text
stringlengths 15
658
|
---|
kwazulu-natal streekkantoor - pietermaritzburg
|
limpopo streekkantoor - polokwane
|
mpumalanga streekkantoor - nelspruit
|
noord-kaap streekkantoor - kimberley
|
noordwes streekkantoor - mmabatho
|
parlementêre kantoor - kaapstad
|
wes-kaap streekkantoor - kaapstad
|
die tabel hieronder gee ' n uiteensetting van die totale getal werknemers ( wat werknemers met gestremdhede insluit ) volgens ras en geslag :
|
beroepskategorieë
|
senior bestuurders
|
middelbestuurders
|
administratief / klerke
|
diens- en verkoopswerkers , permanent
|
elementêre beroepe
|
werknemers met gestremdhede
|
bykomende inligting
|
sommige van ons personeellede is bedrewe in twee of meer van die elf amptelike tale van suid-afrika , naamlik afrikaans , engels , isindebele , isiswati , isixhosa , isizulu , sepedi , sesotho , setswana , tshivenda , en xitsonga .
|
vir die 2008 / 09 finansiële jaar was die totale begroting vir die staatsdienskommissie
|
program 2 : leierskap en bestuurspraktyke
|
program 3 : monitering en evaluering
|
program 4 : ondersoeke en teenkorrupsie
|
totale begroting vir programme
|
r113 672 000,00
|
personeelsalarisse
|
kontakbesonderhede
|
vir meer inligting , tree asseblief in verbinding met
|
adjunk-direkteur-generaal : korporatiewe dienste
|
telefoonnommer : 012 352 1195
|
adres : privaat sak x121 , pretoria , 0001
|
alle verslae wat deur die staatsdienskommissie gepubliseer word , is beskikbaar op die webwerf , www.psc.gov.za .
|
die verslae is ook beskikbaar by die staatsdienskommissie se hoofkantoor en streekkantore .
|
waar kan ons gevind word ?
|
hoofkantoor parlementÊre kantoor
|
voorsitter : dr. ralph mgijima sanlam goue akker-gebou
|
waarnemende direkteur-generaal : mnr. mashwahle diphofa 21ste verdieping
|
commission house adderleystraat
|
h / v hamilton- en ziervogelstraat kaapstad
|
tel . : 021 418 4940
|
provinsiale streekkantore
|
oos-kaap gauteng
|
kommissaris : mnr. s mafanya kommissaris : dr. rr mgijima
|
streekdirekteur : mnr. lb mgengo streekdirekteur : mnr. tj matlhare
|
alexanderweg 91 ten sixty-six-gebou
|
tel . : 043 643 4704 2001
|
faks : 043 642 1371 tel . : 011 833 5721
|
faks : 011 834 1200
|
vrystaat wes-kaap
|
kommissaris : mnr. p helepi kommissaris : vakant
|
bloemfontein kaapstad
|
tel . : 051 448 8696 tel . : 021 421 3980
|
faks : 051 448 4135 faks 021 421 4060
|
streekdirekteur : me .
|
kg seabelo streekdirekteur : mnr. mm chale
|
mmabatho poskantoorgebou kirk patrick-gebou
|
grondverdieping , universiteitsweg schoemanstraat 40
|
mmabatho polokwane
|
tel . : 018 384 1000 tel . : 015 291 4783
|
faks : 018 384 1012 faks : 015 291 4683
|
mpumalanga kwazulu-natal
|
kommissaris : mnr. ds mkhwanazi kommissaris : me .
|
streekdirekteur : mnr. sw mnisi streekdirekteur : mnr. bfm khonjwayo
|
russelstraat 19 burgerstraat 249
|
nelspruit pietermaritzburg
|
tel . : 013 755 4070 tel . : 033 345 9998
|
faks : 013 752 5814 faks : 033 345 8505
|
kommissaris : mnr. k mathews
|
streekdirekteur : mnr. j malan
|
h / v lennox- en chapelstraat
|
tel . : 053 832 6222
|
faks : 053 832 6225
|
( a ) die kategorieë rekords van die openbare liggaam wat outomaties beskikbaar is sonder dat ' n persoon ' n versoek om toegang ingevolge hierdie wet hoef te rig , met inbegrip van die kategorieë-
|
( i ) wat beskikbaar is vir inspeksie ingevolge ander wetgewing as hierdie wet ;
|
( ii ) wat by die liggaam beskikbaar is vir koop of die maak van afskrifte ; en
|
( iii ) wat gratis by die liggaam beskikbaar is ; en
|
( b ) hoe toegang tot die rekords verkry kan word .
|
rekords wat outomaties beskikbaar is by die srsa ingevolge artikel 15 van die wet op bevordering van toegang tot inligting , 2000
|
beskrywing van kategorieË rekords wat outomaties beskikbaar is ingevolge artikel 15 ( 1 ) van die wet op bevordering van toegang tot inligting , 2000
|
wyse van toegang tot rekords
|
beskrywing van kategorieË rekords wat outomaties beskikbaar is vir inspeksie ingevolge artikel 15 ( 1 ) ( a ) ( i )
|
daar kan op die volgende wyse toegang verkry word tot inligting wat ingevolge hierdie artikel beskikbaar is :
|
neem kennis dat die verslae van provinsiale departemente verantwoordelik vir sport en ontspanning by die onderskeie departemente beskikbaar is en nie by die srsa nie .
|
voorstellings / toesprake deur srsa se senior bestuurders en politieke leiers by openbare forums
|
a. soos in 1.1.a hierbo
|
d. deur dit van die srsa-webtuiste af te laai
|
a. soos in 1.1.a hierbo
|
d. deur dit van die srsa-webtuiste af te laai
|
srsa se kontakbesonderhede
|
a. soos in 1.1.a hierbo
|
srsa se organogram
|
a. soos in 1.1.a hierbo
|
vakatures in die srsa
|
a. soos in 1.1.a hierbo
|
e. die staatsdiens se vakature-omsendbriewe
|
beskrywing van kategorieË rekords wat outomaties beskikbaar is vir koop ingevolge artikel 15 ( 1 ) ( a ) ( ii )
|
beskrywing van kategorieË rekords wat outomaties beskikbaar is vir die maak van afskrifte ingevolge artikel 15 ( 1 ) ( a ) ( ii )
|
daar kan op die volgende wyse toegang verkry word tot inligting wat ingevolge hierdie artikel beskikbaar is :
|
a. versoekers van inligting kan die srsa se inligtingshulpbronsentrum besoek ( op die tussenverdieping ) in die regent place-gebou , queenstraat 66 ( uit vermeulenstraat ) , pretoria , waar me tersia grobler bystand kan verleen .
|
neem kennis dat die verslae van provinsiale departemente verantwoordelik vir sport en ontspanning by die onderskeie departemente beskikbaar is en nie by die srsa nie .
|
voorstellings / toesprake deur srsa se senior bestuurders en politieke leiers by openbare forums
|
staatsdienswetgewing [ wet op sport en rekreasie , 1998 ( wet no . 110 van 1998 ) ; national sport and recreation amendment act , 2007 ( wet no . 18 van 2007 ) ; witskrif oor sport en rekreasie ; staatsdienswet , 1994 ( proklamasie 103 van 1994 ) ; en ander wetgewing wat die srsa kan opstel of bestuur ] .
|
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.