id
stringlengths 23
23
| text
stringlengths 17
178
| anger
int64 0
1
| disgust
int64 0
1
| fear
int64 0
1
| joy
int64 0
1
| sadness
int64 0
1
| surprise
int64 | emotions
listlengths 0
4
|
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
afr_train_track_a_00201
|
hierdie voorsiening is nie beperk tot suid-afrika nie, maar kom wêreldwyd voor.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00202
|
die regering van die wes-kaap gaan u nie versaak in u tyd van hartseer nie.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00203
|
die twee stukke grond is tans in die besit van goosen trust.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00204
|
die boubedryf is weer op dreef om die vaardighede van die provinsie uit te bou en broodnodige werkgeleenthede te skep.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00205
|
elke kind kry n mondstuk en word aangemoedig om mond tot mond asemhaling op die pop te oefen.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00206
|
dit is noodsaaklik dat die dam gebou word omdat die boorgate nie genoeg water op 'n slag kan gee nie.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
[
"fear"
] |
afr_train_track_a_00207
|
synde 'n chef van formaat daar in australië sou dit darem lekker wees as naln-se-lemoene eendag in een van sy boeke opduik.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00208
|
jy sal wel bewus wees dat ons net verlede week 'n voormalige streekskommissaris afgedank het.
| 1 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[
"anger"
] |
afr_train_track_a_00209
|
ons sal onderwysers help deur gedetailleerde daaglikse lesplanne te voorsien.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00210
|
verdere landbou-ekonomiese navorsing sluit die evaluering van aanlegte in wat in hul eie energiebehoeftes (elektrisiteit) voorsien.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00211
|
die provinsie produseer die afgelope sewe jaar 'n gemiddelde surplus van 286 000 ton koring.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00212
|
wat prof. [j.j.] smith bedoel met 'n obsene bybetekenis, weet ek glad nie.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
[
"fear"
] |
afr_train_track_a_00213
|
ons vasteland wys die wêreld hoe hoop en deursettingsvermoë lyk.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00214
|
materiaal vir die museum, voorwaar!
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00215
|
ons moet verseker dat meer jongmense leerderskappe in die privaat- en openbare sektor betree.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00216
|
ek weet ook dat u reeds verskeie kursusse op landbougebied deurloop het.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00217
|
daar sal uiteindelik 16 ha tafeldruiwe ontwikkel word waarvan twee ha reeds in 2006 aangeplant is.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00218
|
dus behoort die vraag of groei regverdig verdeel word ’n sentrale aspek van alle ekonomiese oorwegings te wees.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
[
"fear"
] |
afr_train_track_a_00219
|
om betrokke te raak by die welsyn van hulel families en hulle kultuurgemeenskap.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00220
|
die vrystaatse ad hoc-komitee is nie tevrede nie en vra 'n onderhoud met die minister van nasionale opvoeding aan.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00221
|
as gevolg van toeslikking en groter waterbehoeftes word die wal van keeromdam gedurende 1889 - 1990 met 3 - 4 verhoog.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00222
|
die skrywer self het egter verkies om sy verjaardag op die twaalfde te vier.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00223
|
ons finansiële instellings is 'n kragtige voorbeeld wat ons ietwat beskut het teen die wêreldwye ekonomiese storms.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00224
|
dit beteken ook dat elkeen 'n blyplek van sy eie sal hê waarop hy of sy trots kan wees.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00225
|
ons sal die inhiberende faktore deeglik in oënskou neem sodat ons hierdie program as ’n saak van dringendheid kan bespoedig.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
[
"fear"
] |
afr_train_track_a_00226
|
tans is een derde van ons orgaanskenkers lewende familielede en die res van die organe word beskikbaar weens sterfgevalle.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00227
|
vandag moet ons, met selfs groter selfvertroue, oor vryheid praat.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00228
|
volgens die 2001-sensus het 116 258 huishoudings in die wes-kaap nie oor basiese sanitasie beskik nie.
