en
stringlengths 4
1.43k
| af
stringlengths 4
1.45k
|
|---|---|
Based on ideas by
|
Gebaseer op idees van
|
Discover the keyboard.
|
Ontdek die sleutelbord.
|
Double-click on the matching strategy to use
|
Dubbelklik op die passtrategie om te gebruik
|
Adjusts saturation level of the picture coming from the camera
|
Pas versadigingsvlak van die prent aan wat van die webkamera af kom
|
No Bluetooth adapters present
|
Geen Bluetooth-hardeware beskikbaar nie
|
Cannot open the file
|
Kan nie die lêer oopmaak nie
|
Business Phone 2
|
Besigheidsfoon 2
|
Writable VFS schemes
|
Skryfbare VFS-skemas
|
Random number in the range 0.0 to 1.0 [?]
|
Ewekansige getal in die omvang 0.0 tot 1.0 [?]
|
FTP (with login)
|
FTP (met aanmelding)
|
In_sert Date and Time...
|
Vo_eg datum en tyd in...
|
This is the first time you are running the GTK+ GGZ Gaming Zone client. Would you like to create some default server profiles?
|
Dit is die eerste keer wat jy die GTK+ GGZ Gaming Zone-kliënt laat loop. Wil jy graag 'n paar verstek-bedienerprofiele skep?
|
Show windows from all workspaces
|
Vertoon vensters van alle werkruimtes
|
Match _entire word only
|
Soek slegs vir _volledige woord
|
Display playlists and their contents
|
Wys speellyste en hulle inhoud
|
Unable to open session
|
Kan nie sessie open nie
|
Aisleriot cannot find the last game you played.
|
Aisleriot kan nie die laaste speletjie wat gespeel is vind nie.
|
Makes a square out of the center of the video
|
Maak 'n vierkant van die middel van die videobeeld
|
Could not revert the file “%s”.
|
Kon nie na die lêer %s terugkeer nie.
|
The width of the main window in pixels.
|
Die wydte van die hoofvenster in beeldpunte.
|
Format part as HTML
|
Formateer boodskappe in _HTML
|
Encrypt this message with PGP
|
Enkripteer hierdie boodskap met PGP
|
Cannot allocate memory for loading XPM image
|
Kan nie geheue toewys vir laai van XPM-beeld nie
|
Show task preview window
|
Wys voorskouvenster vir take
|
"%s" is a symbolic link pointing to another program
|
"%s" is 'n simboliese skakel wat wys na 'n ander program
|
Education
|
Opleiding
|
The image "%s" has been set as Desktop Background. Would you like to modify its appearance?
|
Die beeld "%s" is ingestel as die werkskerm se agtergrond. Wil u sy voorkoms verander?
|
Unable to save game.
|
Kan nie speletjie stoor nie
|
To disconnect from your Internet service provider, you need administrator privileges
|
Om te diskonnekteer van 'n Internetdiensverskaffer, het jy administrateurregte nodig.
|
You are only happy if you whistle
|
Koos is slegs gelukkig wanneer hy fluit
|
Strategy games
|
Strategiespeletjies
|
Light player wins!
|
Ligte speler wen!
|
The speed in which panel animations should occur. Possible values are "slow", "medium" and "fast". This key is only relevant if the enable_animations key is true.
|
Die spoed waarteen die paneelanimasies moet plaasvind. Moontlike waardes is "stadig", "medium" en "vinnig". Hierdie sleutel is slegs relevant as die enable_animations-sleutel as waar gemerk is.
|
An error occurred while renaming a file or directory
|
'n Fout het voorgekom tydens die skep van 'n nuwe lêer of gids
|
%s could not be opened
|
%s kon nie geopen word nie
|
Assistive Technologies Preferences
|
Voorkeure vir helpende tegnologieë
|
The file could not be found in any available software
|
Die lêer kon nie in enige pakkette gevind word nie
|
Size:
|
Grootte
|
gedit cannot handle this location in write mode. Please check that you typed the location correctly and try again.
