetjie opgemors nie en ek skryf dit toe aan ingryping van bo of net eenvoudig pure geluk.
|
Execute engaging marketing campaigns to drive brand awareness, generate leads, and grow customer prospect engagement.
|
Hou bemarkingsveldtogte wat die aandag trek om handelsmerkbewustheid te skep, verkoopsleidrade te genereer en skakeling met voornemende kliënte te versterk.
|
Shop locally and enjoy world-class bicycle brands' bike frames (consult the manual)!
|
Koop plaaslik en geniet wêreldklas fietshandelsmerke se fietsrame (raadpleeg handleiding)!
|
Whereas haze is often thought of as a phenomenon of dry air, mist formation is a phenomenon of humid air.
|
Terwyl dynserigheid dikwels as ’n verskynsel van droë lug geag word, is misvorming ’n verskynsel van vogtige lug.
|
Walk hundreds of miles through possibly dangerous territory?
|
Honderde myle deur moontlik gevaarlike landskap loop?
|
From the smallest to the greatest decisions, choices, and actions.
|
Van die kleinste tot die grootste besluite, keuses en aksies.
|
Haitians fought and won the only ever successful national slave revolution in history.
|
Haïtiane het die enigste ooit suksesvolle nasionale slawerewolusie in die geskiedenis geveg en gewen.
|
We will acknowledge your complaint within 5 working days and inform you of how we will intend to resolve the dispute.
|
Ons sal jou klagte binne 5 werksdae erken en jou verwittig van hoe ons beoog om die geskil te besleg.
|
Higher-protein diets are often recommended for older consumers;
|
Hoëproteïendiëte word dikwels vir ouer verbruikers aanbeveel;
|
Buddha, in one of his famous quotes, pointed out that the origin of suffering is precisely attachment.
|
Boeddha dui in een van sy bekende aanhalings daarop dat die oorsprong van lyding juis gehegtheid is.
|
Just to clarify, though, assertive is not the same as aggressive or arrogant.
|
Maar net ter duidelikheid, selfgeldend is nie dieselfde as aggressief of verwaand nie.
|
Trump also criticized some news media coverage of the coronavirus.
|
Trump het ook sekere nuusmediadekking van die koronavirus gekritiseer.
|
Extra lengths of drill pipe visible on the machine are added as the boring progresses.
|
Namate die boorwerk vorder, word ekstra lengtes boorpyp, wat op die masjien gesien kan word, bygevoeg.
|
Only these are able to enable efficient and cost-effective production.
|
Net hierdie kan doeltreffende en kostedoeltreffende produksie moontlik maak.
|
Small round white side table with a lamp beside a cup of tea and coffee, plant standing on top, modern furniture.
|
Klein, ronde, wit kanttafel met ’n lamp langs ’n koppie tee en koffie; plant wat daarop staan; moderne meubels.
|
These worries have shifted the landscape of contemporary childhood in a diversity of ways.
|
Hierdie bekommernisse het die landskap van kontemporêre kinderjare op uiteenlopende maniere verander.
|
I cherish my diary but hold every other document in contempt.
|
Ek koester my dagboek, maar verag elke ander dokument.
|
Lord God, direct our minds, hearts, and hands to extend mercy rather than hate and rage.
|
Here God, rig ons gedagtes, harte en hande om genade te betoon, eerder as haat en woede.
|
Minnesota shows exposure type, traffic patterns indicating social distancing success and hospital surge capacity.
|
Minnesota toon soort blootstelling, verkeerspatrone wat sukses van handhawing van sosiale afstand aandui, en hospitale se vermoë om instroming te hanteer.
|
Loan proceeds may be used for payroll, rent or mortgage payments, utilities, and interest payments on existing debt.
|
Opbrengste uit lenings kan gebruik word om salarisse, huur of die verband te betaal, ook vir betaling van rente op bestaande skuld.
|
Refrain from consuming the meat of endangered species to battle the illegal wildlife trade.
|
Om onwettige handel in wild ’n slag toe te dien, moenie die vleis van bedreigde spesies eet nie.
|
More than one math card game has been destroyed by a careless or reckless toddler before the game was finished.
|
Meer as een wiskundekaartspeletjie is al deur ’n nalatige of roekelose kleuter verwoes voordat die speletjie klaar was.