| 0 | 1 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"disgust",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00229
|
hierdie stelling is baie van toepassing op die mense op die koebeeberg by vanrhynsdorp.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00230
|
daar is reeds 24 ha tafeldruiwe onder net gevestig en 'n verdere 14 ha is ook onder net ontwikkel.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00231
|
intussen voorsien die hexvallei besproeiingsraad water aan die groep uit hul bestaande bronne.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00232
|
net om bevolkingsgroei te neutraliseer beweer minister ab williams dat 'n groei van 6% daarvoor nodig is.dit is tans ongeveer 2%.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null |
[
"fear",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00233
|
dit is 'n belangrike mylpaal dat u daarin gelsaag het om die verdelings van die verlede te oorbrug.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00234
|
dit sluit eerstens hoër beleggingskoerse in, beide deur die openbare en privaatsektor.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00235
|
so hier is ons kans om ook ons kant van die saak te stel.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00236
|
die versameling bevat ook heelwat ander werk as taalrubrieke wat hiemstra vir die koerant geskryf het.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00237
|
kom ons maak die gesamentlike geveg teen rassisme ons eerste prioriteit.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00238
|
hierdie vyfjaar rollende plan is in 2007/08 nagesien en dit beloop nou r78 biljoen.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00239
|
hier is koffie gedrink, en is die museumdag-aspek sinvol beklemtoon.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00240
|
ek het die reg om te glo wat ek wil glo.
| 1 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[
"anger"
] |
afr_train_track_a_00241
|
donderdag, 7 augustus, word gewy aan alle besigheidsvroue in die landbousektor, en spesifiek dié betrokke by uitvoere.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00242
|
ons inter-ministeriële komitee op korrupsie ondersoek maniere om korrupsie doelgerig die nek in te slaan.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00243
|
laat die dood van nadine jantjies nie verniet wees nie.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00244
|
die skaaltjie wat hy gebruik het om die posstukke te weeg is in pretoria in die museum in boomstraat te sien.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00245
|
ek wil u uitnooi om onbevange te praat sodat ons die tipe gesprek kan voer waaraan ons binne landbou gewoond is.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00246
|
afrikaans is nie my moedertaal nie, maar dis belangrik dat ek u in die taal waarmee u gemaklik is, toespreek.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00247
|
ek kom so baie hier by u op vuki dat die motor al vanself hier wil indraai as ek verby ry.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00248
|
dit is waar die verskil gemaak gaan word, dit is die vennootskap vir verandering.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00249
|
ons moet hierdie groot prestasie inderdaad vier.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00250
|
briewe moes geweeg en possakke moes verseël word.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00251
|
dit is slegs mense wat iets het om mee te spog wat skou.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00252
|
by geleentheid het die ambassadeurspaar op wesselsbron kom besoek aflê.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00253
|
graag wens ek u geluk met die inisiatief om hierdie kongres te reël.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00254
|
ons is die enigste afrikaanssprekendes by die minmec vergaderings.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00255
|
junie 2007 is daar 'n konferensie oor alkoholmisbruik onder plaaswerkers gehou.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00256
|
maar dit het my aan die dink gesit.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00257
|
sedertdien is 231 huise gebou.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00258
|
die status en die welvaart van die taal is ten nouste gekoppel aan die besit en uitoefening van politieke mag.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00259
|
die verskyning van hierdie boek het dus betekenis wat veel verder strek as die toekoms van afrikaans.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00260
|
dit sê vir my dat u strewe na `n beter lewe vir u en u families.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00261
|
die susters glo ook dat hul moeder daarteen gekant was dat haar lied soos ellie rhee op elke straathoek gesing word.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00262
|
die redery was van maenen & van den broeck (antwerpen).
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00263
|
hy was 50 jaar lank ouderling in die kerk, chris barnard se pa voorgestel in die ng kerk op beaufort-wes.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00264
|
dit is ons volkskontrak.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00265
|
daar is ook 'n begroting van r200 000 aan die plan gekoppel vir die huidige finansiele jaar.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00266
|
dennis horn) en sy neem sedert haar 12de jaar deel aan die junior nasionale seëlskou (junass).
