Datasets:

text
stringlengths
15
658
verslag aan landsburgers
2008 / 2009 finansiële jaar
die staatsdienskommissie is ingevolge artikel 196 van die grondwet van die republiek van suid-afrika , 1996 , tot stand gebring .
dit is die enigste instelling wat ingevolge hoofstuk 10 van die grondwet ingestel is .
die grondwet bepaal dat daar ' n enkele staatsdienskommissie vir die republiek van suid-afrika is , bestaande uit 14 lede , waarvan vyf op aanbeveling van die nasionale vergadering aangestel is .
een lid word uit elk van die nege provinsies aangestel nadat hulle deur die premier van die provinsie genomineer is , op aanbeveling van ' n komitee van die provinsiale wetgewer .
daar word na die lede as kommissarisse verwys .
al die kommissarisse word deur die president aangestel .
die vyf kommissarisse wat op aanbeveling van die nasionale vergadering aangestel word , is by die hoofkantoor gebaseer , terwyl die oorblywende lede in hul onderskeie provinsies gebaseer is .
die prosedure vir die aanstelling van kommissarisse val onder die wet op die staatsdienskommissie , 1997 ( wet no . 46 van 1997 ) , wat voorsiening maak vir die regulering van die staatsdienskommissie en sake wat daarmee verband hou .
ingevolge die wet word ' n kommissaris vir ' n termyn van vyf jaar aangestel , en is sy termyn vir slegs een addisionele termyn hernubaar .
die kommissie word gelei deur ' n voorsitter wat deur die president uit die genomineerde kommissarisse aangestel word .
die staatsdienskommissie is teenoor die nasionale vergadering verantwoordingspligtig en moet jaarliks aan die nasionale vergadering verslag doen .
die kommissie moet ook aan die wetgewer van die betrokke provinsie verslag doen oor sy aktiwiteite in elke provinsie .
die president het die eerste lede van die staatsdienskommissie met ingang 1 januarie 1999 aangestel .
die aanvang van die staatsdienskommissie se formele bedrywighede is egter tot 1 julie 1999 uitgestel , as gevolg van regsprobleme rondom sekere aspekte van die wysigingswet op staatsdienswetgewing , 1997 ( wet no . 47 van 1997 ) .
die staatsdienskommissie word ondersteun deur die kantoor van die staatsdienskommissie , met sy hoofkantoor in pretoria en streekkantore in elke provinsie .
' n direkteur-generaal , wat ook die rekenpligtige beampte is , staan aan die hoof van die kantoor van die staatsdienskommissie .
die personeel van die kantoor van die staatsdienskommissie word ingevolge die staatsdienswet van 1994 aangestel .
die staatsdienskommissie is ' n onafhanklike en onpartydige liggaam wat deur die grondwet van suid-afrika , 1996 , ingestel is om uitnemendheid in bestuur binne die staatsdiens te bevorder deur ' n beroeps- en etiese omgewing te bevorder en deur waarde tot ' n openbare administrasie toe te voeg wat aanspreeklik , billik , voordelig , doeltreffend , vry van korrupsie en ontvanklik vir die behoeftes van die mense van suid-afrika is .
die doel van die staatsdienskommissie is om die staatsdiens se demokratiese beginsels en waardes wat in die grondwet verskans is , te bevorder deur ondersoek in te stel na openbare administrasie , dit te monitor , te evalueer , te kommunikeer en daaroor verslag te doen .
deur middel van navorsingsprosesse sal dit die bevordering van uitnemendheid in staatsbestuur en die lewering van bekostigbare en volhoubare dienste van hoë gehalte verseker .
die staatsdienskommissie ontleen sy mandaat aan artikels 195 en 196 van die grondwet van die republiek van suid-afrika , 1996 .
artikel 195 is ' n uiteensetting van die waardes en beginsels wat openbare administrasie beheers , en wat deur die staatsdienskommissie bevorder moet word .
