id
stringlengths 23
23
| text
stringlengths 17
178
| anger
int64 0
1
| disgust
int64 0
1
| fear
int64 0
1
| joy
int64 0
1
| sadness
int64 0
1
| surprise
int64 | emotions
listlengths 0
4
|
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
afr_train_track_a_00001
|
die grondeienaars het die departement genader om hulp, waarna die tegniese aspekte van die die voorgestelde projek ondersoek en ontleed was.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00002
|
dit is verder 'n erkende feit dat daar meningsverskil betstaan rondom die vertolking van onderwysregte in suid-afrika.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00003
|
baie families in die wes-kaap is in rou gedompel en heelwat families het meer as een familielid aan die dood afgestaan.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00004
|
ons wil u deelmaak van die werk wat ons doen.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00005
|
en dit onderstreep waarom naln en nelm gesamentlik en afsonderlik 'n onverhandelbare nasionale kul-turele bate vorm.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00006
|
ons het ook r15 miljard begroot vir die uitgebreide openbare werke program met die doel om meer werks- en opleidingsgeleenthede te skep.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00007
|
om toe te sien dat maatreëls ter verlaging van die koste van medisyne onmiddellik in werking gestel word.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00008
|
dit gee hulle die kans om te vergoed vir dat wat hulle verkeerd gedoen het.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00009
|
ons vier hierdie dag saam met voormalige politieke gevangenes wat ons spesiaal uitgenooi het om hier by ons aan te sluit.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00010
|
ons implementeer planne om die aantal polisiemanne en -vroue oor die volgende 10 jaar met 10% te vermeerder.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00011
|
daar word ook baie oor afrikaans gepraat.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00012
|
oor agt dae, op 16 februarie, sal sy 92 jaar oud wees.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00013
|
sterkte en alles van die beste vir u en vir ons land.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00014
|
dit sluit nie net onderwys en kultuur-organisasies in nie.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00015
|
elf jaar later is bloemfontein se isolasie van die res van die land luisterryk beëindig met die koms van die stoomtrein.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00016
|
hierdie afname is grootliks te danke aan ’n dramatiese uitbreiding van besteding op maatskaplike toelae sedert 2002.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00017
|
elkeen van ons kan tot 'n beter lewe bydra.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00018
|
ons is bevoorreg om hierdie jaar die einde van die eerste dekade van ons diplomatiese verhouding met china te vier.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00019
|
dit het die ouderlinge van die kerk 12 jaar gevat om hom dit te leer.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00020
|
en omdat ons nie genoeg gespaar het nie, moes ons op korttermyn-kapitaalvloei staatmaak om die tekort sowel as ons beleggingsprogramme te finansier.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null |
[
"fear",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00021
|
dit is die boland wat ons van helde in ons gemeenskappe voorsien.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00022
|
dié saamdinkberaad naln 2000 was daarop gemik om 'n beginfase van konsultasie met 'n breë en inklusiewe gebruikerspubliek te wees.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00023
|
die regering van die wes-kaap wil saam met u en die produsente en ander welmenende organisasies werk om u lewensomstandighede te verbeter.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00024
|
ek wil ook alle landsburgers bedank vir hul deursettingsvermoë en geduld in die lig van die huidige moeilikhede.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00025
|
hierdie is almal plekke wat in die genoemde tekste ter sprake kom.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00026
|
in haar era was sy 'n lewende legende; vandag weet bitter min egter van haar.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00027
|
maar niemand behalwe onsself kan sorg dat hierdie droom verwesenlik word nie.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00028
|
in hierdie verband wil ons ons reëlingskomitee (oc) en ander vennote gelukwens met die uitmuntende werk wat hulle verrig.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00029
|
in januarie 1981 beleef die nuyvallei die laingsburg-vloed wat 'n spoor van verwoesting nalaat.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00030
|
die vryheidsmanifes vorm ook die basis van die grondwet.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00031
|
die nommer bevat hoofartikels en berigte uit ons land van 3 desember 1904 pres.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00032
|
die rgn sou graag behulpsaam wees met die uitbou van die museum.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00033
|
toe die verslaggewer egter later daar opdaag, wou sy nie hê dat dit gepubliseer word nie.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00034
|
jaarliks word daar ongeveer r47 miljoen aan hierdie diens bestee.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00035
