id
stringlengths 23
23
| text
stringlengths 17
178
| anger
int64 0
1
| disgust
int64 0
1
| fear
int64 0
1
| joy
int64 0
1
| sadness
int64 0
1
| surprise
int64 | emotions
listlengths 0
4
|
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
afr_train_track_a_01101
|
laasgenoemde projek word gedoen in samewerking met die universiteit van stellenbosch.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01102
|
ongelukkig gee die onnutsige oom nooit vir katotjie die regte antwoord nie.
| 1 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"anger",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01103
|
ons glo dat die kursusinhoud ook aangepas moet word volgens die behoeftes van kursusgangers, sodat elke kursusganger pasgemaakte opleiding ontvang.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01104
|
private skole deur die staat ondersteun is oor die land gestig maar ... onderwysers vir al die skole het ontbreek.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01105
|
die besproeiingssektor is verantwoordelik vir ongeveer 50% van totale huidige verbruik en moet dus betrokke raak by die vind van gebalanseerde oplossings.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01106
|
dit is gerig op die bewusmaking van klimaatsverandering en die impak wat dit het op ons marienebronne en die kuslyn.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null |
[
"fear",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01107
|
met ander woorde, indien dit nie nodig sou wees om 'n denaturant by die etanol te voeg voor lewering nie.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01108
|
ons begroting is onder druk, so ons gaan vir eers poog om dit wat ons reeds doen, beter te doen.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
[
"fear"
] |
afr_train_track_a_01109
|
dit is maar die eerste van baie 5 jaar-planne in die nuwe suid-afrika.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01110
|
maar ek het die uitdaging aanvaar nadat ek gevra was deur ons mense.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01111
|
tog is dit 'n tragiese feit dat die kuns van brieweskryf besig is om uit te sterf.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null |
[
"fear",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01112
|
oral om my sien ek tekens van omgee en sorg.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01113
|
hoewel landbou as 'n sleutelsektor beskou word, word die volle rol van landbou in so 'n ontwikkelingstrategie egter selde goed verstaan.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01114
|
hierdie jaar, 2010, sal 'n jaar van aksie wees.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01115
|
ons sal altyd poog om samewerking met hierdie en ander lande te versterk ten einde die mensdom tot voordeel te strek.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01116
|
jy gaan staan of val op jou eie meriete, en nie op die van jou konneksies nie.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
[
"fear"
] |
afr_train_track_a_01117
|
in pretoria aangekom moes my ouers natuurlik weer per ossewa na donkerhoek reis.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01118
|
daar word beoog dat skole, leeskringe, kultuurverenigings en andere landwyd aangemoedig en ondersteun moet word om schoeman-temas te behandel.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01119
|
miskien is daar gevalle waar iemand anders nou 'n kans moet kry.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01120
|
dit is onder hartseer en tragiese omstandighede maar ook met heimweë dat ek vandag in klapmuts is.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01121
|
ek is absoluut oortuig daarvan dat hierdie projek 'n sprekende voorbeeld hiervan is.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01122
|
sonder gefokusde opleiding is dit nie moontlik nie.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01123
|
skrikwekkend is dat in 83% van hierdie gevalle ken die slagoffers die oortreders.
| 1 | 1 | 1 | 0 | 1 | null |
[
"anger",
"disgust",
"fear",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01124
|
ons kan nie en sal nie hierdie euwel toelaat om goeie verhoudings in ons provinsie te vernietig nie.