hierdie waardes en beginsels is :
a . ' n hoë standaard van beroepsetiek
b. voordelige , ekonomiese en doeltreffende aanwending van hulpbronne
c . ' n ontwikkelingsgerigte openbare administrasie
d. lewering van dienste op ' n onpartydige , regverdige en billike grondslag , sonder vooroordeel
e. aandag aan mense se behoeftes en aanmoediging van die publiek om aan beleidsvorming deel te neem
f. verantwoordingspligtige openbare administrasie
g. bevordering van deursigtigheid
h. die ontwikkeling van bekwame mensehulpbronbestuur en loopbaanontwikkelingspraktyke
ingevolge artikel 196 ( 4 ) van die grondwet van die republiek van suid-afrika , 1996 , is die funksies en bevoegdhede van die staatsdienskommissie om :
die waardes en beginsels wat in artikel 195 uiteengesit word , regdeur die staatsdiens te bevorder
die organisasie en administrasie , en die personeelpraktyke van die staatsdiens te ondersoek , te monitor en te evalueer , spesifiek nakoming van die waardes en beginsels soos uiteengesit in artikel 195 en die staatsdiensprosedures
maatreëls voor te stel om doeltreffende en bevoegde werkverrigting in die staatsdiens te verseker
lasgewings uit te reik wat daarop gemik is om te verseker dat personeelprosedures met betrekking tot werwing , oorplasing , bevordering en ontslag voldoen aan die waardes en beginsels in artikel 195 uiteengesit
verslag te doen ten opsigte van sy bedrywighede en die verrigting van sy funksies , met inbegrip van enige bevinding wat hy mag maak , lasgewings wat hy mag uitreik en advies wat hy mag gee , en om ' n evaluering te verskaf van die mate waarin daar voldoen word aan die waardes en beginsels in artikel 195 uiteengesit ; en
hetsy uit eie beweging , hetsy na ontvangs van enige klagte ,
die toepassing van personeel- en openbare administrasiepraktyke te ondersoek en te evalueer en aan die toepaslike uitvoerende gesag en wetgewer verslag te doen
ondersoek in te stel na griewe van werknemers in die staatsdiens oor amptelike handelinge of versuime , en gepaste regstellings aan te beveel
die nakoming van toepaslike prosedures in die staatsdiens te monitor en te ondersoek
nasionale en provinsiale staatsorgane van raad te dien oor personeelpraktyke in die staatsdiens , met inbegrip van dié met betrekking tot werwing , aanstelling , oorplasing , uitdienstreding en ander aspekte van die loopbane van werknemers in die staatsdiens .
die werk van die staatsdienskommissie is rondom ses sleutelprestasieareas gestruktureer , naamlik : leierskap en mensehulpbronoorsigte ; verbetering van arbeidsverhoudinge ; monitering van staatsbestuur ; dienslewering en gehalteversekering ; ondersoeke na openbare administrasie en beroepsetiek .
hierdie gebiede word in die volgende lynfunksietakke verdeel :
a. tak : leierskap en bestuurspraktyke stel die staatsdienskommissie in staat om gesonde leierskap , mensehulpbronbestuur , arbeidsverhoudinge en arbeidspraktyke in die staatsdiens te bevorder
c. tak : integriteit en teenkorrupsie stel die staatsdienskommissie in staat om ondersoeke na openbare administrasie te doen , ' n hoë standaard van etiese gedrag by staatsamptenare te bevorder en om ' n bydrae te maak om korrupsie te voorkom en te beveg
korporatiewe dienste ondersteun die drie lynfunksietakke deur administratiewe dienste te lewer
wie is in beheer ?
dr. ralph mgijima is tot en met september 2009 die voorsitter van die staatsdienskommissie .
ingevolge die staatsdienswet ( proklamasie 103 van 1994 ) is die voorsitter ook die uitvoerende gesag .
mnr. mashwahle diphofa is die waarnemende direkteur-generaal van die kantoor van die staatsdienskommissie .
ingevolge die wet op openbare finansiële bestuur , 1999 ( wet no . 1 van 1999 ) , is die direkteur-generaal ook die waarnemende rekenpligtige beampte .
ons standaarde , hoe ons daaraan voldoen het , en die resultate wat bereik is
die staatsdienskommissie ontwikkel sy diensleweringsbevorderingsplan ( dlvp ) op ' n jaarlikse grondslag .