|
gedit kan nie hierdie ligging in skryfmodus hanteer nie. Maak seker dat die ligging reg ingetik is en probeer weer.
|
Calculates the number of payment periods that are necessary during the term of an ordinary annuity, to accumulate a future value, at a periodic interest rate.
|
Bereken die aantal betaaltydperke wat nodig is gedurende die termyn van 'n gewone annuïteit om 'n toekomstige waarde te bereik, teen 'n periodieke rentekoers.
|
Select device to browse
|
Kies toestel om deur te blaai
|
The first operator is {0}.
|
Die eerste bewerkingsteken is {0}.
|
Whether the image should be rotated automatically based on EXIF orientation.
|
Of die beeld moet outomaties geroteer moet word op grond van EXIF-oriëntasie.
|
Are you sure you want to remove the account?
|
Wil u definitief die rekening skrap?
|
It is the only one that is not related to rocks.
|
Dit is die enigste een wat nie verband hou met argitektuur nie.
|
An application wants access to the private key '%s', but it is locked
|
'n Toepassing het toegang tot die privaatsleutel '%s' nodig, maar dit is gesluit
|
An internal error occurred. You will not be able to log in. Please try again later or contact your system administrator.
|
n Interne fout het plaasgevind, jy sal nie kan aanmeld nie. Probeer asb. later weer of kontak jou stelsel-administreerder.
|
You are already logged in
|
U is alreeds aangemeld
|
Gizah Pyramids, Egypt
|
Piramides by Giza, Egipte
|
Click on items to select them
|
Klik op items om hulle te kies
|
You need to provide at least a name for your group
|
Jy moet ten minste 'n naam vir jou groep verskaf
|
Move and click the mouse
|
Beweeg en kliek met die muis
|
Socket for xdm communication
|
Sok vir xdm-kommunikasie
|
_Put notes on all workspaces
|
Sit notas o_p alle werkspasies
|
A 0 value means to show cpu frequency, 1 to show frequency and units, and 2 to show percentage instead of frequency.
|
'n 0-waarde beteken om verwerkerfrekwensie te vertoon, 1 om frekwensie en eenhede te vertoon, en 2 om die persentasie in plaas van frekwensie te vertoon.
|
Preferred Applications
|
Voorkeurtoepassings
|
Turkish "F" keyboard
|
Turkse "F"-sleutelbord
|
Execution of “%s” failed:
|
Uitvoer van '%s' het misluk:
|
United States Minor Outlying Islands
|
Verenigde State van Amerika
|
Communication is an important part of the modern desktop, but it's a hassle when you have to switch windows to reply to a message. That's why GNOME 3 will let you continue your conversations without changing focus. The ability to enter a reply straight into messaging notifications makes instant messaging quick and effortless.
|
Kommunikasie is 'n belangrike deel van die moderne werkskerm, maar dit is moeite as mens vensters moet wissel om te antwoord op 'n boodskap. Dit is hoekom GNOME 3 mens laat voortgaan met gesprekke sonder om van fokus te verander. Die vermoë om 'n antwoord direk in die kennisgewing vir 'n boodskap te gee, maak kitsboodskappe werklik vinnig en maklik.
|
Change system time, date, and timezone
|
Verander stelseltyd, -datum en -tydsone
|
Transmitted packets:\t%s
|
Gestuurde pakkies:\t%s
|
Playing
|
Speel tans
|
Unlock certificate/key storage
|
Ontsluit sertifikaat-/sleutelberging
|
Select a character encoding from the menu and try again.
|
Kies 'n karakterkodering van die kieslys en probeer weer.
|
Turn the screensaver on (blank the screen)
|
Skakel die sluimerskerm aan (maak die skerm skoon)
|
The signature request was rejected by the user
|
Die handtekeningversoek is verwerp deur die gebruiker
|
You may claim a draw when: a) The board has been in the same state three times (Three fold repetition) b) Fifty moves have occurred where no pawn has moved and no piece has been captured (50 move rule)
|
Gelykopspel kan geëis word wanneer: a) Die bord drie keer in dieselfde status was (drievoudige herhaling) b) Vyftig skuiwe plaasgevind het sonder dat 'n pion geskuif het en geen stuk gevat is nie (50-skuifreël)
|
An unknown error occurred while trying to open "%s".
