en
stringlengths
4
1.43k
af
stringlengths
4
1.45k
User passwords must be longer than 5 characters and preferably formed by numbers, letters and special characters.
Gebruikers se wagwoorde moet langer as 6 karakters wees en verkieslik syfers, letters en spesiale karakters bevat.
Insufficient memory to save image to callback
Onvoldoende geheue om beeld te stoor na terugbel
Share Public directory over the network
Deel lêers oor die netwerk
Remote device's name
Afgeleë toestel se naam
E_nable this connection
_Aktiveer dié verbinding
_Exclude folders:
Sluit _gidse uit:
Did not receive any response from host "%s" in %d seconds. Perhaps the host is not turned on, or is not willing to support a login session right now. Please try again later.
Geen reaksie van gasheer "%s" binne %d sekondes gekry nie. Miskien is die gasheer afgeskakel of is dit nie nou bereid om 'n aanmeldsessie te ondersteun nie. Probeer asb. weer later.
Drive the crane and copy the model
Bestuur die hyskraan en kopieer die model
Show contact with this email address
Wys kontak met hierdie e-posadres
Conflicting options: --window and --area should not be used at the same time.
Konflik van keuses: --window en --area mag nie gelyktydig gebruik word nie.
%s is free software; you can redistribute it and/or modify it under the terms of the GNU General Public License as published by the Free Software Foundation; either version 2 of the License, or (at your option) any later version.
%s is Vry Sagteware; u kan dit herversprei en/of wysig onderhewig aan die bepalings van die GNU Algemene Publieke Lisensie soos gepubliseer deur die Stigting vir Vry Sagteware; óf weergawe 2 van die lisensie, óf (indien u verkies) enige latere weergawe.
Spatial representation
Ruimtelike voorstelling
Draw the picture by clicking on each numbers in the right order.
Teken die prent deur op elke getal in volgorde te kliek.
Turn off all the lights Lights Off is a part of GNOME Games.
Skakel al die ligte af Ligte af is een van die GNOME-speletjies.
Enter the title for this game
Voer die titel vir hierdie spel in
Could not open device for playback in stereo mode.
Kon nie CD-toestel oopmaak om te lees nie.
Operation completed
Uitpak suksesvol voltooi
%s through %s wishes to add to an existing task:
%s wil by 'n bestaande taak gevoeg word.
Could not move file to the Trash
Kon nie die lêer skuif na die asblik nie
Backup file creation failed
Kon nie rugsteunlêer skep nie
No inputs found
Geen toevoerbronne gevind nie
The crypto mechanism is invalid or unrecognized
Die enkripsiemeganisme is ongeldig of onherkenbaar
Enter a search word or click a category to get started.
Tik 'n trefwoord in en klik op vind om te begin.
Access point name:
Toegangspunt se naam:
You need more than one game session recorded to see the score evolution.
Meer as een speelsessie is nodig om die puntegroei te kan sien.
Show the upright, smaller battery on the panel.
Wys die regop, kleiner battery op die paneel.
The two passwords are not equal.
Die twee wagwoorde is nie die selfde nie.
Distance between circles
Afstand tussen sirkels
The disk where you are trying to save the file has a limitation on file sizes. Please try saving a smaller file or saving it to a disk that does not have this limitation.
Die skyf waarheen jy die lêer probeer stoor het 'n beperking op lêergroottes. Probeer 'n kleiner lêer stoor, of stoor dit op 'n skyf wat nie hierdie beperking het nie.
There was an error starting %s: %s
Daar was 'n fout met die begin van %s: %s
Audio memory game against Tux
Geheuespeletj met klank teen Tux
Summary Contains
Opsomming bevat
Paste memo from the clipboard
Plak memo vanaf die knipbord
Cut selected messages to the clipboard
Knip gekose boodskap na die knipbord
3 of a Kind [total]
3 van 'n soort [totaal]
Enter a password for "%s"
Tik die wagwoord vir die argief '%s'.
