Datasets:

text
stringlengths
15
658
staatsdepartemente
verslag met bevindings en aanbevelings gefinaliseer
verslag oor ouditering van seleksieprosesse in geselekteerde nasionale en provinsiale departemente is opgestel
evaluering van departement teen die waardes wat in artikel 195 van die grondwet gelys word
staatsdepartemente
die uitvoerende gesag
provinsiale wetgewers
die openbare domein ( akademici , organisasies van die burgerlike samelewing )
verslag met bevindings en aanbevelings gefinaliseer
evaluering van die stand van die staatsdiens
staatsdepartemente
die uitvoerende gesag
provinsiale wetgewers
die openbare domein
verslag met bevindings en aanbevelings gefinaliseer
die svsd-verslag 2009 met die tema : die stand van gereedheid van die staatsdiens vir 2010 en verder , is gefinaliseer
staatsdepartemente
die uitvoerende gesag
provinsiale wetgewers
die openbare domein
verslag met bevindings en aanbevelings gefinaliseer
twee dialoë oor strategieë en ingrypings vir armoedeverligting is met belanghebbendes gevoer
evaluering van dienslewering
staatsdepartemente
die uitvoerende gesag
portefeuljekomitees
provinsiale wetgewers
nieregeringsorganisasies
verslag met bevindings en aanbevelings gefinaliseer
inspeksies is by geselekteerde polisiestasies gedoen en verslae is gefinaliseer
twee evaluerings oor die implementering van die batho pele-beginsels van inligting en hoflikheid is gedoen .
verslae wat op die evaluerings gegrond is , is gefinaliseer
stel maatreëls voor om doelmatige en doeltreffende werkverrigting binne die staatsdiens te bevorder
staatsdepartemente
die uitvoerende gesag
portefeuljekomitees
provinsiale wetgewers
nieregeringsorganisasies
verslag met bevindings en aanbevelings gefinaliseer
' n assessering van die gehalte van ondersteuning wat aan personeel van nood- mediese dienste gelewer word , is voltooi
verslae oor ' n assessering van staatsdiensdeelnamepraktyke in die staatsdiens en die bestuur van visa-aansoeke en hawebeheer by die departement van binnelandse sake , is opgestel
verbeter en bevorder leierskap in die staatsdiens
die presidensie
staatsdepartemente
nieregeringsorganisasies
provinsiale uitvoerende rade
verslag met bevindings en aanbevelings gefinaliseer
' n verslag oor die ontleding van prestasie-ooreenkomste as ' n doeltreffende prestasiebestuursinstrument is gepubliseer
monitor die hoofde van departemente se prestasiebestuur
die presidensie
staatsdepartemente
nieregeringsorganisasies
provinsiale uitvoerende rade
alle kwalifiserende hoofde van departemente suksesvol geëvalueer
prestasie-ooreenkomste van hoofde van departemente gemonitor en geëvalueer
verslag met bevindings en aanbevelings gefinaliseer binne gestelde teikens
riglyne vir die 2007 / 08-evalueringsiklus is gepubliseer
' n totaal van 12 nasionale en 15 provinsiale hoofde van departemente is vir die 2007 / 08-prestasiesiklus geëvalueer .
die evaluerings sal tot in julie 2009 voortduur
nasionale en 70 provinsiale hoofde van departemente het hul prestasie-ooreenkomste vir die 2008 / 09 finansiële jaar ingedien
die staatsdienskommissie het ' n verslag aan die parlement en die presidensie voorgelê oor die vordering wat gemaak is met die indien van prestasie-ooreenkomste vir die 2008 / 09 finansiële jaar
werwing en behoud van bekwame personeel om dienslewering in die kantoor te verseker
aanstelling van begunstigdes / benoemdes
programbestuurders
werwing en selektering gedoen in ooreenstemming met die werwings- en keuringsbeleid
vakante poste is betyds gevul .
daar is ' n merkbare toename in die vul van poste op sbd-vlak .
die getal vroulike werknemers het van 116 in maart 2008 tot 118 in maart 2009 toegeneem , en vroue verteenwoordig 43 van die totale diensstaat van sbd-lede .
die staatsdienskommissie het ses mense met gestremdhede in diens geneem , wat 2,7 van die totale diensstaat uitmaak , en dus die nasionale teiken van 2 met 0,7 oorskry
bestuur , onderhou en verseker doeltreffende gebruik van die oorhoofse it-infrastruktuur ,
it-bedrywighede uitgevoer in ooreenstemming met it-beleide en beste praktyke
gesonde finansiële bestuur
personeel van die kantoor van die staatsdienskommissie
diensverskaffers
ouditeur-generaal
nasionale tesourie
staatsdepartemente
monitering van uitgawes en aanwending van begroting binne die begrotingstoekenning
die staatsdienskommissie het ' n skoon ouditverslag ontvang
bied kommunikasie- en inligtingsteun deur onder andere die werk van die staatsdienskommissie te bemark deur mediaveldtogte en uitstallings ; en deur gepubliseerde verslae ter tafel te lê
personeel van die kantoor van die staatsdienskommissie
media-aktiwiteite oor geselekteerde gepubliseerde verslae van die staatsdienskommissie gehou
gepubliseerde verslae van die staatsdienskommissie ter tafel gelê en betyds versprei
navorsingswerk van die staatsdienskommissie het ' n wyer gehoor bereik deur die media , tafelrondes en uitstallings , om net ' n paar te noem
verslae wat in die parlement en provinsiale wetgewers ter tafel gelê is , word ook op die webwerf ( www.gov.za ) geplaas sodat dit vir die publiek toeganklik is
hoe ons beplan om ons dienste te verbeter
die staatsdiensregulasies vereis dat die dlvp jaarliks hersien moet word .
die jaarlikse oorsig verseker dat die staatsdienskommissie voortdurend sy dienslewering verbeter .
ingevolge tesourieregulasies word daar van die rekenpligtige beampte van ' n instelling vereis om ' n strategiese plan vir die tydperk van die komende mediumtermyn-bestedingsraamwerk ( mtbr ) voor te berei .
die staatsdienskommissie se mediumtermyn- strategiese plan ( mtsp ) rig die werk van die staatsdienskommissie en dien as ' n basis vir ' n beoordeling van sy prestasie deur belanghebbendes oor die mtbr-tydperk .
die mtsp vir die 2009 / 10 tot 2011 / 12 tydperke verskaf inligting oor die werk wat die staatsdienskommissie beplan om in die toekoms aan te pak .
die dlvp vir die 2009 / 10 finansiële tydperk en die mtsp vir die 2009 / 10 tot 2011 / 12 tydperke is albei op die staatsdienskommissie se webwerf , www.psc.gov.za , beskikbaar .
afskrifte kan ook aangevra word van die direkteur : kommunikasie en inligtingsdienste , mnr. humphrey ramafoko .
organisasie en personeel
die staatsdienskommissie het ' n diensstaat van 248 , wat kommissarisse insluit .
' n totaal van 222 poste is gevul .
die verdeling van personeel volgens die standplase is soos volg :
getal personeellede
oos-kaap streekkantoor - king william 's town
gauteng streekkantoor - johannesburg