en
stringlengths 4
1.43k
| af
stringlengths 4
1.45k
|
|---|---|
Create a video DVD or an SVCD that is readable on TV readers
|
Skep 'n video-DVD of 'n SVCD wat met TV-lesers gelees kan word
|
Image type '%s' is not supported
|
Beeldtipe '%s' word nie ondersteun nie
|
Please enter your old password, for security's sake, and then enter your new password twice so we can verify you typed it in correctly.
|
Ter wille van sekuriteit, gee die ou wagwoord, en gee dan die nuwe wagwoord twee maal om te verseker dat dit reg getik is.
|
Change CPU Frequency scaling
|
Verander SVE-frekwensieskalering
|
You can restore Evolution from your backup. It can restore all the Mails, Calendars, Tasks, Memos, Contacts. It also restores all your personal settings, mail filters etc.
|
Mens kan Evolution herstel vanaf die rugsteunlêer. Dit kan alle pos, kalenders, take, memo's en kontakte herstel. Dit herstel ook alle persoonlike instelings, posfilters, ens.
|
Location for Temporary Files
|
Ligging van tydelike lêers
|
Password is too short
|
Wagwoord is te kort
|
New Task List
|
Nuwe taaklys
|
Start a new game playing only logic games.
|
Begin 'n nuwe speletjie wat slegs die logikaspeletjies bevat.
|
start of appointment
|
begin van afspraak
|
You do not have the permissions necessary to save the file. Please check that you typed the location correctly and try again.
|
Kon nie die lêer "%s" vind nie. Maak seker jy't die ligging reg ingetik en probeer weer.
|
An additional program is required to open this type of file:
|
'n Addisionele program word benodig om hierdie tipe lêer te open:
|
This is a human readable name which you can use to identify a panel. Its main purpose is to serve as the panel's window title which is useful when navigating between panels.
|
Hierdie is 'n mensleesbare naam wat jy kan gebruik om 'n paneel mee te identifiseer. Die hoofdoel daarvan is om as die paneel se venstertitel te dien wat nuttig is wanneer daar tussen panele genavigeer word.
|
Put any number of images in this directory. They will be used as background in the 'erase' activity. The image must be in the 'jpeg' format and be suffixed with '.jpg' or '.jpeg'. For best results, they must have a size of 800x520 pixels.
|
Plaas enige hoeveelheid prentjies in hierdie gids. Hulle sal as agtergronde gebruik word in die 'uitvee'-aktiwiteit. Die prentjie moet in die 'jpeg'-formaat wees met uitbreiding '.jpg' of '.jpeg'. Vir die beste resultate moet hulle 'n grootte van 800x520 hê.
|
Download POT file
|
Laai die POT-lêer af
|
There is only one selected file ("%s"). It is the image of a disc and its contents can be burned
|
Daar is net een gekose lêer ("%s"). Dit is die beeldlêer van 'n skyf en sy inhoud kan geskryf word.
|
You will not be able to modify the frequency of your machine. Your machine may be misconfigured or not have hardware support for CPU frequency scaling.
|
Dit sal nie moontlik wees om die frekwensie van die masjien te verander nie. Die masjien mag verkeerd opgestel wees of die hardeware ondersteun nie SVE-frekwensieskalering nie.
|
Certificate uses an insecure cipher algorithm or is cryptographically weak
|
Die sertifikaat gebruik 'n onveilige syferalgoritme of is kriptografies swak
|
Calculates the present value of an investment based on a series of equal payments discounted at a periodic interest rate over the number of payment periods in the term.
|
Bereken die huidige waarde van 'n belegging gebaseer op 'n reeks van gelyke betalings met afslag teen 'n periodieke rentekoers oor die aantal betaaltyd in die termyn.
|
GNOME 3 was released on 6th April 2011 and will be available via popular distributions after that time. See the Try It page for more details and for links to live demos.
|
GNOME 3 is vrygestel op 6 April 2011 en sal beskikbaar wees deur populêre verspreidings daarna. Sien gerus die bladsy Probeer dit vir meer besonderhede en skakels na lewendige demonstrasies.
|
User %s not allowed to log in
|
Gebruiker %s mag nie aanmeld nie
|
Find an _item to add to "%s":
|
Vind 'n _item om by "%s" te voeg:
|
How to sort files
|
Hoe om lêers te sorteer
|
Games played: {0} (Score: {1})
|
Speletjies gespeel: {0} (Telling: {1})
|
Error loading the help page
|
Fout met laai van hulpblad
|
Will my computer be able to run GNOME 3?
|
Sal my rekenaar GNOME 3 kan loop?