| 1 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"anger",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01125
|
maar steeds verloor ons baie water deur lekkende pype en onvoldoende infrastruktuur.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01126
|
die belangrikste bron van water vir die nuyvallei gedurende daardie jare en steeds vandag kom vanaf keerom in die montagu distrik.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01127
|
destyds het geen mens aandag aan 'n paspoort gegee nie.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01128
|
samehorigheidsgevoel beteken nie die politieke eenvormigheid 'n voorvereiste is nie.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01129
|
as u op enige wyse wil deel hê aan, of bydraes wil maak tot naln 25, die adresse is op voorblad.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01130
|
op 3 februarie 1903 besoek die britse minister van kolonies, robert chamberlain, die klein stad.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01131
|
die grond langs die aan de doorns primêre skool is deur die plaaslike boer, steven hugo, beskikbaar geste.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01132
|
dit is belangrik om wyer te kyk as die tradisionele losstaande aanleg wat net etanol, voergraan en koolsuurgas (co2) produseer.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01133
|
die positiewe is dat almal wat bemagtig is, werkers op plase in hierdie streek is.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01134
|
dit is tydig en nodig.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01135
|
dit is egter vir my kommerwekkend dat ons net twee nasionale museums het wat aan die afrikaans- en engelssprekendes voorsien.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null |
[
"fear",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01136
|
hier is van hierdie projekte wat in 'n rekordtyd afgehandel is.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01137
|
sy het 'n ongelooflike talent om tegelykertyd aan groot sake en klein detail aandag te gee.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01138
|
hulle het foute begaan.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01139
|
ek sou nog baie voorbeelde vir u kon noem.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01140
|
by skoue kan al die werk wat agter die skerms gedoen word vir sosiale opheffing erkenning kry.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01141
|
al hoe meer mense werk in die dienstesektor.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01142
|
so moet ons ook nie die waarde van kreef vir lambertsbaai, die weskus en die wes-kaap onderskat nie.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01143
|
ek het die lang pad na vryheid geloop.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 1 | null |
[
"joy",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01144
|
dit is benewens die feit dat vertalings slegs 0,8% van die totale begroting uitmaak.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01145
|
die afgelope jaar het sy kwota interessante navorsers in naln se binnehowe opgelewer.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01146
|
maar dis belangrik om u in te lig dat ons land en sy mense nog nie heeltemal genees het nie.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01147
|
die dinkskrums word van 11 tot 15 september gehou en val saam met die viering van erfenisdag.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01148
|
meer nog, dit is een van die kragtigste instrumente om gelyke toegang tot die landbou te verseker.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01149
|
sowat 4 000 werksgeleenthede is ook in die proses verloor.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01150
|
ons dank ook aan agri wes-kaap wat die fonds administreer en hulle infrastruktuur en personeel beskikbaar stel met die fonds.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01151
|
die winkels het hul deur oopgehou om die stof te keer.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01152
|
johannes se artikels gee interes-sante besonderhede oor die toestande aan die begin van die eeu.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01153
|
die reg van elke taalgemeenskap in suid-afrika waar dit enigsins prakties uitvoerbaar is, wat dit wil hê op moedertaalonderwys.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01154
|
op 19 desember het die verteenwoordigers elkeen 'n sipresboompie in die tuin van die goewermentsgebou geplant.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01155
|
dit was die korrespondensie (as "konfidensieël" gemerk) tussen gustav preller en s.j.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01156
|
my vader het dit dan ook later gekoop.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01157
|
die nuwe dam sal dan deur die boorgate en bergstrome gevul word.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01158
|
ons volk moet weet wat kom.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
[
"fear"
] |
afr_train_track_a_01159
|
die belangrikste is egter die uitbreiding van eienaarskap.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01160
|
die kabinet van die provinsiale regering het met leedwese en skok verneem van die tragedie in u gemeenskap.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01161
|
kennis stel jou in staat om jou horisonne te verbreed.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01162
|
dit is nie 'n voorvereiste om soos die np jou eie te verloën om meer getalle bymekaar te maak nie.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01163
|
in hulle wye kontak met skrywers en akademici het hulle die museum se belange met groot toewyding gedien.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01164
|
tweedens, sal ons openbaresektor-werkskeppingsprogramme uitbrei.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01165
|
en, vir haar straf, .. .. .. moet sy nog altyd wag.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01166
|
op die ou end het dit egter ook na die 13de oorgeloop, met nagenoeg 400 kinders wat die program bygewoon het.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01167
|
op sy beurt kan dit 'n belangrike rol in die vorming van 'n nuwe suid-afrikaanse nasie speel.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01168
|
ten slotte: die jaar is so vol dat wanneer jy jou oë uitvee is dit weer verby.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01169
|
die beperkte beskikbare geld en mannekrag sal aangewend word om die werk te doen - nie om die struktuur te bou nie.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null |
[
"fear",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01170
|
as ons dit doen sal ons armoede bestry, ongelykhede uitwis en sodoende die kwaliteit van lewe van al ons mense verbeter.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01171
|
maar ons moet dit sê: terselfdertyd is daar hoogs toegewyde ouers, en ons loof hulle daarvoor.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01172
|
ek is hier om ons beloftes, as regering, aan u na te kom.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01173
|
wat belangrik is, is dat die voordele van groei werkskepping moet insluit en moet verseker dat daar behoorlike werk is.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
[
"fear"
] |
afr_train_track_a_01174
|
daar is twee groot werklikhede in suid-afrika.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01175
|
ons het daarvan oorgenoeg gehad.