|
Max plays guitar, bass, and drums, sings vocals, and writes the songs.
|
Max speel kitaar, baskitaar, tromme, sing en skryf die liedjies.
|
Scientists can also put a radio collar on an elephant and trace its movements to warn farmers.
|
Wetenskaplikes kan ook ’n radiohalsband vir ’n olifant aansit en sy bewegings monitor om boere te waarsku.
|
We treat behavioral problems, emotional distress, cognitive loss, prolonged grief reactions, and severe mental illness.
|
Ons behandel gedragsprobleme, emosionele ontsteltenis, kognitiewe verlies, langdurige droefheidsreaksies en erge geestessiekte.
|
If you wanna complain, complain that the government makes you get permission to stop being married.
|
As jy wil kla, kla dat die regering jou maak toestemming kry om nie meer getroud te wees nie.
|
Mama reaches in the envelope and pulls out a letter written in a deliberate, thoughtful script.
|
Mamma steek haar hand in die koevert en haal ’n brief uit wat in ’n duidelike, weloorwoë handskrif geskryf is.
|
These trackers detect motion while you’re lying down to figure out when you’re awake, lightly asleep, or in deep sleep.
|
Hierdie naspoorders tel beweging op wanneer jy lê, om vas te stel wanneer jy wakker is, lig slaap of in diep slaap is.
|
Get some witch hazel extract and apply it to the swollen veins with a cotton ball.
|
Kry ’n bietjie towerhaselaarekstrak en smeer dit met ’n wattebolletjie aan die geswolle are.
|
I was left speechless at the gossip about his soulmate cheating on him!
|
Ek is sprakeloos gelaat oor die geskinder oor sy sielsgenoot wat hom verneuk!
|
My point is that housing is scarce and insecure and the economy is a feast and famine annual cycle.
|
My punt is dat behuising skaars is en nie veilig nie, en die ekonomie is in ’n feesvier-of-verhonger-jaarsiklus.
|
Treatment options depend on the duration or frequency of ear symptoms.
|
Behandelingsopsies hang af van die tydsduur of gereeldheid van oorsimptome.
|
Anyway, besides email and a phone meeting regarding the Secret, that was yesterday.
|
In elkgeval, behalwe vir e-pos en ’n telefoonvergadering oor die Geheim, was dít gister.
|
On the other hand, Jesus’ contribution to man was (is) life, acquittal, and pardon (or redemption).
|
Aan die ander kant was (is) Jesus se bydrae vir die mens lewe, vryspraak en kwytskelding (of verlossing).
|
We don’t need to worry that God won’t forgive us if we sincerely repent of our compromise and turn the other way.
|
As ons ons opreg bekeer daarvan dat ons geswig het, en ’n ommekeer maak, hoef ons nie bekommerd te wees dat God ons nie sal vergewe nie.
|
The jobs generated would soon disappear in the grand scheme of things.
|
Werksgeleenthede wat gegenereer is, sou vinnig in die groter bestel van die wêreld verdwyn.
|
This is rubbish, I'm gonna be my sassy self and flirt with whoever i want and bang whoever i want and nevermind what my possessive husband wants.
|
Dit is pure onsin; ek gaan my parmantige self wees, flikkers gooi vir wie ek wil, vry met wie ek wil en my nie steur aan wat my besitlike man wil hê nie.
|
Always remain calm and remember to seek proper advice about your situation.
|
Bly altyd kalm en onthou om behoorlike advies oor jou situasie in te win.
|
Let’s reject, break and bind the forces that seek to control and pervert the destiny of Nigeria.
|
Kom ons verwerp, breek en bind hierdie magte vas wat poog om die lot van Nigerië te beheer en te verdraai.
|
He's a carpenter by hobby, and built a dam out of scrap wood.
|
Sy stokperdjie is houtwerk en hy het ’n dam uit afvalhout gebou.
|
[Story continues below advertisement] Some investors build wealth by owning hard assets such as rental properties.
|
[Storie vervolg onder advertensie] Party beleggers bou welvaart deur eienaarskap van harde bates, soos huureiendomme.
|
Once you and your luggage are settled in, the pilot will wait for permission to take off.
|
Sodra jy en jou bagasie in plek is, sal die loods wag vir toestemming om op te styg.
|
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.