die dlvp dien as ' n raamwerk om belanghebbendes in te lig oor die diensleweringstandaarde van die staatsdienskommissie .
die volgende tabel weerspieël die komponente van die dlvp , asook vordering wat gemaak is met die implementering van die plan gedurende die 2008 / 09 finansiële jaar .
huidige standaard
werklike bereiking teenoor standaarde
doen navorsing oor kwessies rakende arbeidsverhoudinge en ondersoek griewe van staatsamptenare
staatsdepartemente
verslag met bevindings en aanbevelings gefinaliseer
van alle griewe binne drie maande vanaf datum van ontvangs van alle tersaaklike dokumentasie gefinaliseer
verslae oor die griewetendense in die staatsdiens en oor die evaluering en konsekwentheid van strafmaatreëls ingestel vir wangedrag in die staatsdiens , is gepubliseer
die staatsdienskommissie het 654 griewe ontvang .
van hierdie griewe , is 281 ( 43 ) sake egter na departemente terugverwys as gevolg van nienakoming van die griewereëls . 191 sake is aan die einde van die finansiële jaar gefinaliseer .
in 105 gevalle het die gegriefde werknemers hulle griewe teruggetrek voordat dit gefinaliseer kon word .
' n totaal van 77 ( 13 ) sake was hangende as gevolg van onvolledige inligting wat departemente verskaf het
ondersoek onreëlmatige of ondoeltreffende openbare-administrasiepraktyke
staatsdepartemente
die uitvoerende gesag
portefeuljekomitees
provinsiale wetgewers
nieregeringsorganisasies
van ondersoeke is binne drie maande vanaf datum van ontvangs van alle dokumente gefinaliseer
verslag met bevindings en aanbevelings gefinaliseer
lessenaaroudits is afgehandel en 11 volskaalse ondersoeke was aan die gang .
sommige ondersoeke het die diensstandaard van drie maande oorskry as gevolg van swak terugvoering van departemente
klagtes wat met dienslewering verband hou , is gedurende die finansiële jaar deur die nasionale teenkorrupsie-blitslyn ( ntkb ) ontvang . 129 sake is gedurende die finansiële jaar afgehandel , wat sake insluit wat van die vorige finansiële jaar ( 2007 / 08 ) oorgedra is
' n feiteblad oor klagtes wat by die staatsdienskommissie aanhanging gemaak is , ' n verslag oor die bestuur van aansoekers met ' n kriminele rekord en ' n verslag oor finansiële wangedrag vir die 2007 / 08 finansiële jaar , is gefinaliseer .
die verslag oor die evaluering van voorsieningskettingbestuurspraktyke na die verkryging van goedere en dienste in geselekteerde departemente , wat fokus op algemene betalings binne die r200 000,00 drempel , is saamgestel
vestig ' n kultuur van professionele gedrag in die staatsdiens
uitvoerende gesag
staatsdepartemente
bied sekretariële beroepsteun aan die nasionale teenkorrupsieforum ( ntkf )
bestuur die graad van nakoming van die finansiële openbaarmakingsraamwerk ( for ) deur lede van die sms
bestuur van die ntkb
suksesvolle aanbieding van werkwinkels en verslag oor verrigtinge
hersien die gedragskode en kondig dit in die staatsdiensregulasies af
bewustheid vir beroepsetiek en teenkorrupsie gekweek
die staatsdienskommissie het sekretariële dienste aan die ntkf gelewer .
twee vergaderings van die ntkf implementeringskomitee , twee exco-vergaderings en een ntkf-vergadering is gehou
' n nakomingskoers van 85 van departement ten opsigte van die for is bereik
ingevolge die ntkb , is 1 752 korrupsiesake na departemente verwys ingevolge die ooreengekome protokolle
sewe werkwinkels is met die provinsiale administrasies oor die bestuur van die ntkb gehou
sewe werkswinkels is gehou om die gedragskode te bevorder
het tafelrondes aangebied om internasionale teenkorrupsiedag te vier en het ook teenkorrupsie-reklamemateriaal tydens die vieringe versprei
hersien die implementering van mensehulpbronpraktyke deur die opstel van navorsingsverslae en aanbevelings
uitvoerende gesag