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00267
|
holloway en vergesel hom later na washington en londen as ambassadeursvrou.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00268
|
dis ook nie sake waaroor ons net in die parlement kan praat nie, daar moet dade volg.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00269
|
ons kan nie toelaat dat die bedryf deur sulke vrot kolle bederf word nie.
| 0 | 1 | 0 | 0 | 0 | null |
[
"disgust"
] |
afr_train_track_a_00270
|
ek weet dat julle als het wat nodig is om dalrose 'n energieke en belangrike deel van die gemeenskap te maak.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00271
|
die mikpunt is dat oor 4 jaar 'n totaal van 50 ha ontwikkel moet wees.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00272
|
en dit hoef nooit 'n dodelike siekte te wees nie.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00273
|
in augustus 1997 het prof. n.j. snyman sy versameling knipsels oor veral die afrikaanse letterkunde, aan naln oorgedra.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00274
|
ons het wetstoepassingsagentskappe beveel om strenger op te tree teen wetteloosheid in balfour en ander gebiede.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
[
"fear"
] |
afr_train_track_a_00275
|
jou beste prestasie nou, het jou net in posissie geplaas om die volgende uitdaging te oorkom.
| 0 | 0 | 1 | 1 | 0 | null |
[
"fear",
"joy"
] |
afr_train_track_a_00276
|
deur die jare het dit duideliker as ooit geraak dat hierdie vennootskap baie wedersydse voordele inhou.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00277
|
ons sal voortgaan om ons gesondheidsorgstelsel te verbeter.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00278
|
deur saam te werk sal ons misdaad verslaan.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00279
|
kom ons maak werk daarvan om skouriviere in ons provinsie te hê.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00280
|
dit is ons toekoms.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00281
|
ons sal harder met ons internasionale eweknieë moet saamwerk om 'n wettig bindende verdrag te beding.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null |
[
"fear",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00282
|
deur die jare het ons voortdurend die regeringstrukture verbeter.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00283
|
dit is deels die gevolg van doelbewuste programme deur die regering om openbare infrastruktuur uit te brei.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00284
|
ons begroot binne 'n drie-jaar of medium termyn raamwerk, en jaarliks in oktober gee ons 'n begrotingsvoorsmaak aan die parlement.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00285
|
die filosofie van lewenslange leer en uitkomsgebaseerde onderrig vorm die hoeksteen van die opleiding wat in 'n verskeidendheid vorme aangebied word.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00286
|
hierdie tipe inligting stel die museum eweneens aan navorsers en ander belanghebbendes beskik-baar.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00287
|
die ontstaan en ontwikkeling van die leeskringkultuur vorm 'n belangrike tema in die geskiedenis van die afrikaanse literatuur en die afrikaanse boek.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00288
|
van besondere belang was die erosie wat naby calitzdorp plaasgevind het.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null |
[
"fear",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00289
|
hierdie basiese waarhede word reeds erken in ons grondwet.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00290
|
hierdeur is die basis gelê vir die historiese aankondigings wat president fw de klerk 20 jaar gelede gemaak het.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00291
|
ons gee hier 'n samevatting en enkele uittreksels uit die lesing.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00292
|
hier in sekere wes-kaapse dorpe is die aantal teringgevalle kommerwekkend hoog en neem dit jaarliks toe.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null |
[
"fear",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00293
|
ons wil hê dat u mede-eienaarskap van u eie toekoms moet opneem.
| 1 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[
"anger"
] |
afr_train_track_a_00294
|
my beklemtoning van kulturele diversiteit moet nie verkeerd verstaan word nie.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
[
"fear"
] |
afr_train_track_a_00295
|
maar ons, as afrikaanse moedertaalsprekers, moet daarteen waak om nie die taal te isoleer van ander taal-omgewings nie.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
[
"fear"
] |
afr_train_track_a_00296
|
verlede jaar het ons ons eerste resessie in 17 jaar ervaar.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null |
[
"fear",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00297
|
hierdie afname is grootliks te danke aan 'n dramatiese uitbreiding van besteding op maatskaplike toelae sedert 2002.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00298
|
met die toenemende belangrikheid van dienste en nuwe tegnologie fokus ons sentraal op die beskikbaarheid en kwaliteit van onderwys en opleiding.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00299
|
ek glo baie sterk daaraan aan om te kan boer nie'n reg is nie, dis 'n voorreg.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00300
|
kommersiële suiwelprodusente kan volgens die unieke konsep ook koeie verhuur aan die projek en daardeur punte op hul seb-telkaart kan verwerf.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.