id
stringlengths 23
23
| text
stringlengths 17
178
| anger
int64 0
1
| disgust
int64 0
1
| fear
int64 0
1
| joy
int64 0
1
| sadness
int64 0
1
| surprise
int64 | emotions
listlengths 0
4
|
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
afr_train_track_a_01001
|
daar words tans onderhandel met departement van omgewingsake om nog ses ha by te kry vir ontwikkeling.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01002
|
dit is verblydend om te sien dat 'n gemeenskap self inspring om 'n geleentheid soos hierdie vir die gemeenskap te organiseer.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01003
|
dit is uiters belangrik om hierdie uitgawes te sien in die konteks van die hop (heropbou en ontwikkelingsprogram).
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01004
|
ons sal insgelyks met die res van ons kontinent en ons ontwikkelingsvennote bly saamwerk om die inwerkingstelling van die nepad-programme te bespoedig.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01005
|
hierdie seksie is reeds volledig toegerus met apparaat.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01006
|
hiemstra is op 12 julie 1978 oorlede.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01007
|
suid-afrika is ryk aan hulpbronne, ook menslike hulpbronne.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01008
|
ons is daar om u te help deur middel van die groot verskeidenheid programme wat ons by die departement se opleidingsentrums aanbied.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01009
|
in 1997 verhuis anna na haar dogter in bloemfontein, en haar klavier trek saam.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01010
|
dat sita 'n hegte familiemens was, is alombekend.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01011
|
beukes en lategan dien as lede van die ad hoc-komitee wat die provinsiale sekretaris daarin bystaan.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01012
|
die departement van landbou in die wes-kaap het r47 000 beskikbaar gestel om kampong op die planke te bring.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01013
|
dit is nie waar dat sy saans voor die klavier gesit het en vir die burgers liedjies gespeel het nie.
| 1 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[
"anger"
] |
afr_train_track_a_01014
|
weens die rotsagtige gebied loop die pyplyn oor groot gedeeltes bo-op die grond, wat weer eiesoortige probleme opgelewer het.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01015
|
die besproeiingstoerusting wat reeds geïnstalleer is beloop tot op datum r400 000.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01016
|
vandaar dat ons eie ruimte of ruimtes moet beding op alle vlakke van regering.
| 1 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[
"anger"
] |
afr_train_track_a_01017
|
hulpbronne sal van vanjaar af toegewys word om hulp te verleen aan behoeftige vakleerlinge wat by hierdie instansies opgelei word.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01018
|
toe ek dié uittreksel sien, was dit vir my 'n persoonlike vinjet.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01019
|
die groot gerieflike woning met sy uitstekende buitegeboue was aan die voet van die berg.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01020
|
afrikaans as geskrewe taal is vanjaar 125 jaar oud.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01021
|
oor die algemeen is ons trots op die vordering van ons maatskaplike programme.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01022
|
op clanwilliam het 1 405 uit elke 100 000 van die bevolking tering in 2001 gehad.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01023
|
die heropbou en ontwikkelingsproses kan nie oornag plaasvind nie.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01024
|
as senior vennoot moet hy die raamwerk verskaf en hulpbronne op 'n gegewe grondslag beskikbaar stel.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01025
|
dit verg 'n sterk balansstaat en die vermoë om met private kapitaal in vennootskap te tree.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01026
|
die lengte van die periode hang af van die tipe monster en die toetse wat daarop uitgevoer word.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01027
|
ons het beurse en ek waarborg vir suksesvolle studente werk in die departement.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01028
|
sommige mense is bekommerd oor die moontlike uitwerking wat die dreigende ekonomiese reses in die verenigde state op ons eie ekonomie mag hê.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
[
"fear"
] |
afr_train_track_a_01029
|
ons departement en die afrikaanse taalmuseum is besig met die proses om hierdie voorstelle te verfyn om uiteindelik geïmplementeer te word.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01030
|
van ons kant af was ons nie soos dikwels van kp kant af venynig nie.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01031