|
ons het nog ’n ver pad om te gaan.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
[
"fear"
] |
afr_train_track_a_00036
|
daar is feitlik elke dag insidente van verdrinkings of amperse verdrinkings.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00037
|
schoeman aan hom gegee het, vir naln saamgebring.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00038
|
ek wil ook graag met eskom kan skou.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00039
|
daar is egter 'n ernstige behoefte aan 'n groter orgaan skenkersbewustheid.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00040
|
die beginsel van veeltaligheid is belangrik wanneer regte en dienslewering in ag geneem word.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00041
|
baie families in die wes-kaap sonder broodwinners moet nou aangaan met hul lewens en moet probeer om vrede en berusting te vind.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00042
|
ons departement het die nasionale taalbeleidraamwerk ingestel.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00043
|
voorsitter, daar is heel waarskynlik nog 'n hele aantal ander sake wat u wil opper.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
[
"fear"
] |
afr_train_track_a_00044
|
die posmeester, die dorpsdokter en die skoolmeester is gewoonlik die mense wat die meeste van die dorp af weet.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00045
|
die kabinet het dit goedgekeur dat die laaste pakket van safcol, die komatilandwoude, van ontslae geraak moet word.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00046
|
my oupa was die eerste perdewedren kommissaris in die dertigerjare.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00047
|
die eerste hiervan is 'n kommersiële voertuig wat die gemeenskap van die richtersveld betrek by hul eie ontwikkeling.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00048
|
die komitee is kragtens die wes-kaapse provinsiale taalwet ingestel.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00049
|
verskeie taalmonumente is landwyd opgerig.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00050
|
toe anlen die volgende oggend by naln kom kuier het, het sy 'n klein versameling briefies saamgebring.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00051
|
sy was die skryfster van 'n groot aantal kinderversies en rympies in afrikaans, reeds vanaf die dertigerjare.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00052
|
hulle is bekommerd oor ons vermoë om die demokratiese regte en die demokratiese grondwet wat uit enorme opofferings gebore is, te beskerm.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
[
"fear"
] |
afr_train_track_a_00053
|
hierdie pogings is deur ons openbare werke-program versterk.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00054
|
hulle mag nou in die groot stede woon, maar hulle kom van die boland.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00055
|
hierdie aanbod toon hoe die belangegemeenskap naln kan help om steeds positief oor die toekoms te bly.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00056
|
dit moet gebeur deur u ekonomies selfstandig te maak deur middel van projekte soos hierdie, waarvan u deel is.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00057
|
daarmee sê ek nie dat onderwys kultuurloos en karakterloos moet wees nie; dat onderwys 'n instrument tot gedwonge uniformiteit moet word nie.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null |
[
"fear",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00058
|
ons moet immers met ons politici ook kan skou.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00059
|
u kan waarlik trots wees op dit wat u vermag het om dalrose die skool te maak wat dit is.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00060
|
die plaas word verbou deur "harmony farming" wat 'n 50/50 vennootskap is tussen harmony trust en môrester landgoed.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00061
|
hierdie onmiddellike maatreëls sal gelei word deur die beginsel van ’n teensikliese fiskale beleid.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00062
|
ek wil u almal bedank vir die pragtige bydrae om te toon dat grondhervorming en bemagtiging binne landbou suksesvol kan plaasvind.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00063
|
beleidsverandering moet fokus op ingrypings om werksgeleenthede vir jongmense te skep.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
[
"fear"
] |
afr_train_track_a_00064
|
dit dateer reeds uit die era toe die vestiging van 'n "vrystaatse skrywersbiblioteek" in bloemfontein bepleit is.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00065
|
hierdie party se beleid is dus duidelik.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00066
|
intensiewe stappe word geneem om te verseker dat hierdie werk op skedule bly.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00067
|
welcome het nog 'n idee: 'n gemeenskapsnavorsingsprojek waarvan die inkomste terugvloei na die skool.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00068
|
in 1961 volg nog 'n groot omwenteling: die unie word die republiek.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00069
|
ons kapitaalinvesteringsprogram lê ten grondslag aan ons strategie vir ekonomiese herstel en groei.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00070
|
dit moet egter ontwikkel word op so 'n wyse dat dit die potensiaal van hierdie mooi land ten volle kan ontsluit.