| 1 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[
"anger"
] |
afr_train_track_a_01176
|
en wat dit nog erger maak is dat die sieke se kanse op genesing verminder.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null |
[
"fear",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01177
|
maar ons reis is een van hoop en volharding.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01178
|
die kernprobleem bly die veiligheidsvakuum wat ontstaan het na die afskaffing van die kommando's.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null |
[
"fear",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01179
|
al hierdie pogings, mevrou die speaker en voorsitter, moet gepaardgaan met 'n volgehoue gedrewenheid om gemeenskapsveiligheid en -sekuriteit te verbeter.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
[
"fear"
] |
afr_train_track_a_01180
|
die toekoms sal leer tot watter mate ons, in belang van almal in suid-afrika, hierdie uitdagings aanvaar en suksesvol aangepak het.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01181
|
hierdie boodskap is so baie belangrik dat ek dit kortliks in afrikaans herhaal.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01182
|
dit is egter duidelik dat daar nie net oë op die regering moet wees vir hulp aan boere nie.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01183
|
die np het nie 'n sppor gelaat wat ons wil volg nie - behalwe om op hom jag te maak!
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01184
|
nou kyk, as 'n mens eers deur daardie beroemde coenie de villiers-mond aangekondig is, is jou kop deur.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01185
|
almal wat hoor dat ons sulke deurlugtige dog opwindende besoekers gehad het, is groen van jaloesie.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01186
|
hulle bring 'n ding genaamd celcius in en die temperatuur verminder met vyftig grade.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01187
|
vanaand gaan oor die erkenning van daardie werk, wat dikwels ongenoem verbygaan.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01188
|
neethling op my vraag geantwoord dat hy dié gebruik van kleins af ken.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01189
|
en ons moet seker maak dat ons hierdie benadering volhou.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01190
|
voorsitter, ek wil afsluit deur u weer eens te bedank vir die geleentheid om met u te verkeer.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01191
|
in die wes-kaap is daar nou ook 'n nuwe regering met hellen zille as premier.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01192
|
ons ontleding van misdaadtendense verbeter sodat ons ons prestasie met betrekking tot sowel misdaadvoorkoming as misdaadbekamping kan verbeter.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01193
|
die algemene publiek het nie toegang tot plase nie.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01194
|
ons sal ook kyk na projekte wat kronies sukkel, en dan harde besluite neem.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null |
[
"fear",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01195
|
in hierdie tyd het die safex-prys vir koring van r3 962 per ton tot r2 526 per ton gedaal.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01196
|
ek is hier om u die geleentheid te gee om u regering toe te spreek.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01197
|
suid-afrika kan nie bekostig dat meriete, harde werk, prestasie en ervaring nie erken word nie.
| 1 | 1 | 0 | 0 | 0 | null |
[
"anger",
"disgust"
] |
afr_train_track_a_01198
|
een van die kwessies was die betekenis van die woord verskoning, waaroor taalgeleerdes destyds verskil het.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01199
|
om kompeterend te wees in die internasionale arena is dit noodsaaklik dat ons op die voorpunt sal bly.
| 0 | 0 | 1 | 1 | 0 | null |
[
"fear",
"joy"
] |
afr_train_track_a_01200
|
laat ons saamstaan - die kerke, organisasies, sportklubs, gemeenskappe- en veg teen dit wat ons agteruit hou.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
Subsets and Splits
Combine Dev & Test Data
The query combines two tables into a single dataset with a source indicator, allowing for simple comparison but not revealing deeper insights.