|
hierdie resultate ondersteun boere om ingeligte plant- en kunsmistoedieningsbesluite te neem.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01032
|
dit begin daar waar ons woon.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01033
|
susara margaretha toerien opgedaag het.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01034
|
die ministers wat vir 'n bepaalde uitkoms verantwoordelik is, sal 'n gedetailleerde leweringsooreenkoms met die president onderteken.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01035
|
die departement van landbou het die besigheidsplan alreeds goedgekeur.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01036
|
een van die doelstellings van suid-afrika se nuwe taalbeleid is om kantlyntale (gemarginaliseerde tale) uit te brei en te moderniseer.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01037
|
historiese visvyvers is ook in die mba ingesluit en hulle is 'n voorbeeld van hoe die oorspronklike inwoners visgevang het.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01038
|
weich, het in 1898 saam met sy ouers na die paarl verhuis, waar sy vader aangestel is as predikant.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01039
|
vsa rentekoerse is op die laagste vlak ooit en gevolglik sal die waarde van die dollar onder druk bly.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01040
|
en dan wil ons graag sien hoe ons met u kan saamwerk.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01041
|
ons kan dit egter nie alleen doen nie en ek wil 'n beroep op u doen om ons daarmee te help.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01042
|
ek glo dat dit ook 'n baie direkte impak op u bedryf het.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01043
|
teen 1902 is brittanje aan bewind en die twee nuwe britse kolonies onder lord alfred milner se bestuur.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01044
|
die afrikaanse taalmuseum- en monument is vir 'n baie lang tyd al 'n kenteken van die identiteit van alle afrikaanssprekendes.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01045
|
dit is nie vir myom voor te skryf nie; u sal besluit hoe u op daardie vrae reageer.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01046
|
ons moet verstaan dat ons in landbou een groot familie is en dat ons mekaar nodig het.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01047
|
uilspieël is in die letterkunde die dorpsgek ("fool") wat soms in sy "dwaasheid" groot waarhede openbaar.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01048
|
hy het 'n tekening gemaak van soetlief wat deur brolloks gejaag word.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01049
|
dié surplus koring is genoeg om jaarliks 102 miljoen liter etanol te produseer.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01050
|
die aanslag op ons kinders is fel en altyd teenwoordig.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01051
|
hierdie innoverende en waardevolle vennootskap tussen die nasionale en provinsiale regerings het 'n oplossing vir die probleem beteken.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01052
|
die afrika projek sal sekere sleutel geleenthede identifiseer op die vasteland waar die so in suid-afrika met die ontwikkelingsproses kan help.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01053
|
landbouskoue het 'n lang en keurryke geskiedenis in suid afrika.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01054
|
ons sal verseker dat ons spoornetwerk betroubaar en mededingend is en beter met ons seehawens geïntegreer is.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01055
|
die befondsing sal nasionale museums die nodige hupstoot gee om gemeenskapsbetrokkenheid te verseker.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01056
|
ons doel as departement is primêr om landbou te laat groei en almal wat betrokke is, moet hulle deel bydra.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01057
|
die oordrag van tegnologie kan geskied deur hetsy opleiding of voorligting.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01058
|
die rede hoekom ek hulle noem is om die punt te beklemtoon dat suid-afrika nie ’n gebrek aan ideale het nie.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01059
|
terselfdertyd ontwikkel daar skakeling met die vrystaters, en bedien hy hulle by geleentheid van strategiese advies.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01060
|
dit is nie 'n strewe na 'n sogenaamde rassistiese agenda nie.
| 1 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[
"anger"
] |
afr_train_track_a_01061
|
dat ons volwasse in ons benadering moet wees en bereid moet wees om oor volksake soos selfbeskikking om 'n tafel te sit.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01062
|
die belangrikste is, wees in besit van julle kaartjies, landsgenote!