C_hoose a device for sound output:
_Kies 'n toestel vir klankafvoer:
If you save it, all the external changes could be lost. Save it anyway?
Indien dit nou gestoor word, sal alle eksterne veranderinge verloor word. Stoor in elk geval?
Create a _backup copy of files before saving
Maak 'n _rugsteunkopie van lêers voor gestoor word
Do you really want to create a new project and discard the changes to current one?
Wil u definitief 'n nuwe projek skep en die veranderinge aan die huidige een verwerp?
The game file to use
Die speletjielêer om te gebruik
There was an error loading the theme, and the default theme could not be loaded. Attempting to start the standard greeter
Daar was fout tydens die laai van die tema, en die verstek-tema kon ook nie gelaai word nie. Ek sal probeer om die standaardgroeter te begin
Time between moves in milliseconds.
Tyd tussen skuiwe in millisekondes.
In order to import the certificate '%s', it must be unlocked
Om die sertifikaat '%s' in te voer, moet dit ontsluit word
Do you want to create a disc from the contents of the image or with the image file inside?
Wil u 'n skyf skep met die inhoud van die beeldlêer of met die beeldlêer op die skyf?
SSL is not supported in this build of Evolution
SSL word nie ondersteun in hierdie bouweergawe van Evolution nie
Russian keymap
Russiese sleutelkaart
Open files and block process until files are closed
Maak lêers oop en blok proses totdat lêers gesluit is
Notification Area
Meldingsarea
Refresh the list of packages on the system
Verfris die lys van pakkette op die stelsel
A figure of speech that combines contradicting terms.
'n Stylfiguur wat teenstrydige terme kombineer.
A map application for GNOME
'n Padkaart-toepassing vir GNOME
Cannot delete folder "{0}".
Kan nie gids "{0}" skrap nie.
Make sure that the remote device is switched on and that it accepts Bluetooth connections
Maak seker dat die afgeleë toestel aangeskakel is en dat dit Bluetooth-koppeling toelaat
Set size of board (2-6)
Grootte van bord (2-6)
This program is distributed in the hope that it will be useful, but WITHOUT ANY WARRANTY; without even the implied warranty of MERCHANTABILITY or FITNESS FOR A PARTICULAR PURPOSE. See the GNU General Public License for more details.
Hierdie program word versprei in die hoop dat dit nuttig sal wees, maarSONDER ENIGE WAARBORG; sonder selfs die geïmpliseerde waarborg van VERHANDELBAARHEID of GESKIKTHEID VIR 'N SPESIFIEKE DOEL. Sien die GNU Algemene Publieke Lisensie vir meer detail.
Password Settings
Wagwoordinstellings
Prediction accuracy
Akkuraatheid van voorspelling
Find items that meet the following conditions
Vind items wat aan die volgende vereistes voldoenNoneInclude threads: None
Could not save the file %s using the %s character encoding.
Kon nie die lêer "%s" open nie want dit is te groot.
Your HTTP Proxy requires you to log in.
U HTTP-instaanbediener vereis dat u aanmeld.
System is shutting down, please wait ...
Stelsel skakel af, wag asb. ...
Learn more about GNOME
Vind meer uit oor GNOME
GNOME port of the once-popular Color Lines game Five or More is a part of GNOME Games.
GNOME-weergawe van die eens gewilde Kleurlynespel. Vyf-of-meer is een van die GNOME-speletjies.
The map of Germany comes from Wikipedia and is released under the GNU Free Documentation License. Olaf Ronneberger and his children Lina and Julia Ronneberger created the German level.
Die kaart van Duitsland kom uit Wikipedia en is ingevolge die GNU Vrye Dokumentlisensie gelisensieer. Olaf Ronneberger en sy kinders Lina en Julia Ronneberger het die Duitse vlak geskep.
Outstanding results
Uitstaande resultate
does not end with
eindig nie op
You need to log out and log back in.