|
'n Onbekende fout het voorgekom terwyl probeer is om "%s" te open.
|
Disconnected from server.
|
Van bediener ontkoppel.
|
Choice cannot be empty.
|
Keuse mag nie leeg wees nie.
|
Failed to load UI file; please check your installation.
|
Kon nie koppelvlaklêer laai nie; gaan asb. die installasie na.
|
_8 significant places
|
_8 beduidende plekke
|
Search Folder based on _Subject
|
Soekgids gebaseer op _onderwerpreël
|
Please ask your system administrator to enable this feature.
|
Vra asb. jou stelsel-administreerder om dit te installeer.
|
Provides a method to easily insert commonly used tags/strings into a document without having to type them.
|
Die merkerlys-inprop verskaf 'n metode om algemeen gebruikte merkers/stringe maklik in 'n dokument in te voeg sonder om hulle te tik.
|
This GNOME applet adds a command line to the panel. It features command completion, command history, and changeable macros.
|
Hierdie GNOME miniprogram voeg 'n opdraglyn toe tot die paneel. Dit kan opdragte voltooi, voriges onthou, en veranderbare makro's hanteer.
|
Not enough space available on the disc in "%s".
|
Nie genoeg ruimte beskikbaar op die skyf in "%s" nie.
|
Error connecting to server: %s
|
Kon nie aan bediener koppel nie: %s
|
The machine name to proxy HTTP through.
|
Die masjiennaam waardeur HTTP ingestaan moet word.
|
Close the current archive
|
Sluit die huidige argief
|
The disc was successfully blanked.
|
Die skyf is suksesvol skoongemaak.
|
Pause or resume the game
|
Stop tydelik of gaan voort met speletjie
|
Edit Image
|
Redigeer beeld
|
Keyboard is empty
|
Sleutelbord is pap
|
Some files have invalid filenames
|
Sommige lêers het ongeldige lêername
|
4 of a Kind [total]
|
4 van 'n soort [totaal]
|
The WBMP image format
|
Die WBMP-beeldformaat
|
Unable to mark game as finished.
|
Kan nie die spel as klaar merk nie.
|
Create a Search Folder for this subject
|
Skep 'n soekgids vir hierdie onderwerpreël
|
The file is not stored locally
|
Die lêer word nie plaaslik gestoor nie
|
%s: Couldn't set groupid to %d
|
%s: Kon nie groep-id instel na %d nie
|
Theme with a different color scheme to find problems in applications.
|
Tema met 'n ander kleurskema om probleme in programme te vind.
|
Hostname was invalid. Please check that you typed the location correctly and try again.
|
Gasheernaam was nie geldig nie. Maak asseblief seker dat die ligging korrek ingetik is en probeer weer.
|
Show or hide the side pane in the current window
|
Wys of versteek die nutsbalk in die huidige venster
|
When to accept files sent over Bluetooth
|
Wanneer om lêers te aanvaar wat oor Bluetooth gestuur is
|
In a limited time, find the sum of of two numbers. Introduction to simple in-line addition.
|
Gee die som van twee getalle, in 'n beperkte tyd. Inleiding tot eenvoudige optelling in serie.
|
Using n as the total number of people, the first person handshakes n-1 people, the second n-2 people, etc. The result is the sum of the first n-1 consecutive numbers: 1+2+3+...+(n-1).
|
As n gebruik word vir die totale aantal mense, skud die eerste persoon met n-1 aantal mense hand, die tweede met n-2, ens. Die resultaat is die som van die eerste n-1 opeenvolgende getalle: 1+2+3+...+(n-1).
|
Classify as confidential
|
Klassifiseer as vertroulik
|
People at a table
|
Mense by 'n tafel
|
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.