| 0 | 0 | 1 | 1 | 0 | null |
[
"fear",
"joy"
] |
afr_train_track_a_00071
|
ofskoon die reeks instellings wat op spontane wyse hieruit gaan ontspring nie homogeen in voor-koms, bedryfsmodel, e.d.m.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00072
|
die koste van die projek beloop r615 000 per jaar.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00073
|
cornelis jacob langenhoven is gebore in die nag tussen 12 en 13 augustus in 1873.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00074
|
dit sal die grondslag lê waarvolgens alle maatskaplike vennote plaaslike ekonomiese ontwikkeling kan bespoedig.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00075
|
andré thops is die alleeneienaar van die plaas olyfkloof wat hy in 2004 gekoop het (42 ha).
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00076
|
hy was lank voorsitter van die oranjeklub en menige jongmens het hulle eerste tuiste in kaapstad gevind in sy huis in tamboerskloof.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00077
|
die dreinering van breinkrag deur emigrasie is ooglopend uit ons eie volk se oogpunt asook streeksverband, onwenslik.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null |
[
"fear",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00078
|
boonop kry boere 'n vyf-jaar belastingvakansie, en word hulle vrygestel van invoerbelasting op alle landbou-insette en -toerusting.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00079
|
die europese unie het byvoorbeeld begin met elf tale, tot op hede het dit vermeerder na 21.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00080
|
ons kan nooit ons rug op hulle draai nie.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00081
|
die vraag is hoe lank wil diesulkes gereed wees voordat hulle oorgaan tot die implementering van projekte.
| 1 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[
"anger"
] |
afr_train_track_a_00082
|
daar is nog net drie maande oor voor hierdie geskiedkundige gebeurtenis plaasvind.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00083
|
dit het tot 'n verenigde staat gelei.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00084
|
oral is daar bekommerde en soms beswaarde gesprekke oor wat van die afrikaanse taal en kultuur word.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null |
[
"fear",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00085
|
hier sou die hele stroom in twee gelyke dele verdeel word tussen boonste besitters en onderste besitters.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00086
|
die regstelling van historiese onewewigtigheid en marginalisering is belangrike prioriteite van die staat.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00087
|
program direkteur, ek wil afsluit deur vir u te sê dat hierdie projek die elim-gemeenskap volwaardig deel maak van landbou.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00088
|
vandag is vaste belegging as persentasie van die bruto binnelandse produk - teen sowat 18,4% - op sy hoogste vlak sedert 1991.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00089
|
nog baie meer is sonder elektrisiteit en sanitasie.
| 1 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"anger",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00090
|
die beginsel is dan dat die gemeeenskaplike funksies gesamentlik met die ander kultuurgemeenskappe bestuur word.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00091
|
haar oë vonkel as sy met die hand na al die geliefde, bekende karakters beduie.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00092
|
denel n bedrag van r400 miljoen is verkry deur die afsetting van bates wat nie as essensieël beskou word nie.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00093
|
berna ackerman was die skrywersgas en sou self liesbet se verhaal aan die hand van bloemfonteinse bakens vertel.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00094
|
dit sal ons kommunikasie verbeter en ons almal sal 'n aandeel hê aan 'n suid-afrika wat werklik aan almal behoort.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00095
|
de wet na die boerekommando?s gegaan het om haar man te besoek.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00096
|
die boerdery moet aan u 'n geleentheid bied om u totale menswees te kan uitleef.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00097
|
een van die dinge wat hierdie skool so spesiaal maak is juis dat julle gekies het om hierdie geleentheid te vier.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00098
|
en dié kom toe op die vooraand van die 24ste in die vorm van tobie cronjé en steve hofmeyr.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00099
|
die ontwikkeling van nuwe programme is dus van kardinale belang.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
[
"fear"
] |
afr_train_track_a_00100
|
ons sal saam met julle aan die regte deure klop om by die oplossing uit te kom.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.