|
Abbreviated form
|
Afgekorte vorm
|
You must always have at least one panel.
|
Mens moet altyd ten minste een paneel hê.
|
Please refer to the help for further information.
|
Verwys asseblief na die hulp vir verdere inligting.
|
Packets received:
|
Pakkies ontvang:
|
_Delete Contact
|
_Skrap kontak
|
Estimated drive speed:
|
Geskatte aandrywerspoed:
|
Profile _description:
|
Profiel_beskrywing:
|
To proceed to the next game, click Next.
|
Om voort te gaan na die volgende speletjie, klik Volgende.
|
Do you want to continue with full Windows compatibility disabled?
|
Wil u voortgaan met die volle Windows-versoenbaarheid gedeaktiveerd?
|
Start Presentation
|
Begin voorlegging
|
Find the strawberry by clicking on the blue fields
|
Spoor die aarbei op deur op die blou areas te kliek
|
Go to the previous page
|
Gaan na die vorige bladsy
|
Turkish "Q" keyboard
|
Turkse "Q"-sleutelbord
|
Error reverting file %s
|
Fout met die terugstel van lêer %s
|
Show new versions only
|
Wys slegs nuwe weergawes
|
No Bluetooth adapters found
|
Geen Bluetooth-hardeware gevind nie
|
Output a list of currently known devices
|
Wys 'n lys van tans bekende toestelle
|
A full sized square of paper (yellow), a 3/4 of the whole size square of paper (blue) in the bottom right corner, another 3/4 square of paper (green) in the top left corner and a 1/4 square of paper (red) in the top left corner.
|
'n Volgrootte vierkant papier (geel), 'n 3/4 van die hele grootte vierkant papier (blou) in die onderste regterkantste hoek, nog 'n 3/4 (groen) in die boonste linkerkantste hoek en 'n 1/4 (rooi) in die boonste linkerkantste hoek.
|
Show statistics about current puzzle
|
Wys statistiek oor die huidige raaisel
|
%s at the start of the appointment
|
%s by die begin van die afspraak
|
There is already a class with this name
|
Daar is reeds 'n klas met hierdie naam
|
Unable to locate this document.
|
Kan nie die lys van dokumente afhaal nie
|
The greeter version (%s) does not match the daemon version. You have probably just upgraded GDM. Please restart the GDM daemon or the computer.
|
Die groeter-weergawe (%s) stem nie met die daemoon-weergawe ooreen nie. Jy het waarskynlik pas gdm opgradeer. Herbegin asb. die gdm daemoon of herbegin die rekenaar.
|
The old and new passwords are the same
|
Die ou en nuwe wagwoorde is die selfde
|
The %s application has crashed. We are collecting information about the crash to send to the developers in order to fix the problem.
|
Die toepassing %s het omgeval. Ons versamel inligting oor die probleem om aan die ontwikkelaars te stuur om te help om die probleem op te los.
|
Tux bought you different items and shows you his money. You must give him back his change. At higher levels, several items are displayed, and you must first calculate the total price.
|
Tux het verskillende dinge gekoop en wys vir jou sy geld. Jy moet sy kleingeld vir hom teruggee. Op hoër vlakke word verskeie items vertoon en moet die totale prys eers bereken word.
|
This is the first plugin in GCompris coded in the Python Programming language.
|
Hierdie is die eerste inprop in GCompris wat in Python geskryf is (programmeertaal).
|
Style for the toolbar buttons. Possible values are "GEDIT_TOOLBAR_SYSTEM" to use the system's default style, "GEDIT_TOOLBAR_ICONS" to display icons only, "GEDIT_TOOLBAR_ICONS_AND_TEXT" to display both icons and text, and "GEDIT_TOOLBAR_ICONS_BOTH_HORIZ" to display prioritized text beside icons. Note that the values are case-sensitive, so make sure they appear exactly as mentioned here.
|
Styl vir nutsbalkknoppies. Moontlike waardes is "GEDIT_TOOLBAR_SYSTEM" vir die stelsel se verstekstyl, "GEDIT_TOOLBAR_ICONS" om net ikone te vertoon, "GEDIT_TOOLBAR_ICONS_AND_TEXT" om beide ikone en teks te vertoon, en "GEDIT_TOOLBAR_ICONS_BOTH_HORIZ" om geprioritiseerde teks langs ikone te vertoon. Let op dat die waardes kas-sensitief is. Maak dus seker hulle verskyn presies soos hierbo vermeld.
|
Wireless mouse is very low in power (%.0f%%). This device will soon stop functioning if not charged.
|
Draadlose muis het baie min batterykrag (%.0f%%). Dié toestel gaan binnekort ophou werk as dit nie gelaai word nie.