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01063
|
net so het die president se aankondiging van sy kabinet, en spesifiek die landbouministers, positiewe en negatiewe reaksies uitgelok.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01064
|
die koring word tans na ander bestemmings in suid-afrika uitgevoer.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01065
|
vanjaar vier ons die 10de herdenking van die instelling van diplomatieke betrekkinge tussen suid-afrika en die republiek van china.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01066
|
dit is die uitdagings wat ons land vir seker sal moet aanspreek op die pad vorentoe.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null |
[
"fear",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01067
|
om gestalte te gee hieraan het ons reeds verskeie aksies geloods.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01068
|
die drie ure is glad nie genoeg vir al die inligting wat sy hier wil versamel nie.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null |
[
"fear",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01069
|
hoewel die amptelike datum vir 18 mei vasgestel is, het ons keuse op die voorafgaande sondagnamiddag geval.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01070
|
aan die buitekant van die hoofhek word die tuin bewaak deur die standbeeld van jan brand.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01071
|
daarna was daar geen keer aan haar skryfwerk nie.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01072
|
in hierdie opsig prys ons die kompetisiekommissie vir die ferm hand waarmee hulle verseker dat oortreders aan die pen ry.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01073
|
ons moet sorg dat ons voldoen aan die vereistes ten opsigte van chemiese standaarde.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
[
"fear"
] |
afr_train_track_a_01074
|
sê vir ons wat ons moet doen.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01075
|
dit sal vroeg in desember opgevolg word met nog 'n gesprek.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01076
|
hy is die skrywer, regisseur of vervaardiger - dikwels al drie - van 25 vollengte rolprente en sowat 40 televisiereekse.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01077
|
toe dit mettertyd hersaamgestel is, is bepaalde ampte verteenwoordig.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01078
|
die toestand in landbou markte affekteer die hele spektrum, vanaf die inkomste van boere tot die handelsbalans.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01079
|
hulle het leed aan ons kinders gedoen.
| 1 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"anger",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01080
|
indien ons voedselpryse vaspen stuur ons die verkeerde sein uit en kry ons nie die nodige produksie respons nie.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null |
[
"fear",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01081
|
ons sal onder andere ook die geslagskwessie evalueer om alle aspekte wat verband hou met die bemagtiging van vroue, te verbeter.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01082
|
hierdie stand van sake sal verander in die toekoms.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01083
|
hierdie uitdagings moet aangespreek word binne die raamwerk van beperke finansiële hulpbronne en die kapasiteit van die staat op alle vlakke.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null |
[
"fear",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01084
|
voorts moet politieke inmengery in besluitneming ook gestaak word," het bredell gesê.
| 1 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[
"anger"
] |
afr_train_track_a_01085
|
twee van hierdie aangeleenthede verdien om vlugtig bespreek te word.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01086
|
met di% soort toewyding is gewys wat ook vir ander taalgroepe in die toekoms vermag kan word.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01087
|
hul taal het sy oorsprong hier in afrika.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01088
|
ook vir die hartseer van die individu is daar plek.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01089
|
en julle weet mos sy kan nie nou meer so lekker sien nie.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01090
|
in maart 1920 het hiemstra self 'n blad gestig waarvan hy die redakteur was.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01091
|
gelukkig kon die addisionele befondsing bekom word deur die herprioritisering van projekte en die kontrak toegeken word.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01092
|
ek was gister in gesprek met die premier oor die beraad self en die pad vorentoe.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01093
|
so hier by die skou is die perfekte geleentheid vir stadsjapies om kennis te maak met regte landbou.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01094
|
ekonomiese stabiliteit is in almal se voordeel.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01095
|
landbou is die enigste sektor waar daar 'n toename was in werksgeleenthede.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01096
|
woorde kan nie altyd vergoed vir die groot verlies wat mens in hierdie tyd ervaar nie.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01097
|
ek gee graag 'n kort oorsig oor misdaad statistieke wat in 2006 vrygestel is.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01098
|
daar moet veeartse, landbouingenieurs en voorligters wees om die landbousektor en sy werknemers te kan ondersteun.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
[
"fear"
] |
afr_train_track_a_01099
|
op die oomblik is daar verseker 'n wêreldwye voedseltekort op die horison.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null |
[
"fear",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01100
|
en op boomplantdag ses jaar later staan professor se boompie al regop van gestalte en hoër as menshoogte.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
Subsets and Splits
Combine Dev & Test Data
The query combines two tables into a single dataset with a source indicator, allowing for simple comparison but not revealing deeper insights.