U moet afmeld en weer aanmeld.
Error activating XKB configuration. It can happen under various circumstances: • a bug in libxklavier library • a bug in X server (xkbcomp, xmodmap utilities) • X server with incompatible libxkbfile implementation X server version data: %s %d %s If you report this situation as a bug, please include: • The result of %s • The result of %s
Fout tydens aktivering van XKB-konfigurasie. Moontlik interne X-bediener probleem. X-bedienerweergawe-data: %s %d %s Indien jy hierdie situasie as 'n vlooi aanmeld, sluit asb. in: - Die resultate van xprop -stam _BAR_ grep XKB - Die resultate van gconftool-2 -R /desktop/gnome/peripherals/keyboard/xkb
You are only allowed three rolls. Choose a score slot.
Slegs drie gooie word toegelaat. Kies 'n puntespasie.
Didn't find a valid settings file at %s
Kon nie 'n geldige opstellinglêer by %s vind nie
Server Authorization directory (daemon/ServAuthDir) is set to %s but this does not exist. Please correct GDM configuration and restart GDM.
Bedienermagtigingsgids (daemoon/ServAuthDir) is gestel op %s, maar ditbestaan nie. Korrigeer asb. Gdm-konfigurasie %s en herbegin gdm.
Black has resigned.
Die swart speler het opgegee
The status code as returned by the dictionary server
Dei statuskode wat deur die woordeboekbediener teruggegee is
Running graphical applications as a privileged user should be avoided for security reasons.
Om grafiese toepassings as bevoorregte gebruiker te laat loop behoort vermy te word vir sekuriteitsredes.
Sound based activities.
Klankgebaseerde aktiwiteite.
Location:
Plek:
Update complete
Opdatering voltooid
The document "%s" already exists. Would you like to replace it?
Die dokument "%s" bestaan reeds. Wil u dit vervang?
The blue component of the foreground color.
Die blou komponent van die voorgrondkleur
Password has been already used. Choose another.
Wagwoord is reeds gebruik. Kies 'n ander een.
The sister's sister-in-law is John's father's wife, that is, John's mother.
Die suster se skoonsuster is Johan se pa se vrou, dit is Johan se ma.
Highlight the current row, column and box
Verlig die huidige ry, kolom en blok
If true, the background image will be rotated when the panel is oriented vertically.
Indien as waar gemerk, sal die agtergrondbeeld geroteer word wanneer die paneel vertikaal georiënteer word.
Required images have been found, but refused to load. Please check your installation of gnome-games and its dependencies.
Die nodige beelde is gevind, maar weier om te laai. Kontroleer die installasie van gnome-games en hulle afhanklikhede.
To connect to your Internet service provider, you need administrator privileges
Om aan 'n Internetdiensverkaffer te konnekteer, het jy administrateurregte nodig
gedit has not been able to detect the character coding.
gedit kon nie die karakterkodering bepaal nie.
Rename the selected memo list
Hernoem die geselekteerde gids
Search by description
Soek volgens beskrywing
Insufficient memory to load XBM image file
Onvoldoende geheue om XBM-beeldlêer te laai
_Difficulty:
_Moeilikheidsgraad:difficulty
Delete selected contacts
Skrap die gekose kontakte
Select the difficulty range for profile %s
Kies die bestek van moeilikheid vir profiel %s
What is the maximum number of circles (as shown) that fit in the square below?
Wat is die maksimum aantal sirkels (soos aangedui) wat in die vierkant hieronder kan inpas?
Brought to you by:
Aangebied deur:
Attach a file
Heg 'n lêer aan
The number of minutes of inactivity before the session is considered idle.
Die aantal minute van onaktiwiteit voor die sessie as ledig beskou word.
The email address you provided is not valid.
Die e-posadres wat u verskaf het, is nie geldig nie.
X location of window
X-ligging van venster
Install card themes…
Installeer kaarttemas…