|
Unexpected error in select() reading data from a child process (%s)
|
Onverwagse fout in select() tydens lees van data vanaf 'n kindproses (%s)
|
Make sure that remote device is switched on and that it accepts Bluetooth connections
|
Maak seker dat die afgeleë toestel aangeskakel is en dat dit Bluetooth-verbindings toelaat
|
A GNOME/GStreamer-based volume control application
|
'n GNOME-/GStreamer-gebaseerde toepassing vir volumebeheer
|
Western European, New
|
Wes-Europees, nuutChinese, Traditional
|
The objective is to obtain the same total amount.
|
Die doel is om dieselfde totale hoeveelheid te bereik.
|
Cannot move items to trash, do you want to delete them immediately?
|
Die items kan nie na die asblik geskuif word nie. Moet hulle onmiddellik geskrap word?
|
It is the only one that is not a woodwind instrument.
|
Dit is die enigste een wat nie 'n blaasinstrument is nie.
|
Play games that challenge your short term memory
|
Speel speletjies wat u korttermyngeheue op die proef stel
|
Duration
|
Tydsduur
|
What are GNOME's plans after GNOME 3 is released?
|
Wat is GNOME se planne na GNOME 3 vrygestel is?
|
Save selected messages as an mbox file
|
Stoor dei gekose boodskappe as 'n tekslêer
|
Wrong password, please try again
|
Verkeerde wagwoord. Probeer gerus weer.
|
Assistant Phone
|
Assistentfoon
|
Under the following conditions:
|
Ingevolge die volgende bepalings:
|
The handler for "info" URLs
|
Die hanteerder vir "info"-URL'e
|
Play with other people
|
Speel met ander mense
|
Deal next card or cards
|
Deel volgende kaart of kaarte uit
|
%s already provides this file
|
Die pakket %s voorsien alreeds hierdie lêer
|
_New folder name:
|
_Nuwe gidsnaam:
|
This software does not depend on any other
|
Hierdie pakket is nie van enige ander afhanklik nie
|
Changes will take effect for the next game.
|
Veranderinge sal met die volgende spel in werking tree.
|
Some painters are not artists
|
Sommige skilders is nie kunstenaars nie
|
I have _agreed to the terms and conditions in this end user license agreement.
|
Ek _stem toe tot die bepalings en voorwaardes in dié eindgebruiker-lisensieooreenkoms.
|
Sort file list by location
|
Sorteer die lêerlys volgens ligging
|
Tower of Hanoi
|
Toring van Hanoi
|
Unlock certificate
|
Ontsluit sertifikaat
|
One of the players has died
|
Een van die speler het gesterf
|
The software is already installed
|
Die pakket is reeds geïnstalleer
|
Slovak Republic
|
Slowaakse Republiek
|
By how much did company sales fall last December?
|
Met hoeveel het die maatskappy se verkope geval laas Desember?
|
Operation not permitted
|
Bewerking nie toegelaat nie
|
The result of the operation {0} / {1} is '{2}'.
|
Die resultaat van die berekening {0} / {1} is '{2}'.
|
Directories cannot be added to video discs.
|
Gidse kan nie by oudioskywe gevoeg word nie.
|
How many numbers '9' are required to represent the numbers between 10 to 100?
|
Hoeveel keer is die syfer '9' nodig om die getalle tussen 10 en 100 te verteenwoordig?
|
Lock with colored shapes.
|
Lok met kleurryke vorms.
|
The following files appear to be corrupted:
|
Die volgende lêers blyk korrup te wees:
|
Original code taken from the libgnomecanvas demo
|
Oorspronklike kode is geneem vanuit die 'libgnomecanvas'-demonstrasie
|
novel / author _BAR_ song
|
roman / outeur _BAR_ liedjie
|
Enable sounds.
|
Aktiveer klanke.
|
The Player's Game History dialog shows your performance in every game type during the last few game sessions.
|
Die Speler se spelgeskiedenis-dialoog wys die prestasies van elke speltipe gedurende die laaste paar spelsessies.
|
Multiplayer Game
|
Spel met veelvuldige spelers
|
There are some displays already open. You can select one from the list below or open a new one.
|
Sommige beelde is reeds geopen. Jy kan een uit die lys hieronder kies of 'n nuwe een open.
|
Share Public directory over Bluetooth
|
Deel openbare lêers oor _Bluetooh
|
Inherit fullscreen setting from GCompris
|
Erf volskerm-instelling vanaf GCompris
|
There was an error creating the bug report
|
Daar het 'n fout voorgekom met die skep van die foutverslag
|
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.